Print Page | Close Window

All blacks teen Canada

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Rugby World Cup
Forum Description: Rugby World Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8264
Printed Date: 12-May-2024 at 5:54am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: All blacks teen Canada
Posted By: gertjie0000
Subject: All blacks teen Canada
Date Posted: 02-Oct-2019 at 10:40am
Wat dink julle manne gaan die all blacks die eerste 100 punte kry die wereld beker?



Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Oct-2019 at 11:48am
Ek wonder ook daaroor, het wel nie vir n 100 gegaan nie, maar naby. Ek reken hulle sal die bench gebruik vroeg in die 2de helfde, so sal maar sien hoe goed doen die "A" span in die eerste helfde.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Oct-2019 at 12:17pm
60 of 70


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 02-Oct-2019 at 1:09pm
Stem transvaal lyk of hulle maar bietjie sukkel baie keer val mens na die ander span se vlak as hulle speel soos hulle kan kon dit erg gewees het maar hulle speel nie soos hulle kan nie


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 02-Oct-2019 at 1:30pm
Ag nee hulle geslaap eerste helfde...nou speel die regte blacks.....

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Oct-2019 at 2:13pm
63-0 so ek was nogal in die kol, let wel my voorspelling was gemaak voor afskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Oct-2019 at 2:37pm
Ons is nou presies halfpad met die wedstryde voor die uitklop rondtes, 20 van 40 wedstryde is gespeel


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Oct-2019 at 3:06pm
Ek dink nie daai margin was wat hulle wou gehad het nie. By 50 minute het dit gelyk of die 100 miskien kan kom, maar die laaste 30 was darem scrappy.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Oct-2019 at 3:11pm
Ek is terug by die werk na my 2 weke verlof, so het niks van die wedstryd gesien nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net