Print Page | Close Window

Virseker Beker Finaal

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Schools Rugby
Forum Description: Schools Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8155
Printed Date: 03-May-2024 at 5:37am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Virseker Beker Finaal
Posted By: OomPB
Subject: Virseker Beker Finaal
Date Posted: 15-Aug-2019 at 6:24pm
Helpmekaar vs Menlopark.

Niks hier oor die game nie. Waars julle Leeus se opinie?



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Aug-2019 at 6:27pm
Menlopark het 'n groot telling aangeteken teen Garsfontein in die semi-finaal, maar Garsfontein het iets soos 5 spelers gemis wat by die SA skolespanne speel. Verder weet ek nie veel nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Aug-2019 at 6:30pm
Dit lyk asof Helpmekaar net 2 wedstryde in die liga fase verloor het, so hulle is waarskynlik die gunstelinge


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Aug-2019 at 11:37am
Ek het 'n paar games gekyk. Heplmekaar was beslis die beste span in die kompetisie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Niela
Date Posted: 16-Aug-2019 at 1:20pm
Helpmekaar was eintlik average die jaar, verbaas dat Monnas nen garsfontein nie eerder in die final is nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net