Print Page | Close Window

Lourens Erasmus

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8116
Printed Date: 28-Mar-2024 at 11:32pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lourens Erasmus
Posted By: TunaLion
Subject: Lourens Erasmus
Date Posted: 02-Aug-2019 at 11:50am
Hey julle, so wat is die storie met Lourens Erasmus?

Laas wat ek gehoor het was hy beseer en gaan in Japan speel vir die volgende paar maande. Gaan hy terug kom na ons volgende jaar?


-------------
Go LIONS!!!!!



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Aug-2019 at 12:11pm
Nee hy is weg by ons vir altyd


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Aug-2019 at 12:16pm
Thx Transvaal, is baie hartseer. Hyt nog baie potensiaal, as hy net nie sulke bad timing met sy beserings gehad het nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Aug-2019 at 12:26pm
Sy beserings was blykbaar so erg dat hulle saam besluit het dat dit beter vir hom sal wees om geld in Japan te gaan verdien terwyl hy nog kan speel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Aug-2019 at 12:26pm
Dit is jammer want hy was 'n talentvolle speler


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Aug-2019 at 12:34pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sy beserings was blykbaar so erg dat hulle saam besluit het dat dit beter vir hom sal wees om geld in Japan te gaan verdien terwyl hy nog kan speel


Sjoe, dit is rof!!!! Hoop hyt darem 'n backup plan... Gelukkig in Japan is die seisoen baie kort as ek reg verstaan en nie so intens soos hier nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Aug-2019 at 12:35pm
Dis basies klubrugby so ja, glad nie so intens soos Super Rugby nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net