Print Page | Close Window

Final - Crusaders vs Jaguares

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8032
Printed Date: 16-Jun-2024 at 1:47am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Final - Crusaders vs Jaguares
Posted By: Transvaal
Subject: Final - Crusaders vs Jaguares
Date Posted: 29-Jun-2019 at 11:20am
Saturday 6 July 2019 in Christchurch, kickoff at 9:35 SA Time

Referee: TBA
AR1: TBA
AR2: TBA
TMO: TBA

Crusaders: 15 David Havili, 14 Sevu Reece, 13 Braydon Ennor, 12 Jack Goodhue, 11 George Bridge, 10 Richie Mo’unga, 9 Bryn Hall, 8 Kieran Read, 7 Matt Todd, 6 Whetukamokamo Douglas, 5 Sam Whitelock (captain), 4 Mitchell Dunshea, 3 Owen Franks, 2 Codie Taylor, 1 Joe Moody
Replacements: 16 Andrew Makalio, 17 George Bower, 18 Michael Alaalatoa, 19 Luke Romano, 20 Jordan Taufua, 21 Mitchell Drummond, 22 Mitchell Hunt, 23 Will Jordan

Jaguares: 15 Emiliano Boffelli, 14 Matias Moroni, 13 Matias Orlando, 12 Jeronimo de la Fuente (captain), 11 Ramiro Moyano, 10 Joaquin Diaz Bonilla, 9 Tomas Cubelli, 8 Javier Ortega Desio, 7 Marcos Kremer, 6 Pablo Matera, 5 Tomas Lavanini, 4 Guido Petti, 3 Santiago Medrano, 2 Agustin  Creevy, 1 Nahuel Tetaz Chaparro
Replacements: 16 Julian Montoya, 17 Mayco Vivas, 18 Enrique Pieretto, 19 Juan Manuel Leguizamon, 20 Tomas Lezana, 21 Felipe Ezcurra, 22 Domingo Miotti, 23 Sebastian Cancelliere

LionsWorld Prediction: Crusaders by 12



Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Jun-2019 at 1:13pm
Go jags!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jul-2019 at 10:16am
Altwee spanne opgedateer


Posted By: valie
Date Posted: 04-Jul-2019 at 12:44pm
Ek hoop die Jags kan dit doen. Die jaar het hulle baie goed ge travel.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jul-2019 at 10:25am
Saders 10-3 voor met rustyd, maar is 'n goeie wedstryd sover


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jul-2019 at 11:22am
Saders wen 19-3..geen verrassing


Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Jul-2019 at 8:09am
Super rugby raak nou rerig vervelig. Spanne mag dalk bietjie nader aan mekaar gewees het op die log hierdie jaar, maar daar was van die begin af net een wenner gewees.. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Jul-2019 at 9:02am
Die Jags kon die game gevat het as hulle net hulle geleenthede afgerond het, dit was 3 keer wat hulle kon score en dit opgeneuk het. 

Ek moet weer uitwys hoe die Crusaders alweer wegkom met goed, Peyper het hulle die eenkeer geblaas by die skrum waar die skrummie te vinnig opgekom het en eenkeer by die lynstaan, maar dit is n kwessie van elke keer en dit het hulle nie gestop om dit te doen nie. 

Die een ruck op hulle 5m het Read die tackle gemaak, dadelik opgestaan en omgehardloop reeds verby die laaste man se voete voor die bal uitwas en niemand het dit opgetel nie. 

Ek glo NZ lewe in n bubble, by die World Cup gaan hulle vrot geblaas word vir die "on the edge" goed, want dit is nie on the edge nie maar wel ontkant.







Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net