Print Page | Close Window

Springboks resume alignment activities in Pretoria

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Springbokke
Forum Description: Springbokke
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8015
Printed Date: 27-Apr-2024 at 7:11pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Springboks resume alignment activities in Pretoria
Posted By: Transvaal
Subject: Springboks resume alignment activities in Pretoria
Date Posted: 24-Jun-2019 at 5:25am

A group of twenty six players have gathered in Pretoria on Sunday for the next installment of the national alignment and conditioning camps as the Springboks continue with their preparations for the forthcoming international season.

 

Players from the Vodacom Bulls and Cell C Sharks who took part in the weekend’s Vodacom Super Rugby quarter-final matches, will join the camp from next Monday.

 

The Springboks kick off their shortened campaign on 20 July against the Wallabies in Johannesburg and that match will be followed a week later by the keenly awaited rematch with New Zealand in Wellington, the scene of last year’s epic away win over against the All Blacks.

 

The Boks conclude their official campaign against Argentina two weeks later, on 10 August in Salta, while the same two teams are set to meet again a week later in Pretoria in a once-off Test before the Boks report for Rugby World Cup training duty.

 

The following players will attend the Springbok alignment and conditioning camp from Sunday in Pretoria (in alphabetical order):

 

Forwards:

 

Schalk Brits (Vodacom Bulls), Marcell Coetzee (Ulster, Ireland), Lood de Jager (Vodacom Bulls), Pieter-Steph du Toit (DHL Stormers), Rynardt Elstadt (Toulouse, France), Eben Etzebeth (DHL Stormers), Steven Kitshoff (DHL Stormers), Vincent Koch (Saracens, England), Siya Kolisi (DHL Stormers), Frans Malherbe (DHL Stormers), Malcolm Marx (Emirates Lions), Bongi Mbonambi (DHL Stormers), Tendai Mtawarira (Cell C Sharks), Franco Mostert (Gloucester, England), Marvin Orie (Emirates Lions), Kwagga Smith (Emirates Lions).

 

Backs:

 

Damian de Allende (DHL Stormers), Faf de Klerk (Sale Sharks, England), Aphiwe Dyantyi (Emirates Lions), Elton Jantjies (Emirates Lions), Herschel Jantjies (DHL Stormers), Cheslin Kolbe (Toulouse, France), Dillyn Lleyds (DHL Stormers), Willie le Roux (Toyota Verblitz, Japan), Cobus Reinach (Northampton Saints, England), Frans Steyn (Montpellier, France).




Replies:
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 24-Jun-2019 at 8:04am
Lyk my Warren is nou heeltemal uit die prentjie uit na al sy beserings die laaste tyd. Dis baie jammer en 'n verlies vir die Springbokke. Ek is bly Kwagga kry erkenning.. hy't 'n goeie seisoen gehad en is vir my nou meer afgerond as so jaar of twee terug.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jun-2019 at 8:07am
Wel mens kan hulle nie kwalik neem nie, hy het omtrent niks gespeel die laaste 6 maande nie. Ek het iewers iets gesien dat hy beskikbaar vir ons in Curriebeker gaan wees, hy moet homself maar weer bewys op die veld en ook wys sy beserings is op 'n einde


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Jun-2019 at 8:26am
Hoe meer leeus in die bok prentjie hoe beter, maar Marvin Orie? Regtig?? 

Ek voel regtig jammer vir Smith en Sadie. Hulle het 'n hele paar van die sogenaamde bok stutte pap gescrum, maar kry geen erkenning daarvoor nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Jun-2019 at 8:29am
Paar passasiers weg en nuwes by.






Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Jun-2019 at 8:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel mens kan hulle nie kwalik neem nie, hy het omtrent niks gespeel die laaste 6 maande nie. Ek het iewers iets gesien dat hy beskikbaar vir ons in Curriebeker gaan wees, hy moet homself maar weer bewys op die veld en ook wys sy beserings is op 'n einde

Is so, maar waarom is Lood daarso? Wees konstant.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jun-2019 at 8:36am
Nee hel ek was nog nooit 'n Lood fan nie, so moenie my vra nie


Posted By: Niela
Date Posted: 24-Jun-2019 at 9:01am
This alignment camp looks like , stormers, Lions , overseas and "injured" players. 

We have 5 players in the squad. When the sharks and Bulls players come into the mix, we will probably have 3 in the end. 

People say that Swys must get the Axe, but clearly we don't have the best players in our ranks. 

I feel for Waza, if lood is there, then surley they must have a look at him, unless he is more i'll than we realize... 

Mapoe , probably unlucky , but he wont make the final squad anyway. 


Posted By: Simba
Date Posted: 24-Jun-2019 at 9:26am
Waars Jaco Kriel? Is hy weer beseer of wil Rassie hom nie 'n kans gee nie? D

-------------
db


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Jun-2019 at 10:20am
Originally posted by Simba Simba wrote:

Waars Jaco Kriel? Is hy weer beseer of wil Rassie hom nie 'n kans gee nie? D

Die paar keer wat ek Gloc se spanne gesien het het hy nie eens gespeel nie. Ek weet nie of dit was agv besering en of hy maar netnie die span gehaal het nie. Die een keer wat ek sy naam wel gesien het was toe hy op die bank ingesluit was na iemand anders net voor die game onttrek het. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Jun-2019 at 10:29am
Hy het n paar gespeel, maar nie die wêreld aan die brand daai kant gespeel nie (soos ons hom ken nie)

Miskien ook te doen met hoekom hy oppad terug is? 


Posted By: Niela
Date Posted: 24-Jun-2019 at 10:35am
Is dit confirmed dat hy oppad terug is? 

Ek dink die nat weer is nie goed vir Jaco se game nie. Hy moet maar weer leeus to kom en sommer ons cappy wees ook. Dink Waza moet maar eerder coach


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jun-2019 at 10:46am
Ek het ook gerugte gehoor dat hy op pad terug is, en ek is seker dit het te doen daarmee dat droee vinnige velde sy spel beter pas as nat en swaar velde


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Jun-2019 at 11:45am
Sal great wees as hy terugkom leeus toe.. Dalk kan iemand (tvl?) bietjie Rudolf of ander kontakte pols daaroor? 


Posted By: Paul
Date Posted: 24-Jun-2019 at 11:53am
Transvaal my dalk iets gehoor of die Lions vir Sadie gaan vas teken 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jun-2019 at 12:16pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

Transvaal my dalk iets gehoor of die Lions vir Sadie gaan vas teken 

Die Leeus hou Donderdag 'n perskonferensie waar hulle beplan om die tipe dinge aan te kondig


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Jun-2019 at 12:33pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Transvaal my dalk iets gehoor of die Lions vir Sadie gaan vas teken 

Die Leeus hou Donderdag 'n perskonferensie waar hulle beplan om die tipe dinge aan te kondig

Ah, dit sal goed wees. Daar is n klomp spelers waaroor ons wonder, gaan hulle bly of nie. 


Posted By: Paul
Date Posted: 24-Jun-2019 at 12:36pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Transvaal my dalk iets gehoor of die Lions vir Sadie gaan vas teken 

Die Leeus hou Donderdag 'n perskonferensie waar hulle beplan om die tipe dinge aan te kondig
dankie Transvaal



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net