Print Page | Close Window

Match 7 - Griquas vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7964
Printed Date: 18-Apr-2024 at 6:29am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 7 - Griquas vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 7 - Griquas vs Lions
Date Posted: 06-Jun-2019 at 2:15pm
Kimberley on Saturday

Griquas: TBA

Lions: Krappie van den Berg; Tyreeq February, Wandisile Simelane, Jan-Louis la Grange, Madosh Tambwe; Eddie Fouche, Dillon Smit; Oupa Mthiyane, Ruan Vermaak, James Venter ©, Darrien-Lane Landsberg, Ruben Schoeman, Jacobie Adriaanse, Pieter Jansen, Danie Mienie. 
Replacements: PJ Botha, Frans van Wyk, Travis Gordon, Dian Schoonees, Bradley Thain, Wayne van der Bank, Kennedy Mpeku






Replies:
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 06-Jun-2019 at 2:19pm
Combrinck????

Lyk nie of ons will send nie.....Baie veranderinge...


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Jun-2019 at 2:29pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Combrinck????

Lyk nie of ons will send nie.....Baie veranderinge...

Is hy nie dalk beseer nie? Want wragtag hy kan sekerlik nie so swak speel om nie eens hierdie span te haal nie? Andersins gaan hy nie meer lank met ons wees nie..


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 06-Jun-2019 at 2:32pm
Of hy het dalk ons alreeds laat weet hy bly nie

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jun-2019 at 2:32pm
Kan nie dink dat hy beseer is nie, het laas week gespeel en sover ek kan onthou die laaste doelskop in die doodsnikke van die wedstryd geskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jun-2019 at 2:33pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kan nie dink dat hy beseer is nie, het laas week gespeel en sover ek kan onthou die laaste doelskop in die doodsnikke van die wedstryd geskop

yip. behalwe as hy in 'n oefening beseer is

#SuperSportChallenge - #Lions 42 vs #Griffons 15 - 79m - CONVERSION Ruan Combrinck


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jun-2019 at 6:44pm
Griekwas het 45-26 gewen


Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Jun-2019 at 6:56pm
Nog n kak nwk vir leeu Rugby Cry



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net