Print Page | Close Window

Match 88 - Rebels vs Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7865
Printed Date: 06-May-2025 at 7:20pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 88 - Rebels vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Match 88 - Rebels vs Bulls
Date Posted: 13-May-2019 at 8:30am
Friday 17 May 2019 in Melbourne, kickoff at 11:45 SA Time

Referee: Federico Anselmi
AR1: Damon Murphy
AR2: Aaron Pook
TMO: Ian Smith

Rebels: 15 Dane Haylett-Petty (captain), 14 Jack Maddocks, 13 Reece Hodge, 12 Billy Meakes, 11 Marika Koroibete, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Rob Leota, 7 Richard Hardwick, 6 Luke Jones, 5 Matt Philip, 4 Ross Haylett-Petty, 3 Jermaine Ainsley, 2 Anaru Rangi, 1 Tetera Faulkner
Replacements: 16 Hugh Roach, 17 Matt Gibbon, 18 Sam Talakai, 19 Sam Jeffries, 20 Pone Fa’amausili, 21 Michael Ruru, 22 Campbell Magnay, 23 Matt To’omua

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Burger Odendaal, 11 Rosko Specman, 10 Handré Pollard (captain), 9 André Warner, 8 Duane Vermeulen, 7 Hanro Liebenberg, 6 Paul Schoeman, 5 RG Snyman, 4 Jason Jenkins, 3 Trevor Nyakane, 2 Schalk Brits, 1 Lizo Gqoboka
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Wiehahn Herbst, 19 Jannes Kirsten, 20 Marco van Staden, 21 Embrose Papier, 22 Manie Libbok, 23 Divan Rossouw

LionsWorld Prediction: Rebels by 7



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-May-2019 at 8:09am
Federico Anselmi aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-May-2019 at 2:05pm
Nou net op twitter gesien RG Snyman verlaat ook die Bulle aan die einde van die seisoen, hy gaan in Japan speel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2019 at 11:11am
Altwee spanne opgedateer


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 15-May-2019 at 12:15pm
Hierdie lyk na 'n moeilike pick... Rebels sukkel nog heel jaar teen SA spanne. Bulle lyk sterker voor maar Rebels lyk sterker agter. Argentynse ref. Bulle was baie swak teen die Crusaders of was die Crusaders net so goed? Moeilike een.


Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2019 at 12:44pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Hierdie lyk na 'n moeilike pick... Rebels sukkel nog heel jaar teen SA spanne. Bulle lyk sterker voor maar Rebels lyk sterker agter. Argentynse ref. Bulle was baie swak teen die Crusaders of was die Crusaders net so goed? Moeilike een.
Stem. Ek dink op die dag was die Crusaders baie goed, en die Bulle baie swak, maw n kombinasie van die twee.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-May-2019 at 1:55pm
Ek dink die Rebels trek n Leeus move.. Quade Cooper gaan nie speel nie. Ek dink die Bulle sal altwee AUS games wen.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2019 at 1:57pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ek dink die Rebels trek n Leeus move.. Quade Cooper gaan nie speel nie. Ek dink die Bulle sal altwee AUS games wen.

Rebels is nie so swak nie, en hulle speel tuis.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2019 at 2:07pm
Op Loftus sou ek dalk vir 'n bulls wen gaan, maar in Aus dink ek sal Rebels hom vat. Alhoewel, Duane en Pollard gaan mos na hierdie game terug huistoe so ek dink hulle teiken hierdie een vir 'n wen..


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 11:56am
Rebels druk na 8 minute, 5-0


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 11:57am
Doelskop ook oor, 7-0


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 11:59am
Bulle het nou ook gaan druk, 7-5


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:00pm
Doelskop ook oor, 7-7


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:08pm
Nog 'n 7 punter vir die Bulle, 14-7 voor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:24pm
Drie vir die Rebelle, doelskop mis, Bulle nog voor 14-12, 2 driee elk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:30pm
Blykbaar nou net die eerste skrum in die wedstryd op 35 minute!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:33pm
Strafskop Bulle, 17-12, 2 driee elk, rustyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:35pm
ek mik al weer vir 0/2


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:40pm
As die Bulle ook wen, skuif hulle weer in die eerste plek in op die SA konferensie, want hulle sal die selfde aantal wenne as die Jaguares he, met waarskynlik 'n beter punteverskil


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 12:50pm
Rebels druk eerste na rustyd, 17-17, drie driee teen 2


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 1:05pm
Drie en doelskop Bulle, 24-17 na 60 minute, 3 driee elk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 1:19pm
Nog 'n Bulle drie, 29-17, 4 driee teen 3


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 1:30pm
Strafskop Bulle, 32-17, 4 driee teen 3


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 2:03pm
ook die eindtelling



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net