Print Page | Close Window

Live streaming

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7861
Printed Date: 16-Apr-2024 at 11:31pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Live streaming
Posted By: valie
Subject: Live streaming
Date Posted: 10-May-2019 at 10:45am
Ek oor weeg ook om my dstv te stop. wat is die beste live streaming website waar ek rugby kan kyk? my spoed is so 6mb 

Replies:
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-May-2019 at 11:05am
dstv now met iemand anders se login detailsTongueWink

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:23am
Daar MOET opsies wees maar ek doen op die oomblik wat Attie hierbo se. Is al 2 jaar sonder DSTV

Posted By: valie
Date Posted: 10-May-2019 at 11:42am
Op die stadium is ek die ou in ons familie wat die login details het.Confused

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-May-2019 at 11:45am
Rugbypass met VPN, dit is net baie duur.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-May-2019 at 11:45am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Rugbypass met VPN, dit is net baie duur.

“Duur” vir net Rugby

Posted By: valie
Date Posted: 10-May-2019 at 12:06pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Rugbypass met VPN, dit is net baie duur.

“Duur” vir net Rugby
Wat kos dit? 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-May-2019 at 12:57pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Rugbypass met VPN, dit is net baie duur.

“Duur” vir net Rugby
Wat kos dit? 

Dink net so onder R300 pm as jy n jaar pakket vat

Posted By: 5port
Date Posted: 10-May-2019 at 3:28pm
vipbox.live stream rugbypass channel

Posted By: valie
Date Posted: 10-May-2019 at 5:28pm
Dankie vir almal se hulp

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2019 at 12:25pm
Valie, wat is die URL van die streaming site asseblief?

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2019 at 12:42pm
https://www.vipbox.live/" rel="nofollow - https://www.vipbox.live

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2019 at 12:47pm
Dankie, sal dit ook bietjie probeer, ons fibre is veronderstel om einde Mei/Junie te begin werk, dalk kan ek DSTV Now ook vaarwel toeroep!

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2019 at 12:55pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dankie, sal dit ook bietjie probeer, ons fibre is veronderstel om einde Mei/Junie te begin werk, dalk kan ek DSTV Now ook vaarwel toeroep!
Laat weet asb hoe dit vir jou werk. Soos ek se wil ek ook oorskakel.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2019 at 10:35am
Ek sien hierdie twitter handle adverteer ook live rugby streaming, sal kyk by die huis hoe dit werk

@tvhd_4k

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jul-2019 at 3:20pm
My fibre is toe uiteindelik van Saterdag middag af aktief, moet se dit werk baie lekker, ek het 100 download 100 upload gevat met onbeperkte data per maand, maar daar is 'n Fair Usage Policy van 2200 gig. Ek moet seker nou na streaming opsies begin kyk anders as DSTV now, wat ek die laaste 2 jaar gebruik. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Jul-2019 at 4:12pm
By watter ISP is jy? Eks op Metrofibre en het geen throttling/fair usage/cap nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jul-2019 at 5:47pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

By watter ISP is jy? Eks op Metrofibre en het geen throttling/fair usage/cap nie.

Vumatel met Vodacom as ISP, maar 2200 gig behoort ook moeilik te wees om te slaan

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Jul-2019 at 8:16pm
Ek hou net nie van terms en conditions nie.

Posted By: valie
Date Posted: 04-Sep-2019 at 8:06am
Ek het toe my DSTV afgesit. Ek beplan om Saterdag die finaal op die volgende site te kyk:

https://www.stream2watch.ws/live/sky-sports-arena" rel="nofollow - https://www.stream2watch.ws/live/sky-sports-arena

Ek sal terugrapporteer oor hoe hy werk.

Posted By: valie
Date Posted: 04-Sep-2019 at 8:08am
Het enige iemand al van die ander opsies wat ons hierboe bespreek het, ge probeer, en hoe werk dit?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Sep-2019 at 8:55am
Baie mense praat van hierdie site -  https://www.itv.com/hub/itv" rel="nofollow - https://www.itv.com/hub/itv

Blykbaar as mens 'n VPN gebruik kan jy dan basies gratis enige sport kyk.

My DSTV is al 2 en 'n half jaar af, maar ek gebruik my Ma se login op DSTV now, want ek betaal vir haar DSTV. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Sep-2019 at 10:17am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Baie mense praat van hierdie site -  https://www.itv.com/hub/itv" rel="nofollow - https://www.itv.com/hub/itv

Blykbaar as mens 'n VPN gebruik kan jy dan basies gratis enige sport kyk.

My DSTV is al 2 en 'n half jaar af, maar ek gebruik my Ma se login op DSTV now, want ek betaal vir haar DSTV. 

Ek het so ITV app op Kodi, nog nie opgelet hoe lyk die sport nie, sal bietjie loer.. Ek gebruik dit om n visvang show te kyk en dit werk baie goed.

Oh ja en mens moet n UK VPN gebruik.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Sep-2019 at 12:54pm
Daar enige "free" sites waarvan julle weet?

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: valie
Date Posted: 04-Sep-2019 at 1:01pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Daar enige "free" sites waarvan julle weet?

https://www.stream2watch.ws/live/sky-sports-arena" rel="nofollow - https://www.stream2watch.ws/live/sky-sports-arena

Hierdie een is gratis, sover ek weet. Ek het hom gisteraand getoets, en hy werk. hy het net ongelukkig n paar ads ook.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Sep-2019 at 8:12pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Daar enige "free" sites waarvan julle weet?

https://www.stream2watch.ws/live/sky-sports-arena" rel="nofollow - https://www.stream2watch.ws/live/sky-sports-arena

Hierdie een is gratis, sover ek weet. Ek het hom gisteraand getoets, en hy werk. hy het net ongelukkig n paar ads ook.

Gebruik dan ADBlock Plus. Hy werk selfs lekker op YouTube, ens. Maak mens vergeet dat sites ads het.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: valie
Date Posted: 09-Sep-2019 at 12:28pm

Dankie TunaLion. Adblock plus werk baie lekker.

Ek het op die ou end die finaal op Supersport se website gekyk. Lyk my hulle het vergeet om my toegang tot hulle live streaming af te sit.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Nov-2019 at 10:36am
Altyd geweet dis net 'n kwessie van tyd

https://mybroadband.co.za/news/broadcasting/328887-dstv-without-a-decoder-planned-for-2020.html" rel="nofollow - https://mybroadband.co.za/news/broadcasting/328887-dstv-without-a-decoder-planned-for-2020.html

Hulle praat van Maart 2020

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2020 at 9:46am
Lyk of hierdie link gratis rugby uitsaai wat werk

http://livetv.sx/enx/competitions/434/" rel="nofollow - http://livetv.sx/enx/competitions/434/

Posted By: Leeus of niks
Date Posted: 19-Aug-2020 at 9:44am
Die lyk nie te sleg nie
https://www.google.co.za/amp/s/mybroadband.co.za/news/broadcasting/364020-showmax-pro-with-live-sport-to-launch-in-south-africa.html/amp" rel="nofollow - https://www.google.co.za/amp/s/mybroadband.co.za/news/broadcasting/364020-showmax-pro-with-live-sport-to-launch-in-south-africa.html/amp

Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Aug-2020 at 11:48am
Originally posted by Leeus of niks Leeus of niks wrote:

Die lyk nie te sleg nie
https://www.google.co.za/amp/s/mybroadband.co.za/news/broadcasting/364020-showmax-pro-with-live-sport-to-launch-in-south-africa.html/amp" rel="nofollow - https://www.google.co.za/amp/s/mybroadband.co.za/news/broadcasting/364020-showmax-pro-with-live-sport-to-launch-in-south-africa.html/amp

Ek het Showmax en Netflix, albei R100 'n maand so dis R200 vir ons tv kyk. Hierdie nuwe showmax Pro is R300, dan raak dit nou weer bietjie duur. En as mens nie multichoice wil ondersteun nie help dit nie jy kanselleer dstv maar betaal R300 aan showmax wat deel is daarvan nie

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Aug-2020 at 3:44pm
Gaan hulle regtig Rugby wys en gaan dit Live wees?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Aug-2020 at 10:43am
As hulle live rugby wys vir R300 sal ek inteken

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Aug-2020 at 3:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

As hulle live rugby wys vir R300 sal ek inteken

Kanse vir dit is seker skraal

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Aug-2020 at 4:15pm
Prys is so bietjie duurder as wat ons gedink het:

Showmax Pro plans:
• Showmax Pro. R449pm. Register 5 devices, watch on 2 at the same time.
• Showmax Pro Mobile. R225pm. Watch on one mobile device.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Aug-2020 at 4:16pm
En lyk nie of rugby deel is van hulle aanbieding nie

What live sport from SuperSport is available on Showmax Pro?

• Football: English Premier League, LaLiga, Serie A, UEFA Champions League, FA Cup, Premier Soccer League and more
• Athletics: Diamond League, World Challenge League and more
• Running: Berlin, Boston, London, NYC, Soweto Marathons and more
• Boxing: Selected IBF, WBA, WBO, WBC and African Boxing events
• Other: Swimming, Extreme Sports, eSports, Basketball, Triathlon, Horse Racing, EFC, Netball, Hockey, and much more

Posted By: Niela
Date Posted: 20-Aug-2020 at 5:02pm

Correct , ill rather watch the games that I want to watch in a pub before paying for useless DSTV 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Aug-2020 at 8:48am
Dead kon dit geraai het. Nee wat hulle wil ons aanhou MELK. 

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Aug-2020 at 12:31pm
4Q Multichoice

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Marthinus100
Date Posted: 24-Aug-2020 at 5:00pm
Search maar net n live stream deur yandex, die russiese "google". Hulle worry nie oor copy rights nie. Ook nie so baie spam advertensies nie in my ondervinding. Ek gebruik wel n pop up blocker.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2020 at 6:44am
Post maar altyd links van 'n uitsending hier as julle een kry, dan kan ons almal kyk

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Aug-2020 at 7:20pm
Dit lyk of hierdie skakel werk vir die golf, ek kyk al die laaste paar ure:

https://www.stream2watch.io/live-sports/pga-tour-bmw-championship-live-stream" rel="nofollow - https://www.stream2watch.io/live-sports/pga-tour-bmw-championship-live-stream

Scroll tot heel onder, kliek op channel 1, maak die pop up add toe en dan kyk jy golf. Kon net nie die klank kry om te werk nie, en moet op niks anders kliek nie want dit maak snaakse goed oop. Maar ek kyk al 2 of 3 ure so dit werk

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Aug-2020 at 7:21pm
En dit lyk asof hulle alle sport doen, insluitende rugby

Posted By: valie
Date Posted: 25-Feb-2021 at 11:18am
Lyk nie of more se game erens gestream word nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2021 at 1:39pm
Ek woon die wedstryd by

Posted By: valie
Date Posted: 25-Feb-2021 at 2:47pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek woon die wedstryd by
Miskien moet jy jou eie streaming service begin....

Posted By: Leeubok
Date Posted: 26-Feb-2021 at 11:56am
As dit op Supersport wys sal dit heel moontlik op vipbox te wees. Ek het al voorheen gesien dit wys nie iets as upcoming nie maar dan sodra die game begin is dit op. Ek hoop maar dis die geval vandag

Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2021 at 12:14pm
Vip box kry hulle feed by rugbypass, so as rugbypass dit nie wys nie, sal vipbox dit ook nie wys nie

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2021 at 3:01pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek woon die wedstryd by

Weer lyk wild, miskien gaan ons water polo speel? Sterkte daarso, bly maar veilig dink dit gaan mal wees om tot daar te kom.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2021 at 4:17pm
Join LionsWorld, my SA Preparation Series Predictor league on @Superbru! You can find my pool here:

https://www.superbru.com/sa_preparation_series/pool.php?p=12308156" rel="nofollow - https://www.superbru.com/sa_preparation_series/pool.php?p=12308156

or by downloading the Superbru app and searching for the pool with code:

goaddour

Posted By: valie
Date Posted: 09-Mar-2021 at 3:58pm
Ek het weer n link gekry wat lyk my die preparation series games ook speel. Ek gaan netnou wanneer Griekwas teen WP speel, kyk of hy werk.

http://www.sportp2p.com/rugby/ " rel="nofollow - http://www.sportp2p.com/rugby/  ;

Posted By: valie
Date Posted: 09-Mar-2021 at 4:26pm
Lyk my hy  werk. Die link is lyk my nie net game spesifiek nie. hy het nou supersport se rugby kanaal oopgemaak.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2021 at 6:10pm
yip hy werk vir my ook, baie dankie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2021 at 6:51pm
amper verras die kwaste die weeping province

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2021 at 6:54pm
Pumas behoort die Bulle ook 'n goeie wedstryd te gee in Nelspruit

Posted By: valie
Date Posted: 09-Mar-2021 at 8:13pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

yip hy werk vir my ook, baie dankie
Dit lyk sover vir my na die beste van al die links. Die link bein nie net wanneer die wedstryd aan is nie. Mens kan ook vroeer ingaan dan kyk jy die SS rugby kanaal.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-Mar-2021 at 8:22pm
Ek kyk nie die game nie maar sien die score is die pumas so ongedissiplineerd dat hulle al 20 penalties afgestaan het teen die bulls se 8 dit klink verskriklik

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2021 at 10:21am
Ek sien vip box gaan vandag se 2 wedstryde en more sin uitsaai

Posted By: valie
Date Posted: 19-Mar-2021 at 12:46pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien vip box gaan vandag se 2 wedstryde en more sin uitsaai
Aaa, dis goeie nuus

Posted By: OomPB
Date Posted: 19-Mar-2021 at 3:49pm
Link?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2021 at 5:38pm
https://www.vipboxtv.se/rugby-stream%20" rel="nofollow - https://www.vipboxtv.se/rugby-stream

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2021 at 5:39pm
Bookmark dit, hulle saai alles uit

Posted By: monster
Date Posted: 21-May-2021 at 7:20am
Kan ek julle slim manne se kennis so biedtjie tap .... Ek wil vir my n media box koop en wil dan live streaming deur die Media box doen .... Ek het n 20 Meg fibre lyn wat voldoende is.

Dink julle 4k streaming op die box is voldoende veral vir DSTV stream ... wat sal n beter opsie wees. 

Ek is maar n leek as dit by die goed kom so as iemand iets vd minimun vereistes weet sal ek dit waardeer ... ek wil nie sukkel nie

Posted By: valie
Date Posted: 21-May-2021 at 8:42am
Originally posted by monster monster wrote:

Kan ek julle slim manne se kennis so biedtjie tap .... Ek wil vir my n media box koop en wil dan live streaming deur die Media box doen .... Ek het n 20 Meg fibre lyn wat voldoende is.

Dink julle 4k streaming op die box is voldoende veral vir DSTV stream ... wat sal n beter opsie wees. 

Ek is maar n leek as dit by die goed kom so as iemand iets vd minimun vereistes weet sal ek dit waardeer ... ek wil nie sukkel nie
Moet net nie daai cheap boxe op takealot koop nie. Ek het daai fout gemaak. Hy stream wel DSTV en netflix lekker, maar sodra ek van vipbox af wil stream, moet ek my laptop op die tv koppel. Ek het n 50 meg lyn.

Kyk vir een wat Google certified is.

Die box wat ek het is n MX Q Pro, so vermy hom maar.

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 21-May-2021 at 10:11am
As julle wil stream, verniet -  https://rugbystreams.me/" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/

Dit is browser ongelukkig.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-May-2021 at 10:14am
Wat ek doen is om my laptop aan die tv te koppel met 'n HDMI kabel, dan stream ek die wedstryd in 'n browser op die laptop maar dit speel op die 65 duim tv. Dit werk baie lekker en ek doen dit nou al vandat ons hierdie streaming sites gevind het.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-May-2021 at 10:16am
Ek gebruik die een die meeste - https://www.vipboxtv.se/rugby-stream

Maar hierdie ander werk ook as die boonste een nie werk nie
https://www.stream2watch.is/live-sports/rugby/
http://www.sportp2p.com/rugby/%C2%A0

En die een hierbo genoem sal ek ook bookmark vir die toekoms as ek dit benodig
  https://rugbystreams.me/" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 21-May-2021 at 10:18am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wat ek doen is om my laptop aan die tv te koppel met 'n HDMI kabel, dan stream ek die wedstryd in 'n browser op die laptop maar dit speel op die 65 duim tv. Dit werk baie lekker en ek doen dit nou al vandat ons hierdie streaming sites gevind het.

Ja ek mirror van my Mac af na my Apple TV en dan kyk op my TV.

Posted By: OomPB
Date Posted: 21-May-2021 at 4:22pm
Originally posted by Lionsinpta Lionsinpta wrote:

As julle wil stream, verniet -  https://rugbystreams.me/" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/

Dit is browser ongelukkig.

Dankie, sal hom toets

Posted By: valie
Date Posted: 04-Jun-2021 at 2:05pm
Griekwas vs Griffons nou live:

https://www.channels.digitv.co.za/en/player/kimberley-tv/stream/136e84aa53a0d648d4c175b9a5abd2f9" rel="nofollow - https://www.channels.digitv.co.za/en/player/kimberley-tv/stream/136e84aa53a0d648d4c175b9a5abd2f9

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:04pm
Watter streams werk vanaand.... Kom nie op een nie

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:06pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Watter streams werk vanaand.... Kom nie op een nie

Ek ook nie. Dalk is dit n teken ons moet eerder nie kyk nie.. 

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:07pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Watter streams werk vanaand.... Kom nie op een nie

Ek ook nie. Dalk is dit n teken ons moet eerder nie kyk nie.. 

Lyk so.... 

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:13pm
Geen link wat werk nie 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Sep-2021 at 11:44am
Vanoggend by ons crossfit gym wys iemand vir my hierdie site - livetv24.co.za Dit kos R250 per maand, en jy kry al die britse kanale, insluitend sport soos rugby, golf en F1. Op jou smarttv speel jy dit dan deur 'n app genaamd duplexplay.

Ek het 1 maand se subskripsie gevat en sal julle laat weet hoe dit gaan, maar ek het mos fibre 200 op en 200 af so die beeld is skitterend in Full HD op my 75 duim TV

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Sep-2021 at 1:03pm
Hoe was die rugby? Is dit Sky Sports?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Sep-2021 at 2:19pm
Sky sports en Premier sports

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Sep-2021 at 2:21pm
Dit is full hd en geen buffering of enige ander issues nie. Dis eintlik die diens wat ek verwag het DSTV gaan lewer teen die selfde prys. Dink nie mens behoort meer  as R250 per maand vir so streaming diens te betaal nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Sep-2021 at 2:23pm
Hierdie ouens se hulle het oor 'n 1000 subscribers, maak jou sommetjies, teen R250 per maand = R250k per maand

Posted By: monster
Date Posted: 18-Sep-2021 at 4:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hierdie ouens se hulle het oor 'n 1000 subscribers, maak jou sommetjies, teen R250 per maand = R250k per maand

Ek neem aan hulle saai nie Curriebeker uit nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Sep-2021 at 6:00pm
Ek weet nie, sal sien as die tyd kom

Posted By: valie
Date Posted: 22-Feb-2022 at 7:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek weet nie, sal sien as die tyd kom
Saai die diens CC games ook uit?
Ek sien dstv gaan hulle streaming service beperk tot 1 device per account. Daar kan steeds meer as 1 device geregistreeer wees op 1 account, maar slegs 1 sal kan live stream. Die ander 3 sal dan steeds downloaded content kan kyk.
Ek is bereid om R250 per maand te betaal vir n diens waarop ek rugby kan kyk.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2022 at 7:40pm
ja dit het al die supersport kanale

Posted By: valie
Date Posted: 22-Feb-2022 at 7:41pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ja dit het al die supersport kanale
Dankie Transvaal, ek gaan dit verseker uit check

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2022 at 7:46pm
Mens kan sover ek weet dit gratis probeer vir 'n week, so ek stel voor jy doen dit. Ek het dit nou al 5 maande en is tevrede. Dit buffer wel partymaal, maar dis nie as gevolg van jou internet spoed nie, maar het meer te doen met die tipe tegnologie wat die ouens gebruik, maar ek kyk baie sport op dit. Dit wys al die rugby, golf, en formule een...basies die 3 sportsoorte waarin ek belang stel, maar dit het ook al die krieket wat jy wil kyk

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2022 at 7:48pm
jy moet net die regte app op jou smart tv laai, ek het 'n paar probeer voor ek die een gekry het wat die beste werk vir my, dit word smart tv club genoem, en is gratis om te gebruik

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2022 at 7:53pm
om eerlik te wees gebruik ek nie baie die supersport kanale nie, want supersport se goed is HD, terwyl die oorsese kanale FHD is, so ek kyk net SS as die ander kanale die wedstryd nie wys nie

Posted By: monster
Date Posted: 27-Mar-2022 at 11:25am
Goeie ek het nou aangesluit by LiveTV24 … betaling gemaak en alles … ek sien daar is setup instruksies vir Macbook Windows Andriod ens …. Voor ek die setup doen het ek n vraag
As ek die program instaleer op my laptop … moet ek altyd net op my laptop kyk of kan ek dit ook instaleer op my selfoon en dan op beide inlog … net nie gelyktydig nie neem ek aan.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Mar-2022 at 12:31pm
Ek gebruik dit by 2 verskillende rekenaars en dit werk fine, ek dink nie daar is 'n beperking nie.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: monster
Date Posted: 27-Mar-2022 at 12:40pm
Dankie

Posted By: valie
Date Posted: 19-Nov-2022 at 3:16pm
Ek het by Livetv24 gesubscribe. Ek kyk tans rugby en dit lyk of dit sommer baie bakgat werk  beeld is baie mooi. Vir R250 pm is dit eintlik n bargain.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Nov-2022 at 6:41am
stem saam, ek gebruik dit al langer as 'n jaar. Al die rugby, golf en F1 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Nov-2022 at 10:45am
Ek gebruik VIPbox. Dis partykeer 'n mission, en selfs met 'n ad blocker gooi hy baie ongewenste goed uit. maar ek sukkel eerder so bietjie as om R1000 vir dstv te betaal

Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Nov-2022 at 2:59pm
https://rugbystreams.me/rugby-union-streams" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/rugby-union-streams

Daardie is die site wat ek nog gebruik, darem geen sign in nodig en so nie, maar dit is soms ook maar 'n sukkel...

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: monster
Date Posted: 21-Nov-2022 at 3:32pm
https://www.obelixtv.com/" rel="nofollow - https://www.obelixtv.com/

Iemand sê vir my hierdie werk nogal goed - R145pm

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Nov-2022 at 3:38pm
nice, en hulle het 'n trial version wat jy kan toets en kyk of diot vir jou werk

Posted By: OomPB
Date Posted: 21-Nov-2022 at 4:12pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

https://rugbystreams.me/rugby-union-streams" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/rugby-union-streams

Daardie is die site wat ek nog gebruik, darem geen sign in nodig en so nie, maar dit is soms ook maar 'n sukkel...
Hy werk. Laai net die Brave app af en laai op deur dit. Brave blok al die ads. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Nov-2022 at 8:30am
Die een bly maar die beste gratis een:

https://rugbystreams.me/rugby-union-streams" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/rugby-union-streams

Vir die nuwe mense, hierdie link wys al die rugby gratis, laai net 'n pop-up blocker 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2022 at 12:39pm
Ek stel ook voor dal almal hul browsers gebruik in Incognito/Private browsing mode sodat die browser al die sessie se "cookies" delete na jy die browser toe maak (hier verwys ek veral na tracking cookies en ander malicious cookies). Andersins, delete net manually al jou browser se cookies nadat jy klaar is met die sessie. Hierdie geld vir al hierdie tipe websites.

Maak ook seker jy het altyd 'n anti-virus op jou masjien veral wanneer jy enige sulke site gebruik (maar dit geld vir in general, want mens moet altyd 'n goeie betroubare anti-virus program anyway op jou rekenaar hê en dit nooit disable nie).

-------------
Go LIONS!!!!!

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net