Print Page | Close Window

Match 80 - Blues vs Hurricanes

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7852
Printed Date: 17-Jun-2024 at 7:45pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 80 - Blues vs Hurricanes
Posted By: Transvaal
Subject: Match 80 - Blues vs Hurricanes
Date Posted: 07-May-2019 at 1:29pm
Friday 10 May 2019 in Auckland, kickoff at 9:35 SA Time

Referee: Nick Briant
AR1: Paul Williams
AR2: Brendon Pickerill
TMO: Ben Skeen

Blues: 15 Melani Nanai, 14 Tanielu Tele'a, 13 TJ Faiane, 12 Ma'a Nonu, 11 Rieko Ioane, 10 Harry Plummer, 9 Sam Nock, 8 Akira Ioane, 7 Blake Gibson (co-captain), 6 Dalton Papalii, 5 Josh Goodhue, 4 Patrick Tuipulotu (co-captain), 3 Ofa Tu'ungafasi, 2 James Parsons, 1 Karl Tu'inukuafe
Replacements: 16 Leni Apisai, 17 Ezekiel Lindenmuth, 18 Marcel Renata, 19 Scott Scrafton, 20 Jed Brown, 21 Augustine Pulu, 22 Otere Black, 23 Matt Duffie

Hurricanes: 15 Jordie Barrett, 14 Wes Goosen, 13 Matt Proctor, 12 Ngani Laumape, 11 Ben Lam, 10 Beauden Barrett , 9 TJ Perenara (captain), 8 Reed Prinsep, 7 Ardie Savea, 6 Vaea Fifita, 5 Isaia Walker-Leawere, 4 James Blackwell, 3 Jeff To'omaga-Allen, 2 Asafo Aumua, 1 Toby Smith
Replacements: 16 Ricky Riccitelli, 17 Fraser Armstrong, 18 Ross Geldenhuys, 19 Kane Le'aupepe, 20 Du'Plessis Kirifi, 21 Finlay Christie, 22 James Marshall, 23 Chase Tiatia


LionsWorld Prediction: Hurricanes by 8




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-May-2019 at 8:36am
Altwee spanne opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 9:39am
Blues het amper eerste gaan druk, maar beweging ly skipbreuk, 0-0 na 3 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 9:42am
Blues doen sover al die speelwerk in die eerste 6 minute, maar weer 'n aanslaan op die aanval by 'n ruck


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 9:47am
Drie vir die Blues deur die skrummie na 'n goeie lopie deur die slot, doelskop oor, 7-0 na 10 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 9:48am
Canes het omtrent nog geen bal in die eerste 11 minute gesien nie!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 9:54am
81% besit vir die Blues in die eerste 14 minute, dis hoe mens speel, hou die bal dan is dit moeilik vir die opponent om punte te maak en hulle bly onder druk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 9:55am
Blues maul oor die lyn, ref se opgehou


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:01am
Canes steel 'n bal by 'n ruck en gaan druk heeltemal teen die verloop van spel. Lam het 4 spelers geklop om te gaan druk, doelskop is oor, 7-7 na 23 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:03am
Blues omtrent 'n haarbreedte van die doellyn geskop, Nonu was deur maar ek dink hy's geskaapvang en word voor die lyn gestop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:04am
geskop-gestop...sorry


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:05am
Nee hel, Canes se haker tel 'n losbal op en hardloop amper reg deur vir 'n drie, net net op die kwartlyn gestop en hy gooi 'n swak pass na niemand


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:06am
Altwee spanne speel nou opwindende en aanskoulike rugby


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:09am
Jordie Barrett druk vir die Canes na die Canes 'n strafskop lynstaan op die Blues se doellyn gehad het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:11am
Doelskop oor, 14-7 Canes na 34 minute, 2 driee teen 1


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 10-May-2019 at 10:20am
Canes must not win by more than 15 😁


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:21am
Canes staan 'n strafskop af na die half tyd hooter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:22am
Blues wil nog speel, gaan vir die lynstaan, dis op die Canes se 10 meter lyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:22am
Canes was onkant so nog 'n strafskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:23am
Hierdie keer is die lynstaan net 5 meter van die Canes se doellyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:24am
Ongelukkig vir die Blues stop die Canes die maul effektief, so rustyd 14-7 Canes


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:29am
Blues het beslis baie kanse gehad om meer punte aan te teken so kan seker ongelukkig voel om 7 punte agter te wees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 10:55am
Canes voorry kry 'n geel kaart nadat die Blues nou vir omtrent 5 minute op die Canes doellyn was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:01am
Blues oor in die regterhoek, TMO kyk of dit geldig was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:02am
TMO se drie is goed, 14-12 vir die Canes met die skop om te kom, 59 minute verby


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:02am
Doelskop links verby


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:14am
Was so wyle weg en lyk my Canes het gedruk, 19-12 na 72 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:19am
Strafskop Canes, 22-12 na 75 minute, 3 driee teen 2


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-May-2019 at 11:25am
Canes wen 22-12, 3 driee teen 2



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net