Print Page | Close Window

Outline

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7845
Printed Date: 25-Apr-2024 at 9:46pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Outline
Posted By: PaBz0r
Subject: Outline
Date Posted: 05-May-2019 at 2:24pm
lyk nie of dit meer wil werk nie?



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-May-2019 at 2:38pm
yip het skielik opgehou werk na ek so rukkie terug daaroor op ons forum gepos het. Dalk lees hulle hier en toe blok hulle dit? 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-May-2019 at 2:48pm
Shucks!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-May-2019 at 8:32am
Ok ek sien daar is browser extensions wat mens kan gebruik om dieselfde reg te kry as outline, weet net nie of dit gaan werk vir netwerk24 nie. Ding se naam is Anti-Paywall .


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-May-2019 at 8:35am
probeer dit en laat ons weet asseblief


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-May-2019 at 8:36am
Ekt gou geloer, mens moet support versoek en dit lyk my is nie iets wat vinnig gaan gebeur nie.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-May-2019 at 8:41am
Ek het voo outline so iets gebruik wat goed gewerk het, tot ek outline ontdek het wat so maklik gewerk het tot nou. Sal weer bietjie soek



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net