Print Page | Close Window

Match 1 - Namibia vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7793
Printed Date: 20-Apr-2024 at 10:27am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 1 - Namibia vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 1 - Namibia vs Lions
Date Posted: 23-Apr-2019 at 2:02pm
Saturday 27 April 2019 in Windhoek, kickoff time 16:00

Namibia: TBC

Lions: 15. Shaun Baxter; 14. Madosh Tambwe, 13. Yanga Hlalu, 12. Eddie Fouche, 11. Stean Pienaar; 10. Jeanluc Cilliers, 9. Bradley Thain; 8. Jo-Hanko de Villiers, 7. Darrien Landsberg, 6. Mandisi Mthiyane, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Chergin Fillies, 2. PJ Botha, 1. Danie Mienie (Capt). 
Replacements: 16. Tiaan van der Merwe, 17. Keagan Glade, 18. MJ Pelser, 19. Travis Gordon, 20. Jack Hart, 21. Tyreeq February, 22. Prince Nkabinde



Replies:
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Apr-2019 at 3:31pm
Is ek reg deur aan te neem dat hierdie eintlik 'n o/19, o/20, o/21 kompetisie is vir die SR spanne en dat die Pumas of Griekwas dit eintlik gamaklik behoort te wen?


-------------
Up the Vaal!


Posted By: GoLions
Date Posted: 24-Apr-2019 at 6:06pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Is ek reg deur aan te neem dat hierdie eintlik 'n o/19, o/20, o/21 kompetisie is vir die SR spanne en dat die Pumas of Griekwas dit eintlik gamaklik behoort te wen?
Soos die spanne hulle gekontrakteerde spelers verminder gaan dit al meer 'n junior kompetisie word vir die SR en Pro14 spanne

Die spanne kyk glo na maksimum 45 tot 50 gekontrakteerde spelers



Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 6:10pm
Dit kan maklik ook die laaste jaar van die SuperSport challenge wees, dink die geldkrane gaan toegedraai word


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 8:42am
Afskop bevestig as 16:00. Windhoek is in dieselfde tydsone as ons


Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Apr-2019 at 8:47am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Afskop bevestig as 16:00. Windhoek is in dieselfde tydsone as ons


Jip, van laasjaar af verander Namibië nie meer hul tydsone tydens Winter nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 12:59pm
Span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 1:26pm

The Xerox Golden Lions XV travel to Windhoek to face Namibia in their SuperSport Rugby Challenge opener on Saturday (kick-off 16:00).

 

Prop Danie Mienie will lead a very young side against Namibia’s national team as they prepare for the World Cup.

 

The Lions coaching staff are:

Sean Erasmus

Mzwakhe Nkosi

Wessel Roux



Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 2:56pm
Dis seker scary om dit te erken, maar daar is spelers in die span van wie ek nog nooit gehoor het nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 2:57pm
Hierdie 5....ken hulle glad nie - 15, 13, 6, 4, 17


Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Apr-2019 at 4:35pm
Ek verstaan nie hoekom in SA word die spanne nog gelimit tot 22 spelers nie. Dit is een van die mees belangrikste poisisies wat uitgelaat word (stut) en dit kan baie help met ontwikkeling aangesien n land nooit genoeg goeie stutte kan hê nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 4:50pm
uit en uit 'n geldspaar storie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Apr-2019 at 7:56pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

uit en uit 'n geldspaar storie


Kos die een speler so baie ekstra?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 8:22pm
Oor baie wedstryde in 'n seisoen tel dit seker op na baie geld, onthou dis reiskoste, verblyf en etes vir 1 ekstra speler.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Apr-2019 at 8:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Oor baie wedstryde in 'n seisoen tel dit seker op na baie geld, onthou dis reiskoste, verblyf en etes vir 1 ekstra speler.


Ja, maak tog sin en daar is nie meer die geld in SA rugby soos bv 7 of so jaar terug nie


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Apr-2019 at 8:49pm
Pumas het die Bulle geklop 29-21


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Apr-2019 at 7:27pm
Het enige iemand 'n telling vir ons wedstryd gesien?


Posted By: Leeus of niks
Date Posted: 27-Apr-2019 at 8:44pm
Leeus gewen 40-23


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Apr-2019 at 2:23pm
SWD Eagles 7-62 DHL Western Province


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Apr-2019 at 4:27pm
Border Bulldogs 41-16 Zimbabwe Academy


Posted By: valie
Date Posted: 28-Apr-2019 at 7:30pm
Griekwas 52 Valke 10



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net