Print Page | Close Window

Nuwe beserings

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7675
Printed Date: 20-Apr-2024 at 3:49pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Nuwe beserings
Posted By: Transvaal
Subject: Nuwe beserings
Date Posted: 19-Mar-2019 at 12:38pm
Nou net op twitter gesien:

Kwagga out for six weeks with groin tear. Vincent Tshituka also out for few weeks due to ankle injury, and prop Dylan Smith out for at least eight weeks with broken cheekbone.

Replies:
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 19-Mar-2019 at 12:42pm
That is not good. Feel for Dylan. He was showing some good form this year, destroying some tight heads. He is also a pretty mobile prop. Our loose forward and prop depth is being really tested this year. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2019 at 12:49pm
sjo, daar is meer, ook op twitter:

Andries Coetzee (hamstring) one week, Dillon Smit four to six weeks.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2019 at 12:51pm
Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld

Posted By: WitBoer
Date Posted: 19-Mar-2019 at 12:51pm
Glad nie goed nie. Veral Dylan se besering...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 19-Mar-2019 at 1:00pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld
Wel, dit wil so voorkom... En as dit wel die geval is, sal ek baie teleurgesteld wees... 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2019 at 1:03pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld
Wel, dit wil so voorkom... En as dit wel die geval is, sal ek baie teleurgesteld wees... 

Ek ook. Dit pas nie in met die beeld wat die span (probeer) uitdra nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2019 at 1:05pm
Swys het iets daarvan gese in die perskonferensie na die wedstryd, iets van Hy het gedink dis sy enkel maar dit was eintlik 'n kopstamp, of so iets. So hulle het geweet hulle verneuk

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Mar-2019 at 1:12pm
Jis, dit is slegte nuus.

Posted By: WitBoer
Date Posted: 19-Mar-2019 at 1:15pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Swys het iets daarvan gese in die perskonferensie na die wedstryd, iets van Hy het gedink dis sy enkel maar dit was eintlik 'n kopstamp, of so iets. So hulle het geweet hulle verneuk
Jy is reg, ek onthou dit... 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 19-Mar-2019 at 1:34pm
hopefully cyle brink has recovered, but james venter looks more than capable so I imagin our loosies will be Schoeman, Venter and Dyamini with possibly Brink or herbst as cover.

The props are a bit more concerning, Dylan is probably one of the best in the country at the moment so.our scrums will take a knock.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 19-Mar-2019 at 2:15pm
Facebook saying that Brink will only return on 5th April

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 19-Mar-2019 at 2:18pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld
Saw an article on Facebook saying Tshituka has both an ankle injury and concussion.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 19-Mar-2019 at 4:25pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld

So as daar n besering is en al die plaasvervangers is reeds gebruik, dan kan moet mens met een minder speler speel?

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2019 at 4:48pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

dis reg

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2019 at 4:48pm

Injury Report

Dr Rob Collins, team doctor of the Emirates Lions, confirmed at a media session on Tuesday that loose forward, Kwagga Smith, will be out of action due to a groin tendon injury for around six weeks. He is joined on the sideline by Vincent Tshituka, who has concussion and an ankle injury (6 weeks). Dylan Smith walked off against the Rebels with a fractured cheek bone (8-12 weeks) and scrumhalf Dillon Smit injured his hamstring on Friday (4-6 weeks). Fullback Andries Coetzee is struggling with a light hamstring injury and will be fit next week.

The good news is that Sylvian Mahuza and Jacobie Adriaanse are both back this week while Cyle Brink and Johannes Jonker both return in time for the game against the Cell C Sharks on 5 April. Warren Whiteley is set to return mid-April.

Posted By: Paul
Date Posted: 19-Mar-2019 at 5:59pm
cyle brink nog 2 weke, ek weet nie so mooi nie. Weet die unie rerig wat met hulle beseerde spelers aan gaan, dis n joke dat die ou tusen die 2de en 3rde rondte reg sou gewees het en nou weer eweskielik teen die sharks. Glad nie baie profesioneel nie.

Posted By: GoLions
Date Posted: 19-Mar-2019 at 6:00pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld

So as daar n besering is en al die plaasvervangers is reeds gebruik, dan kan moet mens met een minder speler speel?
HIA kan vervang word met 'n speler wat reeds gespeel het, 'n gewone besering kan nie

Posted By: GoLions
Date Posted: 19-Mar-2019 at 6:03pm
Ek hoop rerig ons bring 'n regte #7 in nou. Ons het 'n klomp groot jong manne wat wag vir speeltyd 

Posted By: GoLions
Date Posted: 19-Mar-2019 at 6:06pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

cyle brink nog 2 weke, ek weet nie so mooi nie. Weet die unie rerig wat met hulle beseerde spelers aan gaan, dis n joke dat die ou tusen die 2de en 3rde rondte reg sou gewees het en nou weer eweskielik teen die sharks. Glad nie baie profesioneel nie.
Mense reageer verskillend op behandeling

Ek sien die doc se dat Kwagga kan vinniger reg wees want “He’s a quick healer. It might be quicker than that,”

Posted By: valie
Date Posted: 19-Mar-2019 at 6:51pm
Ok, so ons het nie verneuk nie. Vincent is af met 2 beserings. Harsingskudding, sowel as enkel. Swys het dit ook so genoem in die perskonferensie.

Dylan is n groot slag, hoewel Sithole was nie sleg toe hy opgekom het nie. Weet iemand of Danie Mienie reg is? Hy skrum ook nie sleg nie.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 19-Mar-2019 at 7:32pm
Dylan is 'n moerse slag.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 19-Mar-2019 at 10:08pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons het verneuk in die wedstryd teen die Rebels? Tshituka is af vir 'n HIA, en is vervang deur Lewies want ons het geen plaasvervangers oorgehad op die bank nie, maar dit was eintlik sy enkel soos ons nou kan sien, uit vir 6 weke. Hy het ook sy enkel vasgehou waar hy gesit het op die veld

So as daar n besering is en al die plaasvervangers is reeds gebruik, dan kan moet mens met een minder speler speel?

dis reg

   Dit is eintlik regtig simpel. Dit is mos dan soos n rooikaart teen die span.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Mar-2019 at 6:55am
Eish, nie goed om te hoor van al die beserings nie.. Hoop maar die ouens wat inkom kan die stepup maak!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Apr-2019 at 9:56am
Gianni Lombard suffered a knee injury in the Vodacom Super Rugby match against the Chiefs in Hamilton on Friday and is returning home.

Two players, Flyhalf Shaun Reynolds and Hooker Jan-Henning Campher, will depart for New Zealand on Saturday evening as back-up.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Apr-2019 at 10:30am
Hulle moet seker vir Malcom rus

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Apr-2019 at 11:32am
Ja hulle het genoem dat Malcolm dalk sal moet rus teen die Saders

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net