Print Page | Close Window

Golf klub bakleiery

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7603
Printed Date: 28-Mar-2024 at 11:56pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Golf klub bakleiery
Posted By: Transvaal
Subject: Golf klub bakleiery
Date Posted: 05-Mar-2019 at 11:55am
https://www.sport24.co.za/Golf/benoni-golf-club-apologises-after-bar-fight-video-goes-viral-20190305%20" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Golf/benoni-golf-club-apologises-after-bar-fight-video-goes-viral-20190305


Ek speel nogal gereeld by hierdie klub, seker ten minste een keer per maand. Kan nie die video by die werk kyk nie so sal maar vanaand by die huis kyk om te sien of ek enige iemand in die video herken...LOL!



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 05-Mar-2019 at 11:57am
Dalk het iemand vir Earl Rose daar betrap? LOL


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Mar-2019 at 12:07pm
'n Vriend van my is juis 'n lid by daardie klub, en dis saam met hom wat ek een keer per maand daar speel. Hulle het al twee keer in die laaste paar maande sy putter gesteel, maar dit was darem by ander golfbane, nie by sy tuisklub nie. Net 'n idee vir die ouens wat nie golf speel nie, my putter was R5k en my drywer R7k


Posted By: Leeubok
Date Posted: 05-Mar-2019 at 12:35pm
Wat hulle gese het na die Earl Rose storie is dat hy 'n besigheid daarvan gemaak het. Hy verkoop 2de handse golfstokke oor die internet. So obviously is daar n groot swartmark vir gesteelde stokke. Dis maar dieselfde met fietse ook. Ek ry bergfiets, en die goed word links en regs gesteel. R50 000+ fietse word dan seker vir 2-5 duis weer verkoop..



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net