Print Page | Close Window

Leeus teen Valke

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7565
Printed Date: 23-Apr-2024 at 12:26pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Leeus teen Valke
Posted By: LeeuBrul
Subject: Leeus teen Valke
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:38pm
Die trop opwindende Jong Leeus wat die Unie se vlag in die toekoms gaan wapper, draf Saterdag in ‘n voorwedstryd op Emirates Airlinepark teen die Valke op die veld.

• Tyrone Green, een van die opwindendste en veelsydige jong agterspelers in die land, begin op heelagter. Hy doen alles op volspoed;
• Madosh Tambwe het hope vaart soos sy vierkuns verlede seisoen teen die Stormers getuig;
• Wandisile Simelane is reeds ‘n klein superster wat net genoeg blootstelling kort om hom op die groot verhoog te bewys;
• Gainni Lombaard is ook ‘n toekomstige ‘Bok wat verlede week soos ‘n kampioen getêkkel het toe hy opgestuur is;
• James Venter is ‘n oopkantflank wat nie net bal too speel nie, maar ook met die bal speel;
• Die jong slotte Reinhard Northnagel en Ruan Vermaak is die Leeus se toekoms in die posisie en daar sal vroeër, eerder as later op hul knoppies gedruk word;
• En dan is dit net ‘n kwessie van tyd voor Nathan McBeth die vaskoppe se lewe op ‘n hoë vlak gaan vergal;
• Tussen die reserwes moet Tiaan van der Merwe, Asenathi Ntlabakanye en ander Junior Bokkies soos PJ Steenkamp en Manny Rass ook in watter toegedraai word. Hulle gaan groot kom!

Die jong Welpies sal vanjaar met tye ingefaseer word en binne ‘n jaar of drie is hulle die gesigte met maanhare op.

Goue Leeus teen Valke: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Shaun Reynolds, Stean Pienaar; Gianni Lombaard, Dillon Smit; Darrien-Lane Landsberg, Robert Kruger, James Venter, Reinhard Nothnagel, Ruan Vermaak, Chergin Fillies, Jan-Henning Campher, Nathan McBeth. Reserwes: HP van Schoor/Tiaan van der Merwe/PJ Botha, Danie Mienie, Asenathi Ntlabakanye/Cohen Kiewit, Ruben Schoeman, MJ Pelser, PJ Steenkamp, Jo-Hanko de Villiers, Bradley Thain/Tinus Combrink, Eddie Fouché, Manuel Rass, Sylvian Mahuza.

-------------
Once a Lion always a lion

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:38pm
Xerox Golden Lions vs Valke: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Shaun Reynolds, Stiaan Pienaar; Gianni Lombard, Dillon Smit; Darrien-Lane Landsberg, Robert Kruger, James Venter, Reinhard Nothnagel, Ruan Vermaak, Chergin Fillies, Jan-Henning Campher, Nathan Mcbeth. Reserves: HP van Schoor/Tiaan van der Merwe/PJ Botha, Danie Mienie, Asenathi Ntlabakanye/Dohen Kiewit, Ruben Schoeman, MJ Pelser, PJ Steenkamp, Jo-Hanko de Villiers, Bradley Thain/Tinus Combrink, Eddie Fouche, Manuel Rass, Sylvian Mahuza

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:41pm
Ek dink die lions moet Baie van die manne op pad....

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:46pm
Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:51pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...

Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:55pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

[QUOTE=Attie Karate]Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...

Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline
[

Stem en dan hoop ek regtig Louritz Van Der Skyff Kom oor sy beserings,glo regtig Naude sou nie in die span gewees het as Louritz beskikbaar was nie.

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 1:57pm
Van der Schyff is 'n groot talent maar dit gaan moeilik wees om terug te kom na 2 sulke groot beserings.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Feb-2019 at 2:12pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...

Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline

AS hulle teen daai tyd nog by ons is. Ek klink seker soos 'n stuck record oor Reynolds, maar ek sou al gatvol wees as ek hy was. Laas nwk het Gianni Lombard goed gelyk toe hy opkom, hierdie week maak hy gladnie die span nie. Selfde met Simelani wat goed gelyk het die paar minute wat hy gekry het, en daarna is hy weer uit. 

Maar voor ek so opgewerk raak, die seisoen is nog lank en ek is seker almal sal genoeg kans kry

Posted By: 5port
Date Posted: 28-Feb-2019 at 3:43pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Xerox Golden Lions vs Valke: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Shaun Reynolds, Stiaan Pienaar; Gianni Lombard, Dillon Smit; Darrien-Lane Landsberg, Robert Kruger, James Venter, Reinhard Nothnagel, Ruan Vermaak, Chergin Fillies, Jan-Henning Campher, Nathan Mcbeth. Reserves: HP van Schoor/Tiaan van der Merwe/PJ Botha, Danie Mienie, Asenathi Ntlabakanye/Dohen Kiewit, Ruben Schoeman, MJ Pelser, PJ Steenkamp, Jo-Hanko de Villiers, Bradley Thain/Tinus Combrink, Eddie Fouche, Manuel Rass, Sylvian Mahuza

IS die 'n ander Robert Kruger want hy is ook op die bench vir SR???

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-Feb-2019 at 4:11pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...

Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline

AS hulle teen daai tyd nog by ons is. Ek klink seker soos 'n stuck record oor Reynolds, maar ek sou al gatvol wees as ek hy was. Laas nwk het Gianni Lombard goed gelyk toe hy opkom, hierdie week maak hy gladnie die span nie. Selfde met Simelani wat goed gelyk het die paar minute wat hy gekry het, en daarna is hy weer uit. 

Maar voor ek so opgewerk raak, die seisoen is nog lank en ek is seker almal sal genoeg kans kry

En wat van Mahuza, op die bank vir SR laasnaweek, maar kry nie eers kans nie. Die week sommer op die bank vir die jongspan. Hy moes veel eerder bo Skosan in die span gewees het. Mahuza is ook lekker vinnig en kan darem ten minste skop.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Feb-2019 at 4:58pm

Probleem met Mahuza is dat hy nie baie hou van tackle nie....

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-Feb-2019 at 5:13pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Bitter min vleuls by die Leeus, in SA of selfs die wêreld is goeie verdedigers.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 28-Feb-2019 at 6:06pm

Skosan is vir my beter as Mahuza. Ons pak het nog nie vir ons backs die dinge makliker gemaak nie. Agterspelers kan nie driee druk as daar konstant meer defenders as aanvallers in die lyn is nie. Hoewel ons pak goed skrum en oraait is in die lynstane, domineer ons nie. ons balle word stadig gemaak, en voorspelers wat die bal deur fases moet dra, om defenders in te trek, verloor die bal in kontak.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Feb-2019 at 6:19pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...

Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline

AS hulle teen daai tyd nog by ons is. Ek klink seker soos 'n stuck record oor Reynolds, maar ek sou al gatvol wees as ek hy was. Laas nwk het Gianni Lombard goed gelyk toe hy opkom, hierdie week maak hy gladnie die span nie. Selfde met Simelani wat goed gelyk het die paar minute wat hy gekry het, en daarna is hy weer uit. 

Maar voor ek so opgewerk raak, die seisoen is nog lank en ek is seker almal sal genoeg kans kry

En wat van Mahuza, op die bank vir SR laasnaweek, maar kry nie eers kans nie. Die week sommer op die bank vir die jongspan. Hy moes veel eerder bo Skosan in die span gewees het. Mahuza is ook lekker vinnig en kan darem ten minste skop.

Probleem met Mahuza is dat hy nie baie hou van tackle nie....

Bitter min vleuls by die Leeus, in SA of selfs die wêreld is goeie verdedigers.

Terwyl dit dalk mag waar wees, is hy besonders swak daarmee. Hy is een van daardie tipe verdedigers wat eerder oor hul eie voete sal val om nie te hoef te probeer tackle nie. Hy sal uit sy pad letterlik gaan (geen exaggeration) om nie hoef te tackle nie sodat sy stats nie noodwendig so swak lyk nie. Hou hom maar gerus groot asb dop.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Feb-2019 at 6:59pm
Mahuza het daaraan gewerk, hy lyk meer lus vir tackle as gewoonlik. Skosan verdedig beter as ander. 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Feb-2019 at 10:01pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Mahuza het daaraan gewerk, hy lyk meer lus vir tackle as gewoonlik. Skosan verdedig beter as ander. 

Ons sal maar sien, tot dusver het Mahuza nie baie gespeel vanjaar nie, behalwe vir n paar minute in die Jaguares game.

-------------
Go LIONS!!!!!

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net