Print Page | Close Window

Golf Clubs Stolen In Stellenbosch

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Rugby Staaltjies en Stories
Forum Description: Rugby Staaltjies en Stories
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7233
Printed Date: 29-Mar-2024 at 5:25pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Golf Clubs Stolen In Stellenbosch
Posted By: TunaLion
Subject: Golf Clubs Stolen In Stellenbosch
Date Posted: 17-Jan-2019 at 7:28pm
http://www.sarugbymag.co.za/watch-golf-clubs-stolen-in-stellenbosch/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/watch-golf-clubs-stolen-in-stellenbosch/

Het julle die storie gesien? Hulle beweer dit is Earl Rose is die video... ai.... 

LOLLOLLOLLOLLOL


-------------
Go LIONS!!!!!



Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 17-Jan-2019 at 8:10pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

http://www.sarugbymag.co.za/watch-golf-clubs-stolen-in-stellenbosch/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/watch-golf-clubs-stolen-in-stellenbosch/

Het julle die storie gesien? Hulle beweer dit is Earl Rose is die video... ai.... 

LOLLOLLOLLOLLOL
Lmga


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Jan-2019 at 6:39am
Nei man, was net n misunderstanding en lost and found case gewies...


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Jan-2019 at 7:27am
Haha ja het dit gesien. Mens kan sien op die 2de video waar hy die winkel verlaat dit is hy. Wat 'n peopol!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jan-2019 at 7:35am
Hy moet nogal desperaat wees om sulke stunts te trek


Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Jan-2019 at 7:47am
Sy naam bring nare herhinderinge terug... O hel nee... Was moeilik om 'n wedstryd van die Leeus te kyk en te weet ek gaan weer op Rose skree... Kan nog steeds nie glo hy het die Springbokspan gemaak nie????????????? Hy moet seker die loskakel wees wat die meeste driee vir sy teenstaanders gemaak het... Een goeie ding wat John Mitchell gedoen het, was om hom weg te jaag.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jan-2019 at 7:49am
In al sy tyd kan ek onthou dat hy darem 1 goeie wedstryd vir die Leeus gehad het, was 'n Super Rugby wedstryd op toer waar hy 2 driee gedruk het. Maar oor die algemeen was hy eintlik iemand wat nie op 'n rugbyveld gehoort het nie. Ek wou amper se dalk sou hy beter in sewes gewees het, maar in sewes moet jy kan verdedig anders is daar net 6 verdedigers op die veld, in sy wedstryde was daar net 14.


Posted By: monster
Date Posted: 18-Jan-2019 at 7:59am
Kan nog onthou die dag toe die leeus hulle koop was die koerant opskrifte Leeus pluk WP se rose.... Earl het dar ook n mooi wen drie in n Curriebeker semie finaal gedruk teen die Sharks in Durban ... maar ja dankie hy is deel van die donker verlede


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Jan-2019 at 8:47am
Die Tiger Woods van rugby..  Onthou julle daai stelling? LOL


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jan-2019 at 8:51am
Ek het net altyd onthou dat Loffie gesweer het hy het die X-faktor...en ek dink niemand anders kon dit raaksien nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Jan-2019 at 10:01am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het net altyd onthou dat Loffie gesweer het hy het die X-faktor...en ek dink niemand anders kon dit raaksien nie


Behalwe natuurlik vir Pdivvie... Alhoewel hy hom net vir n toer of twee gekies het


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 18-Jan-2019 at 10:56am
He definitely had X-factor. He was able to start a brilliant movement, and then when we were about to score a try, make a monumental blunder, and gift the opposition the ball, and they would end up scoring. 


Posted By: OomPB
Date Posted: 23-Jan-2020 at 7:53pm
Is Tuna Lion nie familie van Rose nie?



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net