Print Page | Close Window

Waratahs closing in on giant South African lock

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7098
Printed Date: 04-May-2025 at 9:04pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Waratahs closing in on giant South African lock
Posted By: LeeuRugby
Subject: Waratahs closing in on giant South African lock
Date Posted: 29-Nov-2018 at 1:22pm
Le Roux Roets wat vir die Pumas speel, gaan dalk vir die Waratahs speel volgende jaar.
Kom Leeus julle moet die ou n offer maak. ek wil nie he hy moet vir die Aussies gaan speel nie.
Ek het die artiekel op news 24 gelees.
Wat dink julle ?



Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 29-Nov-2018 at 1:50pm
Originally posted by LeeuRugby LeeuRugby wrote:

Le Roux Roets wat vir die Pumas speel, gaan dalk vir die Waratahs speel volgende jaar.
Kom Leeus julle moet die ou n offer maak. ek wil nie he hy moet vir die Aussies gaan speel nie.
Ek het die artiekel op news 24 gelees.
Wat dink julle ?
Ek sou gelike het om hom in Leeu klere te sien. Hy is n lekker aggresiewe slot.


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Nov-2018 at 2:24pm
Hy was by ons en ons hom laat Gaan....hy Baie ontwikkel by die pumas....Nog n Paul Willemse storie.....Ons kort so n man....Kom leeus gee hom n offer

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 29-Nov-2018 at 3:47pm
Sover ek verstaan het hy reeds geteken by Waratahs. Die skip het geseik.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 29-Nov-2018 at 4:09pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Sover ek verstaan het hy reeds geteken by Waratahs. Die skip het geseik.
I don't think its been finalised yet.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net