Print Page | Close Window

Match 11 - Bokke vs All Blacks

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Rugby Championship (Sanzaar)
Forum Description: Rugby Championship (Sanzaar)
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=4704
Printed Date: 14-Dec-2017 at 12:33am
Software Version: Web Wiz Forums 11.10 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 11 - Bokke vs All Blacks
Posted By: Transvaal
Subject: Match 11 - Bokke vs All Blacks
Date Posted: 04-Oct-2017 at 11:48am
Saturday 7 October 2017 in Cape Town, kickoff at 17:00

Referee - Jérôme Garcès (France)
AR1 - Romain Poite (France)
AR2 - Shuhei Kubo (Japan)
TMO - Rowan Kitt (England)

Bokke: 15. Andries Coetzee, 14. Dillyn Leyds, 13. Jesse Kriel, 12. Jan Serfontein, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje, 8. Francois Louw, 7. Pieter-Steph du Toit, 6. Siya Kolisi, 5. Lood de Jager, 4. Eben Etzebeth (captain), 3. Ruan Dreyer, 2. Malcolm Marx, 1. Steven Kitshoff.
Replacements: 16. Chiliboy Ralepelle, 17. Trevor Nyakane, 18. Wilco Louw, 19. Franco Mostert, 20. Jean-Luc du Preez, 21. Rudy Paige, 22. Handré Pollard, 23. Damian de Allende

All Blacks: 15 Damian McKenzie, 14 Nehe Milner-Skudder, 13 Ryan Crotty, 12 Sonny Bill Williams, 11 Rieko Ioane, 10 Beauden Barrett, 9 Aaron Smith, 8 Kieran Read (captain), 7 Sam Cane, 6 Liam Squire, 5 Scott Barrett, 4 Sam Whitelock, 3 Nepo Laulala, 2 Dane Coles, 1 Kane Hames
Replacements: 16 Codie Taylor, 17 Wyatt Crockett, 18 Ofa Tu'ungafasi, 19 Patrick Tuipulotu, 20 Matt Todd, 21 Tawera Kerr-Barlow, 22 Lima Sopoaga, 23 David Havili

LionsWorld Prediction: All Blacks win

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Oct-2017 at 11:53am
Jérôme Garcès aangewys as skeidsregter

Posted By: Zibbie
Date Posted: 04-Oct-2017 at 12:13pm
so as die Wallabies die Pumas wen eindig ons 3rde . darem n verbetering op laas jaar 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-Oct-2017 at 12:20pm
As ons darem net op die telbord kan kom teen die AB's sal dit n verbetering wees LOL

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Oct-2017 at 8:16am
All Blacks se span opgedateer

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 05-Oct-2017 at 8:46am
Hoop die bokke verras en speel soos hulle kan....maar jis dis maar net my hart wat praat my kop se met so n aap soos AC in beheer twyfel ek baie

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 05-Oct-2017 at 9:02am
Die probleem is nie om te kompeteer teen die All Blacks nie, dis om dit vir 80 minute te doen. Dis moeilik om te sien hoe ons met minder as 20 gaan verloor, veral op Nuwe-Auck-Land.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 05-Oct-2017 at 10:19am
We can some comfort that they have chosen such a strong side. Or not. It means one of two things: either they still respect us, so that's why they choose their strongest available side. Or they want to put 60+ past us.

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 05-Oct-2017 at 1:16pm
Meh whatever

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Oct-2017 at 3:15pm
Bokke opgedateer in die eerste pos:

Swak plekke in die span is seker : 14,13,5,16,17,21,22,23

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 05-Oct-2017 at 3:27pm
Kan nie glo ou Lood is weer in die span nie - Dink die is amper seker Dreyer se laaste kans om homself te bewys...

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 05-Oct-2017 at 3:41pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Bokke opgedateer in die eerste pos:

Swak plekke in die span is seker : 14,13,5,16,17,21,22,23
14 Had a good game IMO.
Both centers were poor last week.
If we have to have Lood, let him be a sub.
Chilliboy or Bongi? Both below par IMO. A few years ago Chilliboy had a bright future, but never lived up to his potential.
Trevor is better at 1 than at 3. So I have no problems there.
And fully agree with the rest. No comments needed.
BTW, when is Swys announcing the Lions team for Sunday?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Oct-2017 at 3:45pm
Our team announcement is on Friday because the match is only on Sunday

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 05-Oct-2017 at 3:50pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Kan nie glo ou Lood is weer in die span nie - Dink die is amper seker Dreyer se laaste kans om homself te bewys...
What has Proudfoot done to help Dreyer with his technical aspects? If he had been penalized in previous tests, surely it's the scrum coach's job to iron out the technical shortcomings?  It will literally mean working on here he places his feet pre-engagement, so that he does not over extend on engagement. It's literally a matter of a couple centimeters. When Dreyer got it right he was pretty devastating. And that's both against Aus and NZ.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 05-Oct-2017 at 3:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Our team announcement is on Friday because the match is only on Sunday
Thanks

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Oct-2017 at 2:34pm
Weet iemand hoe laat skop die bokke more af? Want iemand hier by die werk se dis elke 3 minute

Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Oct-2017 at 2:41pm
Hehe ek het ook netnou daai grappie gehoor! LOL. Daar is baie grappies wat die rondte doen op die oombik..

Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Oct-2017 at 8:05am
As ek die twee spanne man vir man vergelyk, is daar op die oomblik net Loskop en miskien Hakker, waar die Bokke se speler beter as die All Blacks sin is...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Oct-2017 at 7:11pm
Wat 'n game deur Marx... Ek het nog nooit so 'n vertoning deur 'n Hakker gesien nie. Hy was 'n YSTER!

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 07-Oct-2017 at 7:58pm
Marx was briljant. Elton is rerig soms n liability. Ruan is ongelukkig nie op hierdie stadium ons antwoord nie. Oor die blerrie box kicks gaan ek niks se nie. En laastens hopelik is daai de ellendige knaap nou vir n ruk uit die bokspan...

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Oct-2017 at 10:11pm
Ek stem vaal leeu en die ellendige knaap het daai all black vrek laat geloop wat onnodig was

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2017 at 7:47am
Marx was vrek goed en dit laat mens net weer wonder hoe AC hom laas jaar die hele jaar uit die beginspan gelos het vir Strauss. Sou hy byvoorbeeld steeds vir Strauss gekies het as hy nie uitgetree het nie? LOL!

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 08-Oct-2017 at 7:49am
As die Bokke so speel dra ek enige dag my Bok-trui met trots.. ons kan regtig bou op gister. Takties was daar 'n paar blapse en een of twee foute het ons punte gekos, maar die manne het regtig ingeklim en gewys dat ons ingesteldheid positief is (daardie tien minute voor halftyd het die grondslag gelê). Marx was ongelooflik.. om so game te speel teen die All Blacks sit jou sekerlik heel bo in die haker-ranglys. Al wat hom teruggehou het was sy lynstaan-ingooie en dit het gister ook goed verloop. Geen haker in wêreld-rugby kan soos hy speel nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2017 at 8:08am
Hier is die youtube hoogtepunte

https://www.youtube.com/watch?v=qVSECquQi-A" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=qVSECquQi-A

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2017 at 8:17am
2 van die All Blacks se driee het gekom na skoppe van ons en die 3rde na 'n aangee van ons wat verlore gegaan het. 

Posted By: Mr-T
Date Posted: 08-Oct-2017 at 8:37am
Dink in die geheel was dit baie goeie game gewees.
Dink ons het ook 2 driee of so verlore laat gaan met verkeerde opsie, bv Ross wat dalk regs kon pass na Jantjies wat ek seker was daai 5m sou kon doen vir die drie.

Crotty se drie is baie 50/50 so dis effe moeilik om te oordeel op daai ene. Dink net Barrett het vir Kriel terug gehou wat seker kon probeer het om by die bal uit te kom. (of was dit my verbeelding)

1 ding wat my pla is, ek dink Dreyer gaan hom uit die span/groep speel. Elke week praat hulle van sy strafskoppe teen ho, die ref praat met hom voor 1 skrum en dan jaag Dreyer weer aan. Ek is nie 'n stut of skrum spesialis nie, maar dink nie hy doen homself enige gunste nie.

Dan is daai senter paar van ons vir my steeds 'n issue..maar dit los ek daar.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 09-Oct-2017 at 11:38am
Originally posted by Mr-T Mr-T wrote:

Dreyer's issues should have been addressed at the Lions already, and then by Proudfoot. He was pinged in Albany. Proudfoot should have been working on his foot positioning the moment they got back in SA. I know it takes time to change years of bad habits, but when Dreyer got it right, he was very good. But the opposing prop can with a little adjustment to his bind with his hooker, make a tighthead look bad. And its extremely hard for the ref to pick it up and for the tighthead to combat it.

Posted By: valie
Date Posted: 09-Oct-2017 at 1:05pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Ek het opgelet dat die Allblacks se hele voorry, net nadat hulle gesak het, so effens links beweeg, wat maak dat die kontakpunt in die skrum skuif omdat hulle nie 100% reguit skrum nie, dwing hulle die vaskop dan binnetoe - veral as hy baie laag sak, soos wat Dreyer doen, dan lyk dit die heeltyd asof hy (Dreyer) inskrum.

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 09-Oct-2017 at 1:59pm
What I did notice was that their loosehead tended to scrum in a touch, forcing Dreyer to follow him, and scrum inwards a lot more. As a result, the ref pinged Ruan, because he looked like he was scrumming illegally.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Oct-2017 at 3:01pm
Dit kannie altyd die opposisie se tricks wees wat veroorsaak dat Dreyer gestraf word nie. Op daardie vlak moet hy sterk genoeg wees en tegniek goed genoeg wees om enige tricks te kan counter. So baie as wat ek van hom hou en wil he hy vir die bokke moet speel, moet ek self erken dat hy erg sukkel. Hoop hy kan dit regstel. Help asb Balie Swart?

Kyk net hoe het Van Rooyen sy gat gesien op 3 teen JC hierdie naweek. Mens kon van die eerste scrum af sien Van Rooyen was nie gemaklik nie en JC het hom laat les op se. 

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net