Print Page | Close Window

Match 1 - Lions vs Sharks

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12229
Printed Date: 25-Jul-2025 at 5:22pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 1 - Lions vs Sharks
Posted By: Transvaal
Subject: Match 1 - Lions vs Sharks
Date Posted: 19-May-2025 at 9:32am
Saturday 26 July 2025 at Ellis Park, kickoff at 15:00

Lions: 15. Gianni Lombard, 14. Angelo Davids, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Rabz Maxwane, 10. Lubabalo Dobela, 9. Nico Steyn, 8. WJ Steenkamp, 7. Izan Esterhuizen, 6. Jarod Cairns, 5. Darrien Landsberg, 4. Raynard Roets, 3. RF Schoeman, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. SJ Kotze, 18. Heiko Pohlmann, 19. Dylan Sjoblom, 20. Renzo du Plessis, 21. Layton Horn, 22. Kade Wolhuter, 23. Kelly Mpeku.

Sharks: 15. Hakeem Kunene, 14. Phiko Sobahle, 13. Litelihle Bester, 12. Janco Purchase, 11. Khuthi Rasivhaga, 10. Jean Smith, 9. Bradley Davids, 8. Nick Hatton (c), 7. Jannes Potgieter, 6. Sphephelo Mbonambi, 5. Deon Slabbert, 4. Gideon Koegelenberg, 3. Mawande Mdanda, 2. Bryce Calvert, 1. Phatu Ganyane.
Replacements: 16. Willem van Wyk, 17. Dian Bleuer, 18. Lee-Marvin Mazibuko, 19. Kuhle Mthimkhulu, 20. Thomas Dyer, 21. Tiaan Fourie, 22. Drico Marx, 23. Chijindu Okonta 



Replies:
Posted By: Blou
Date Posted: 27-May-2025 at 12:09pm
Is dit eers wanneer julle weer speel?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-May-2025 at 3:03pm
korrek, oor 2 maande van vandag af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-May-2025 at 3:05pm
Die spelers moet volgens kontrak ook 'n rusperiode van 4 weke kry so hulle eerste week van rus is verby en die 2de een is amper verby


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2025 at 9:45am
https://www.youtube.com/watch?v=EIvfGlX0by8%20" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=EIvfGlX0by8
Leeus se URC driee, van die driee is werklik skitterend


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2025 at 8:19am
Nie lank om te wag nie, die wedstryd is hierdie Saterdag


Posted By: monster
Date Posted: 22-Jul-2025 at 2:59pm
Sou nogal lekker gewees het om te weet wat is die Leeus se planne vir die komende Currie beker wat die naweek begin

Gaan hulle die URC spelers rus , wie gaan die kaptein wees … het ons darm n afrigter


Ek kon op die internet inligting kry ivm die Bulle, Sharks en WP maar niks Leeu nuus

Op die stadium wonder ek nog of die span nog op verlof is

Sharks lyk of hulle n baie onervare groep het





Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jul-2025 at 10:23am
Die afrigter is soos vorige jare weer Mziwakhe Nkosi


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2025 at 8:14am
Sharks se span opgedateer, amper almal in die begin XV is onbekend vir my


Posted By: monster
Date Posted: 25-Jul-2025 at 8:33am
Ja dit is erg onervare span



Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:15am
Leeus span opgedateer in die eerste pos, 2 van die nuwe manne kry kans


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:17am
Hoe kan ons Bok afrigter vir Renzo rate, maar nie ons unie nie?

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:18am
Ons moet ten minste die finaal haal, anders is die kompetisie ñ globale flop.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:22am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe kan ons Bok afrigter vir Renzo rate, maar nie ons unie nie?

Iemand het my vertel Rassie en Renzo se pa is dik pelle. Maak van dit wat jy wil


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:25am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe kan ons Bok afrigter vir Renzo rate, maar nie ons unie nie?

Iemand het my vertel Rassie en Renzo se pa is dik pelle. Maak van dit wat jy wil

Enough said. Almal het hul eie opinies, maar is hy beter as JC Pretorius? Vra maar net...


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:28am
Nee glad nie, JC is by verre ons beste nommer 6, hy is een van die bested in URC, het in die laaste seisoen die meeste balle gesteel as ek reg onthou


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Jul-2025 at 11:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee glad nie, JC is by verre ons beste nommer 6, hy is een van die bested in URC, het in die laaste seisoen die meeste balle gesteel as ek reg onthou
Presies. 

-------------
Up the Vaal!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net