Print Page | Close Window

Match 16 - Lions vs Connacht

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12226
Printed Date: 04-May-2025 at 2:30pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 16 - Lions vs Connacht
Posted By: Transvaal
Subject: Match 16 - Lions vs Connacht
Date Posted: 22-Apr-2025 at 3:17pm
Saturday 26 April 2025 at Ellis Park, kickoff at 16:00

Referee: Hollie Davidson (SRU, 20th league game)

AR 1: Morne Ferreira (SARU)  

AR 2: Hanru Van Rooyen (SARU)

TMO: Sam Grove-White (SRU)


Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Bronson Mills, 11. Edwill van der Merwe, 10. Kade Wolhuter, 9. Morne van den Berg, 8. Jarod Cairns, 7. Renzo du Plessis, 6. JC Pretorius, 5. Ruan Delport, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. SJ Kotze, 18. RF Schoeman, 19. Darrien Landsberg, 20. Izan Esterhuizen, 21. Nico Steyn, 22. Lubabalo Dobela, 23. Rynhardt Jonker.

Connacht:



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2025 at 3:17pm
Chatting to Julian Redelinghuys and Morne van den Berg ahead of URC match vs Connacht
https://youtu.be/Fto3oY1-WHc" rel="nofollow - https://youtu.be/Fto3oY1-WHc


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Apr-2025 at 5:26pm
Hollie Davidson aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2025 at 11:03am
Span opgedateer in die eerste pos, heelwat veranderings


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 25-Apr-2025 at 11:43am
Ek sien daar word genoem Ruan en Darrien het koppe gestamp na die verloor?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2025 at 11:45am
Dit was sommer in die wedstryd dink ek, behalwe as hulle dit na die wedstryd voortgesit het. Hulle het woorde gehad na Landsberg se swak aangee na Venter in die eerste helfte. Ek sou Landsberg al lankal weggejaag het, hy is 'n baie swak skakel in ons span.


Posted By: emiel1
Date Posted: 25-Apr-2025 at 12:49pm
Dink Leeus het een van die beter lynstaan spanne en ek dink Lainsberg is een van die groot redes .Hy is nie een van die mees fisiese slotte nie, maar as No 5 slot is dit ook nie sy primere taak nie. 

Rakende die komende wedstryd, is 'n ligte maar baie dinamiese lostrio wat gekies is . Die span gaan sukkel teen 'n goed afgerigde Connach span (hulle is baie beter as wat hulle log posisie aandui), maar solank hierdie jong span kan wys dat  daar 'n fondasie is waarop gebou kan word sal ek gelukkig wees.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 25-Apr-2025 at 1:10pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dit was sommer in die wedstryd dink ek, behalwe as hulle dit na die wedstryd voortgesit het. Hulle het woorde gehad na Landsberg se swak aangee na Venter in die eerste helfte. Ek sou Landsberg al lankal weggejaag het, hy is 'n baie swak skakel in ons span.

Ekt maar die wedstryd vermy. Na ek die 42-0 storie gekyk het is ek bietjie oor die seisoen. 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net