Print Page | Close Window

Match 3 - Montpellier vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12200
Printed Date: 04-May-2025 at 6:59pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 3 - Montpellier vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 3 - Montpellier vs Lions
Date Posted: 02-Jan-2025 at 9:20am
11 January 2025 in France, kickoff at 19:30

Montpellier: 15. Anthony Bouthier, 14. Madosh Tambwe, 13. Thomas Darmon, 12. Auguste Cadot, 11. George Bridge, 10. Thomas Vincent, 9. Alexis Bernadet, 1. Enzo Forletta, 2. Lyam Akrab, 3. Luka Japaridze, 4. Youssouf Soucouna, 5. Marco Tauleigne, 6. Nicolas Martins, 7. Lenni Nouchi (c), 8. Sam Simmonds
Replacements: 16. Vano Karkadze, 17. Baptiste Erdocio, 18. Mohamed Haouas, 19. Yacouba Camara, 20. Jules Veyrier, 21. Aurelien Barreau, 22. Arthur Vincent, 23. Pierre Lucas

Lions: 15. Quan Horn, 14. Kelly Mpeku, 13. Erich Cronje, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sam Francis, 9. Nico Steyn, 8. Francke Horn, 7. Izan Esterhuizen, 6. WJ Steenkamp, 5. Ruan Delport, 4. Etienne Oosthuizen, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie, 1. Juan Schoeman.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Conraad van Vuuren, 19. Darrien Landsberg, 20. Ruhan Straeuli, 21. JC Pretorius, 22. Sanele Nohamba, 23. Rynhardt Jonker.



Replies:
Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Jan-2025 at 1:25pm
Ek sien ons het 'n redelike sterk groep gestuur vir die game. Seker die sterkste wat ons kan, behalwe natuurlik vir die beserings, so ons beter die ene wen, anders kan dit lelik back fire met die span wat dan terug huistoe moet vlieg en dan weer speel en dan MOET wen as hulle in die kompetisie wil bly. En dit het nie baie goed vir die Bulle uitgewerk toe hulle dieselfde gedoen het laas maand nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Jan-2025 at 2:25pm
https://youtu.be/foO4iPew59c" rel="nofollow - https://youtu.be/foO4iPew59c
Chatting to Julian Redelinghuys and Edwill van der Merwe ahead of Montpellier match


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2025 at 3:08pm
Span opgedateer in eerste pos


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Jan-2025 at 5:52pm
Is ek reg as ek sê ons het ñ moerse pak voorspelers gekies?

-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Jan-2025 at 8:07pm
Marra.. sorry nê.. gaan maar na die engelse klub. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 11-Jan-2025 at 8:16pm
Ek kan nie meer hierdie gemors kyk nie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 11-Jan-2025 at 8:19pm
Absoluut geen plan op die aanval, nie ñ idee wat om te doen nie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jan-2025 at 8:23pm
7-0 vir Montpellier rustyd


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Jan-2025 at 8:48pm
Wat n klomp kak? Honestly. 


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 11-Jan-2025 at 9:17pm
Ja dis maar n sad tail ons doen meeste van die speelwerk maar het niks om daarvoor te wys nie en dan skop ons omtrent al die balle weg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jan-2025 at 9:26pm
Montpellier wen 28-5


Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Jan-2025 at 9:29pm
Hulle was net te goed vir ons gewees. Van ons spelers het bietjie hart gewys op defence, maar weereens wil ek net vra wat ddoen ou PJ in die span? Sukkel met lynstane super erg. Was dag en nag verskil toe hy op gekom het.

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jan-2025 at 10:19pm
Challenge Cup - Lions coach Ivan van Rooyen Post Match vs Montpellier
https://youtu.be/HCUvjGmBac4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/HCUvjGmBac4


Posted By: emiel1
Date Posted: 12-Jan-2025 at 1:30am
Skrums was goed, mededingend in die lynstane (vir meeste van die wedstryd), en verdediging (veral Esterhuizen) in die eerste 50 minute het ons in die wedstryd gehou. Ons besluitnemers en spelskeppers (8, 9, 10 en 12 )het min variasie op die aanval getoon .


Posted By: TunaLion
Date Posted: 13-Jan-2025 at 9:01pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Skrums was goed, mededingend in die lynstane (vir meeste van die wedstryd), en verdediging (veral Esterhuizen) in die eerste 50 minute het ons in die wedstryd gehou. Ons besluitnemers en spelskeppers (8, 9, 10 en 12 )het min variasie op die aanval getoon .


Jip, besluitneming is groot probleem vir ons. Lynstane het uitmekaar geval toe PJ opkom, maar andersins stem ek saam.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net