Print Page | Close Window

23 nie gekies vir Bokke

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Springbokke
Forum Description: Springbokke
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11822
Printed Date: 18-May-2024 at 5:52am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: 23 nie gekies vir Bokke
Posted By: Attie Karate
Subject: 23 nie gekies vir Bokke
Date Posted: 15-Jun-2023 at 5:43pm
Hoe sal die span vaar teen die Bokke se oefengroep?

1 Steenekamp 2 Grobbelaar 3 Fouche
4 Ruben v Heerden 5 Nortje
6 Gideon v d Merwe 7Ruan Venter 8 Elrigh Louw
9 Nohamba 10 Robert du Preez
11 Zas 14 v d Merwe
12 Dan du Plessis 13 Ruhan Nel
15 Fassi
16 JH Venter 17 Gqoboka 18 Mchunu
19 Jenkins 20 Ruan Acerkman
21 Papier
22 Tinus de Beer
23 Henco van Wyk


-------------
Up the Vaal!



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Jun-2023 at 10:02am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe sal die span vaar teen die Bokke se oefengroep?

1 Steenekamp 2 Grobbelaar 3 Fouche
4 Ruben v Heerden 5 Nortje
6 Gideon v d Merwe 7Ruan Venter 8 Elrigh Louw
9 Nohamba 10 Robert du Preez
11 Zas 14 v d Merwe
12 Dan du Plessis 13 Ruhan Nel
15 Fassi
16 JH Venter 17 Gqoboka 18 Mchunu
19 Jenkins 20 Ruan Acerkman
21 Papier
22 Tinus de Beer
23 Henco van Wyk


Nie te goed nie dink ek. Ek kan nie dink wie enige van hierdie spelers in die bok groep moet vervang nie? Enigste passasiers in die bok groep rerig is Jesse Kriel en miskien Duane. En ou Willie, alhoewel hy sy oomblikke het.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jun-2023 at 10:09am
Jy vergeet van suurstof dief Orie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Jun-2023 at 3:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Jy vergeet van suurstof dief Orie


Ek het hom duidelik uit my geheue bank uitgewis Tongue AGV al die kere wat hy vir die leeus amper 'n drie druk en dan die bal aanslaan


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 19-Jun-2023 at 9:51pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe sal die span vaar teen die Bokke se oefengroep?

1 Steenekamp 2 Grobbelaar 3 Fouche
4 Ruben v Heerden 5 Nortje
6 Gideon v d Merwe 7Ruan Venter 8 Elrigh Louw
9 Nohamba 10 Robert du Preez
11 Zas 14 v d Merwe
12 Dan du Plessis 13 Ruhan Nel
15 Fassi
16 JH Venter 17 Gqoboka 18 Mchunu
19 Jenkins 20 Ruan Acerkman
21 Papier
22 Tinus de Beer
23 Henco van Wyk


Nie te goed nie dink ek. Ek kan nie dink wie enige van hierdie spelers in die bok groep moet vervang nie? Enigste passasiers in die bok groep rerig is Jesse Kriel en miskien Duane. En ou Willie, alhoewel hy sy oomblikke het.
don't forget about Siya, there are countless better 6's that are fit and able


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Jun-2023 at 8:31am
Dink Nortje het homself uit die span gespeel Saterdag. 




Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Jun-2023 at 8:36am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe sal die span vaar teen die Bokke se oefengroep?

1 Steenekamp 2 Grobbelaar 3 Fouche
4 Ruben v Heerden 5 Nortje
6 Gideon v d Merwe 7Ruan Venter 8 Elrigh Louw
9 Nohamba 10 Robert du Preez
11 Zas 14 v d Merwe
12 Dan du Plessis 13 Ruhan Nel
15 Fassi
16 JH Venter 17 Gqoboka 18 Mchunu
19 Jenkins 20 Ruan Acerkman
21 Papier
22 Tinus de Beer
23 Henco van Wyk


Nie te goed nie dink ek. Ek kan nie dink wie enige van hierdie spelers in die bok groep moet vervang nie? Enigste passasiers in die bok groep rerig is Jesse Kriel en miskien Duane. En ou Willie, alhoewel hy sy oomblikke het.
don't forget about Siya, there are countless better 6's that are fit and able


True. He has become un-droppable due to political reasons



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net