Print Page | Close Window

Match 14 - Griffons vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11812
Printed Date: 14-May-2024 at 11:00pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 14 - Griffons vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 14 - Griffons vs Lions
Date Posted: 05-Jun-2023 at 3:48pm
Friday 9 June 2023 in Welkom, kickoff at 3pm

Referee: Aimee Barrett-Theron
Assistant Referees: Phumzile Mbewu, Jonathan Lottering
Television Match Official: AM Jacobs

Griffons: 15. Duan Pretorius, 14. Domenic Smit, 13. Carel Coetzee, 12. Jandre de Beer, 11. Keanu Vers, 10. Robbie Petzer, 9. Jaywinn Juries, 8. Sokuphumla Xakalashe, 7. Thomas Ongera, 6. Jean Pretorius, 5. Rian Olivier, 4. Wikus Nieuwenhuis, 3. Buhle Nojekwa, 2. Hendrik van Schoor, 1. Xolani Jacobs.
Replacements: 16. Dandre Delport, 17. Stephan de Jager, 18. Hillary Mwajilwa, 19. Michael Benadie, 20. Ludio Williams, 21. Thato Mavundla, 22. Marquit September, 23. Duren Hoffman

Lions: 15. Quan Horn, 14. Boldwin Hansen, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie (c), 1. Rhynardt Rijnsburger.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Raynard Roets, 20. Travis Gordon, 21. Morne vd Berg, 22. Tyler Bocks, 23. Stean Pienaar.



Replies:
Posted By: Puttertjie
Date Posted: 06-Jun-2023 at 1:09am
Dit sal my glad nie verbaas as die Griffons die een vat nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Jun-2023 at 8:40am
Originally posted by Puttertjie Puttertjie wrote:

Dit sal my glad nie verbaas as die Griffons die een vat nie.

Sal nogals n klap in almal se gesigte wees, ek glo nie ons sal dit ligtelik vat nie, kort 5 punte om enige kans te hê


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jun-2023 at 8:47am
Ons het nog 'n kans al is dit slegs sigbaar deur 'n mikroskoop so klein is dit, maar ek dink darem nie 'n verloor teen die Griffons is op die kaarte nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jun-2023 at 10:18am
Ons afskop is nou 'n uur later, maw 3 uur


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jun-2023 at 2:58pm
Griffons se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jun-2023 at 3:42pm
Leeus se span opgedateer


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Jun-2023 at 10:54am
Ai. Ek wil nie alewig moan nie, maar op papier is dit nie ñ baie goeie Leeus span nie. Daar is natuurlik ñ paar uitblinkers, maar min om oor opgewonde te raak. Ons kort spelers.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:17pm
Lyk my Leeus wil hulle moeg hardloop, 7-0 na 10 minute maar dan druk die Griffons dadelik van die afskop af as ons heeltemal clueless die afskop laat spring


Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:34pm
Ons maak hopeloos te veel dom foute.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:35pm
Leeus druk en dis 14-7 na 27 maar dasn slaan ons weer die afskop aan...wtf


Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:35pm
Selfs al haal ons deur n wonderwerk die uitspeel rondtes, verdien ons nie om daar te wees op grond van hoe ons tans speel nie.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:36pm
Juries mis 'n sitter van 'n strafskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:40pm
Hansen druk, doelskop mis, 19-7 na 33, lyk my Griffons raak nou moeg


Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:42pm
Ek sweer die Griffons het daai bal met seep gesmeer!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:50pm
Rustyd 26-7


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:56pm
Meeste van die foute aan ons kant is darem van spelers wat nie in die URC groep is nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 3:57pm
Ek is ook seker een-ogig maar dink nie Schoeman se duikslag was 'n geel kaart werd nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 4:11pm
Het ons al EEN afskop gevat vandag...goeiste


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 4:52pm
Ons wen 39-22 maar dit was glad nie 'n goeie wedstryd vir ons nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 5:01pm
Wat 'n gesukkel, as ons met die ouens aan neuk gaan ons swaarkry in die volgende URC. Amper die hele 2de helfte sonder 'n drie gespeel, ons druk toe laat in die 2de helfte


Posted By: monster
Date Posted: 09-Jun-2023 at 5:21pm
Dit was moeilik om na te kyk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jun-2023 at 5:29pm
Ek kan nie verstaan hoekom het ons so gesukkel met die afskoppe nie, dis baie amateuragtig. Ons het seker die hele wedstryd 1 afskop gevat, die res het ons aangeslaan of laat spring


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Jun-2023 at 6:08pm
Amateuragtig is ñ goeie beskrywing. Nie net die spel van meeste van die spelers nie, maar ook die afrigting.

Dit het gelyk asof meeste van die spelers hul laaste wedstryd vir die Leeus gespeel het. Asof hulle kontrakte by ander unies het of oorsee gaan. 

Groot verandering blyk nodig te wees by die unie. Begin sommer bo.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 09-Jun-2023 at 10:41pm
Quan has ended the season really badly, I hope the break regenerates him. Also our scrums were under pressure and I didn't expect that from a partial "amateur" union.

Lastly, Barret-Theron is a disgrace, so far out of her depth is ridiculous. 


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 09-Jun-2023 at 10:43pm
We've given ourselves a chance, need the Cheaters to win and deny the Bulls a BP... highly unlikely but I'll be supporting the Cheaters for the 1st time in 10 years 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jun-2023 at 4:01pm
Hierdie was Ruan Dreyer se 181ste wedstryd vir die Leeus en hy hou nou die rekord met Elton Jantjies 2de met 180 caps


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 14-Jun-2023 at 8:20am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hierdie was Ruan Dreyer se 181ste wedstryd vir die Leeus en hy hou nou die rekord met Elton Jantjies 2de met 180 caps
an unbelievable performance and dedication to the union.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net