Print Page | Close Window

Match 12 - WP vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11798
Printed Date: 16-May-2024 at 9:37pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 12 - WP vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 12 - WP vs Lions
Date Posted: 21-May-2023 at 9:10am
Friday 26 May 2023 in Cape Town, kickoff at 17:05

Referee: AM Jacobs
AR1: Local
AR2: Local
TMO: Aimee Barrett-Theron

WP: 15. Luke Burger, 14. Mnombo Zwelendaba, 13. Juan de Jongh, 12. Cornel Smit, 11. Tom Nel, 10. Jean-Luc du Plessis (c), 9. Godlen Masimla, 8. Louw Nel, 7. Jarrod Taylor, 6. Junior Pokomela, 5. Connor Evans, 4. Adre Smith, 3. Lee-Marvin Mazibuko, 2. Scarra Ntubeni, 1. Kwenzo Blose.
Replacements: 16. Andre-Hugo Venter, 17. Leon Lyons, 18. Corne Weilbach, 19. George van der Westhuizen, 20. Chad Solomon, 21. Thomas Bursey, 22. Jurie Matthee, 23. Lloyd Koster.

Lions: 15. Quan Horn, 14. Boldwin Hansen, 13. Rynhardt Jonker, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Ruan Dreyer.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Rhynardt Rijnsburger, 18. Ruan Smith, 19. Raynard Roets, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne vd Berg, 22. Andries Coetzee, 23. Tyler Bocks.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-May-2023 at 10:19am
AM Jacobs aangewys as skeidsregter


Posted By: monster
Date Posted: 25-May-2023 at 11:19am
Ons kanse om die semies te haal hang aan n dun draaitjie

As hulle nie die WP se C span met n bonus punt kan wen nie is dit seker maar beter dat daai draaitjie nou geknip word


Die probleem met die WP , al is dit hulle C span is dat hulle is vol selfvertroue en die Leeus ontbreek in daai selfvertroue


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-May-2023 at 12:16pm
Ons behoort die span vandag te kry, maar ek dink Marius Louw sal op 12 begin, dit sal reeds 'n groot verbetering wees


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 25-May-2023 at 12:27pm
Tot wanneer is Henco uit?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-May-2023 at 12:32pm
Henco is vir my bietjie van 'n loose cannon, hy probeer seker te hard en staan te maklik strafskoppe af of kry geel kaarte, hy moet net so 5% terug hou by rucks. Nie seker wanneer hy terug is nie, maar ons het ook net 3 wedstryde oor in die liga so dalk beter as hy 100% herstel en dan weer in Oktober URC speel 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-May-2023 at 3:11pm
Span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-May-2023 at 3:19pm
5 en 14 die 2 groot swak skakels in die span


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-May-2023 at 4:18pm
WP se span ook opgedateer


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 25-May-2023 at 5:16pm
Virtually a full URC team. This is a game we desperately need to win. Read something the other day that Jimmy Stonehouse loves the playing surface, but does not like the rest of the facilities at the stadium.


Posted By: OomPB
Date Posted: 25-May-2023 at 7:50pm
As die Leeus nie daai WeePee span klop nie, Dan hoort hille nie in die semis nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-May-2023 at 9:20am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

As die Leeus nie daai WeePee span klop nie, Dan hoort hille nie in die semis nie.

Dan hoort hulle nie in die Currie Cup nie.....


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2023 at 5:58pm
Goeie begin vir ons met 'n drie in die eerste 2 minute, daarna domineer WP vir baie lank, verbasend is dat hulle ons onder druk het in die skrums, Ruan Dreyer staan geel kaart af met omtrent geen tyd oor in die eerste helfte en reg voor ons pale, WP kry 'n strafdrie van die skrum. Rustyd 17-12 vir ons maar die strafdrie was regtig beenkop onnodig.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2023 at 7:03pm
Baie beter 2de helfte, ons wen 34-12 en kry die 5 punte


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-May-2023 at 7:07pm
So ons is darem nog in nou net elke wedstryd so speel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2023 at 8:57pm
Ons het nog Sharks en Griffons altwee weg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-May-2023 at 2:10pm
Ek het dit toe nou vanoggend met Sarugby uitgeklaar, die laaste doelskop in ons wedstryd Vrydag was mis, so die telling was 32-12



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net