Print Page | Close Window

Lions in turmoil after players lose faith in Ivan

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11684
Printed Date: 14-May-2024 at 8:32am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Lions in turmoil after players lose faith in Ivan
Posted By: Transvaal
Subject: Lions in turmoil after players lose faith in Ivan
Date Posted: 20-Feb-2023 at 6:36pm
https://www.iol.co.za/sport/rugby/urc/lions-in-turmoil-after-players-lose-faith-in-ivan-van-rooyen-and-his-coaching-staff-58ea94ea-2342-472b-b1c8-4dba3851fbfc%20" rel="nofollow - https://www.iol.co.za/sport/rugby/urc/lions-in-turmoil-after-players-lose-faith-in-ivan-van-rooyen-and-his-coaching-staff-58ea94ea-2342-472b-b1c8-4dba3851fbfc

Fed-up Lions rugby players vented their frustration and distrust in the incumbent coaching structure by slapping them with mediocre ratings last week.

IOL Sport understands the players were, according to insiders, instructed to rate their coaches and management staff out of 10. The players were split into several groups.

The scorecard made it clear that the team's relationship with their head coach, Ivan 'Cash' van Rooyen, reached a nadir when he got an average rating of between three and four out of 10, a figure correlating with his disastrous winning ratio of only 39%.

Conditioning coach Stefan van Deventer mostly got ones, IOL Sport understands. CEO Rudolf Straeuli was not "one of our rating options", said the players who spoke to IOL.

Backline, attack, and skills coach Ricardo Laubscher allegedly got an average score of four, while scrum coach Julian Redelinghuys’ score was not immediately known by the time of publication.

Coaches Albert van den Berg and Jacques Fourie got an average of between seven and eight out of 10.

One group gave the Lions' contracts and operations manager, Tracy van Ginkel a -3, while the "majority of the other groups" thought she was worthy of a one.

The rift between the players and management widened after "things were not well organised" at the hotel they were staying at in Paris, France. This was for their game against Stade Francais.

"It was so bad, we were taken in a bus from the hotel we were at just to end up back at the very same hotel," insiders said, adding that "we thought we were going to a restaurant but ended up returning to our hotel to get a buffet".

Another player said it was everything but a buffet.

"We were chowing hotdogs on tour. Usually we have proper nutritious meals planned out but we were given hotdogs and wondering if this was last minute emergency plan to feed us," said the player.

Dietician Carey Anne Seady said rugby players should keep their distance from processed foods such as hot dogs.

"They need to have carbs and protein, especially during tour," said Seady.

"They should not be eating processed food, nothing fatty ... I would say rice with chicken breasts, a nice salad or a tomato based pasta," she said.

They say Van Ginkel was running around that day, "looking very unorganised".

"Tracy is the same woman who knew that our jerseys for our game against Stade Francais were at large, but did nothing about it. She knew about the mishap for almost two weeks. Stade Francais had to ask their fan store to pay for the printing of numbers on our warm-up jerseys, we were really embarrassed," said another insider.

"Another problem that happened is that we had to walk 2km to do our own washing because Tracy didn't want to pay for the washing at the hotel ... so we had to walk to a laundry place, they gave us €20 to wash our own laundry."

Nyaniso Sam, Lions media manager, refused to comment, while Van Rooyen, Van Ginkel and Straeuli were also unavailable.

This comes while Van Rooyen failed to avert a disaster at this weekend's game at Ellis Park in Johannesburg, where the Sharks drowned out the roar of the Lions by securing a 29-7 victory.

Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Feb-2023 at 7:20pm
DeadDeadDeadOuchOuchOuch

Posted By: valie
Date Posted: 20-Feb-2023 at 8:02pm
Jislaaik. Dis baie swak. Dis egter goed dat die goed uitkom. As dit in die ope is kan die borge dalk hopelik hulle stemme dik maak.

Posted By: Lion1986
Date Posted: 20-Feb-2023 at 9:06pm
En dis presies wie mense gedink het die spelers sou swak ratings gee.
Pateties. Dit voel soos daai tyd toe die Unie die ontersteuners teen Jaque Fourie, Willem Alberts etc. wou kry. 14 jaar later sit ons nou weer hier.
Ons word weereens so swak bestuur.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 20-Feb-2023 at 9:36pm
Ek sou Rudolf en Cash laat gaan het Kevin terug kry op n kort kontrak om die goed bo in orde weer te kry dan sal ek vir Jacque Fourie intrek as afrigter as ons nie iemand anders kan bekostig op die oomblik nie. En n goeie persoon kry om takentvolle spelers te kontrakteur want die persoon wa tdit nou doen kom nie die mas op nie

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 20-Feb-2023 at 9:37pm
Die goeie ding is nou weet ons die spelers voel soos oms ondersteuners dis amper dieselfde wat n ruk terug by wp gebeur het en nou speel hulle weer mooi rugby

Posted By: TunaLion
Date Posted: 20-Feb-2023 at 9:38pm
Dit stem baie saam met wat ons almal weet ons afrigting en bestuur is pateties en die rede vir die resultate. Die spelers doen hul beste, maar jinne met sulke swak bestuur waar mens op toer moet tyd spandeer aan jou eie wasgoed en so rondgery word doelloos na waar jy opgeëindig het vir hotdogs as professionele sportman, watse resultate kan ons as ondersteuners enigsins verwag anders as verloor na verloor.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 20-Feb-2023 at 9:41pm
Stem tuna Lion klink omtrent sooa by universiteit spanne en ek dink n span soos maties is selfs beter georganiseerd dis sad maar ek is bly dit het uitgekom nou gaan hulle begin druk kry want die borge gaan nie baie van die hou wat hulle lees nie

Posted By: AK 
Date Posted: 21-Feb-2023 at 7:57am
Moeilik om `n gelikkige span te wees as jy aanhou verloor.....

Dink ons unie is weer by `n T aansluiting.... En daar is `n paar kritiese besluite wat geneem moet word.... Anders gaan daar net een span oor wees in Gauteng en ek wil rerig nie hul ondersteun nie....

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2023 at 8:23am
Die trant van die artikel maak dit moeilik om te sien hoe Cash kan aanbly as afrigter. Mens moet dit ook dalk met 'n knippie sout neem, dis dalk een speler wat die prentjie donkerder skilder as wat dit werklik is.

Posted By: AK 
Date Posted: 21-Feb-2023 at 8:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die trant van die artikel maak dit moeilik om te sien hoe Cash kan aanbly as afrigter. Mens moet dit ook dalk met 'n knippie sout neem, dis dalk een speler wat die prentjie donkerder skilder as wat dit werklik is.

Heel moontlik.... Maar ons speel nie soos `n gelukkige span nie.... En joernalis dalk ook wat bietjie sensasie soek... Maar feit is wel daar sal ongelukkige spelers wees... En BAIE ondersteuners.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Feb-2023 at 8:44am
Ek weet nie, as van die situasies wat genoem word regtig gebeur het, kan ek nie sien hoe die spelers die mense goeie ratings gegee het en enigsins nog happy is.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 21-Feb-2023 at 10:04am
it is Brendan Nel, so you take the article with a whole spoon full of salt and not just a pinch.. but where there is smoke there is fire.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2023 at 10:22am
It's actually a guy I've never even heard of, Brandon Nel, not to be confused with Brendon Nel

https://www.iol.co.za/authors/brandon-nel" rel="nofollow - https://www.iol.co.za/authors/brandon-nel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2023 at 10:23am
If you look at most of his atricles for IOL it's clear that he's not even a sports writer

Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Feb-2023 at 1:36pm
So is die artikel nou waar of nie?

Ek hoop actually dit is. laat ons nou maar rock bottom bereik, en hopelik kan daar skoon gemaak word en oor begin. Want ons kannie so aangaan nie..

Maandag oggend op East Coast Radio was ons weer die laughing stock. Ouens het gelag oor die score en die rekord getal van 22 mense wat die wedstryd bygewoon het. Dit was embarrasing om te sien hoe vol loftus was net na ons game

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2023 at 2:24pm
Daar is verseker baie waarheid in die artikel, en as Cash die vertroue van die spelers verloor het, is dit sy einde, geen afrigter kom terug van so situasie nie

Posted By: monster
Date Posted: 21-Feb-2023 at 3:25pm
Transvaal is dit nou vlg inside info?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2023 at 3:27pm
nee ek het geen inside info oor hierdie saak nie, so alles was ook nuus vir my

Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Feb-2023 at 5:18pm
EEk dink dit is baie naïef om te dink als is hunky dory by die Leeus en dat die spelers happy is en nog enigsins vertroue het in meeste van die afrigters.

Ten minste kan die spelers sê hulle het hulself opgewerk en deur die ranks gekom van skole rugby, ouderdom rugby en nou professionele rugby, terwyl nie al ons afrigters of personeel agter die skerms dieselfde kan sê nie. Dit is hoekom dit simpel is om te sê die spelers is die wat nou ewe skielik nie rugby kan speel en vang of pass nie, hulle sou nie op die vlak wees as hulle nie daardie basics kon doen nie. Dit is al die sideshows en slegte taktieke wat hulle onder druk sit en maak dat hulle swak lyk.

Veral Cash het homself op geen vlak bewys as hoofafrigter nie, nie deur die range gekom as hoofafrigter nie en is in die posisie diepkant ingegooi om te moet perform op so hoë vlak.

Hy't homself nie aangestel nie, so dit is niks persoonliks nie, maar hy hoort nie in sy posisie nie. Selfde kan van paar ander afrigters by ons gesê word.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Feb-2023 at 5:24pm
Wat baie weird vir my is dat Cash altyd die kondisionering afrigter was, mens sou verwag dat hy as hoofafrigter nogsteeds daardie rol vervul het en hy was eintlik goed daarmee, Leeus spanne onder hom was redelik fiks gewees, veral in die Ackermann en Mitchell era's. Nou het hulle n nuwe kondisionering afrigter aangestel, so letterlik Cash se rol is dan wat? Taktiek en spankeuses?

Dit is soos onder Allistair Coetsee as Springbok afrigter, hy so string hulp afrigters eventually wou aanstel, toe vra ek altyd, wat is dan sy doel... Hierdie laat my baie dink aan daardie Bokspan. En nes daardie Bokspan van 2016/2017 het almal ook maar clueless gelyk, nie bal kon vang of pass, en dit is die Bokspan wat toe verloor het teen Italië en twee maal pakslae gekry het teen NZ met tellings in die 50's. Almal het dit afgeskryf op die swak Springbok spelers en SA wat geen diepte op enige posisie meer het nie. Toe wen ons die All Blacks in NZ die volgende jaar met dieselfde pak en baie van dieselfde spelers in meeste posisies, net met n ander afrigtingspan.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-Feb-2023 at 8:08am
So bietjie hoop... Lig in 'n baie donker tonnel... Miskien kan ek binnekort my lapa weer "decorate" met Lions memorabilia. Maar ja... Ek dink nogsteeds die groot probleem le heel bo... Help nie jy vervang die pistons as jou kar bearings geslaan het nie........ 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Feb-2023 at 10:14am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

So bietjie hoop... Lig in 'n baie donker tonnel... Miskien kan ek binnekort my lapa weer "decorate" met Lions memorabilia. Maar ja... Ek dink nogsteeds die groot probleem le heel bo... Help nie jy vervang die pistons as jou kar bearings geslaan het nie........ 

Haal jy die "memorabilia" af wanneer die span swak speel?

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Blou
Date Posted: 22-Feb-2023 at 10:30am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

So bietjie hoop... Lig in 'n baie donker tonnel... Miskien kan ek binnekort my lapa weer "decorate" met Lions memorabilia. Maar ja... Ek dink nogsteeds die groot probleem le heel bo... Help nie jy vervang die pistons as jou kar bearings geslaan het nie........ 

Haal jy die "memorabilia" af wanneer die span swak speel?

Dis seker hoekom hy laas memorabillia opgesit het in die 1990s. Ouch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2023 at 10:35am
Goeiste blou ons het darem 3 goeie super rugby jare gehad 2016, 2017 en 2018, drie finale in 'n ry. Voel nou baie lank gelede maar dis net 5 jaar terug

Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-Feb-2023 at 1:13pm
Nee... Was deur die ander moeilike jare (2010 - 2013) altyd op... Het in Augustus 2021 na bevestig is Cash gaan bly besluit om alles weg te bere en myself nie meer op te werk oor die leeus nie... Topbestuur het obviously gewys hulle gee 'n duit om oor die leeus, so ek was klaar en het gese ek sal hulle weer begin ondersteun as Cash waai...
Hoekom moet ek hulle aanhou ondersteun, hulle "branded" goed koop en adverteer en my gesig op die stadion wys as hulle f all voel nie? Ek het seker maar op 'n manier gehoop dat daar ander is wat soos ek voel en die minder gesigte op die park en kleiner inkomste per maand hulle oe sal oopmaak....

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-Feb-2023 at 1:15pm
2013 tot 2015 was imo ook glad nie "slegte" jare nie, ja ons het gebou en was nie die beste span nie, maar ons het week na week verbeter en dit was duidelik daar was 'n plan... Van 2019 af was dit baie duidelik dat ons GEEN plan het nie en maar net gelukkig was dat ons in 'n kompetisie kon speel...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Feb-2023 at 1:41pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

2013 tot 2015 was imo ook glad nie "slegte" jare nie, ja ons het gebou en was nie die beste span nie, maar ons het week na week verbeter en dit was duidelik daar was 'n plan... Van 2019 af was dit baie duidelik dat ons GEEN plan het nie en maar net gelukkig was dat ons in 'n kompetisie kon speel...

Ja, is waar. Kyk, 2013 was die jaar wat ons nie SR gespeel het nie en die promosie/relegasie games teen die Kings geskraap het met 2 punte met Ackers wat die span van scratch af moes bou nadat pretty much 80% van ons erkende spelers gewaai het. Maar selfs dan was daar n gevoel daar is iewers n plan. Daardie CC na die promosie het ons veral begin belowende rugby begin speel en van daar af was dit n goeie paar jaar tot 2019 se vinnige decline.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Feb-2023 at 1:44pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Nee... Was deur die ander moeilike jare (2010 - 2013) altyd op... Het in Augustus 2021 na bevestig is Cash gaan bly besluit om alles weg te bere en myself nie meer op te werk oor die leeus nie... Topbestuur het obviously gewys hulle gee 'n duit om oor die leeus, so ek was klaar en het gese ek sal hulle weer begin ondersteun as Cash waai...
Hoekom moet ek hulle aanhou ondersteun, hulle "branded" goed koop en adverteer en my gesig op die stadion wys as hulle f all voel nie? Ek het seker maar op 'n manier gehoop dat daar ander is wat soos ek voel en die minder gesigte op die park en kleiner inkomste per maand hulle oe sal oopmaak....

Ek het steeds maar my Leeus truie en so wat ek af en toe dra en my Leeus koffie beker en ander random goedjies wat ek nog gebruik, maar ek sal nie sommer iets nuuts koop van die Leeus tot hulle begin wys hulle wil verbeter en hulle wil die franchise reg bestuur (soos die besigheid wat dit actually is).

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-Feb-2023 at 3:06pm
Wel kom ons hoop Cash word gepos en Streauli doen die eerbare ding en bedank.... Ek mis nogal die park...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Feb-2023 at 7:25pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

EEk dink dit is baie naïef om te dink als is hunky dory by die Leeus en dat die spelers happy is en nog enigsins vertroue het in meeste van die afrigters.

Ten minste kan die spelers sê hulle het hulself opgewerk en deur die ranks gekom van skole rugby, ouderdom rugby en nou professionele rugby, terwyl nie al ons afrigters of personeel agter die skerms dieselfde kan sê nie. Dit is hoekom dit simpel is om te sê die spelers is die wat nou ewe skielik nie rugby kan speel en vang of pass nie, hulle sou nie op die vlak wees as hulle nie daardie basics kon doen nie. Dit is al die sideshows en slegte taktieke wat hulle onder druk sit en maak dat hulle swak lyk.

Veral Cash het homself op geen vlak bewys as hoofafrigter nie, nie deur die range gekom as hoofafrigter nie en is in die posisie diepkant ingegooi om te moet perform op so hoë vlak.

Hy't homself nie aangestel nie, so dit is niks persoonliks nie, maar hy hoort nie in sy posisie nie. Selfde kan van paar ander afrigters by ons gesê word.

Cash was baie lank by die unie, en sekerlik moes hy in daai tyd baie leer by die vorige hoof afrigters. So dit sou 'n baie nice "feel good story" wees as hy deur die leeu range kon opbeweeg en sukses behaal as hoof afrigter. Maar ongelukkig het hy heeltemal misluk, en al het die unie kamstig so baie in hom bele, moet hulle sekerlik besef dis tyd om die moeilike besluit te maak om hom te laat gaan

Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Feb-2023 at 9:51pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek is jammer, maar ek stry heeltemaal met daardie logika. Dit is soos om te sê ek gaan 'n goeie DB Admin maak net omdat ek gereeld met ons DB Admin moet werk en nou kan ek sommer as 'n DB Admin professioneel voltyds aangestel word net omdat ek hier en daar iets by hom geleer het oor DBs. Ek kan ook nie sê ekt myself dan al as profesionele DB Admin bewys nie as ek nog nie een was voorheen nie.

Ja, ek praat hier van die IT bedryf waarin ek werk, maar verander die woorde "DB Admin" met "hoofafrigter" in my voorbeeld en presies dieselfde geld dan wat ek geskryf het.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Feb-2023 at 2:02pm
Ek het nie gese hy moet automaties 'n goeie afrigter word net omdat hy lank by die unie was nie. Ek het gese dit sou 'n nice verhaal wees sou hy 'n goeie afrigter uitdraai...

Posted By: OomPB
Date Posted: 23-Feb-2023 at 7:42pm
Sien Dobson het geteken tot 2027 vir minder as die Lions afrigter. Die een word Cash betaal en die ander n dop.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 23-Feb-2023 at 9:40pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek het nie gese hy moet automaties 'n goeie afrigter word net omdat hy lank by die unie was nie. Ek het gese dit sou 'n nice verhaal wees sou hy 'n goeie afrigter uitdraai...

Dit sou ook nice wees as ek die Lotto kan wen, maar om besigheids besluit wat die langtermyn welstand van jou besigheid gaan bepaal te maak net om "nice te wees" en te "feel good" is malligheid. Veral as mens regtig omgee vir daardie besigheid en nie onnodig met baie mense se livelihoods wil gamble nie.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2023 at 10:03am
So volgens die maatskappy wat die surveys gedoen het, is die berugte onakkuraat en buite konteks. Geek

Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2023 at 1:30pm

JOINT MEDIA STATEMENT BY LIONS RUGBY COMPANY AND MYPLAYERS

MyPlayers- The Rugby Players’ Organisation and the Lions Rugby Company recently met to discuss the roll-out and subsequent feedback process of their provincial Sport Psychological Fitness (SPF) assessment initiative conducted by MyPlayers at the Johannesburg-based franchise. These follows a series of media reports in the last week where certain aspects of the survey were made public.

Lions Rugby Company CEO Rudolf Straeuli:

“First of all, I would like state that we trust in the work MyPlayers is doing for professional players in South Africa. They form an integral part of our ecosystem within our rugby landscape.”

“I have had the opportunity to go through the results of the group survey presented to me by MyPlayers and I am comfortable with the process. We both agreed that perhaps the feedback process could have been more consultative, but those are learnings which MyPlayers will take note of for similar exercises of this nature.”

“It is unfortunate however that contents of the survey were maliciously leaked and has somewhat discredited a process which was in fact credible and professionally facilitated.”

“We will now dive deeper into the feedback received and determined how best to address some the issues raised by players.”

MyPlayers CEO Eugene Henning:

“We would like to thank the Lions for their openness during this process and most importantly their willingness to explore solutions not only for their players but the South African rugby environment as a whole.”

“We would further like to express that the information which landed in the media space this week was inaccurate and out of context. In fact, all individual assessment results remain confidential.”

“While we are concerned about what has played out in the media over the last week pertaining the Sport Psychological Fitness (SPF) assessment survey conducted at the Lions, we believe that the integrity of the assessment remains intact and serves as an important guideline to professional clubs pertaining to player welfare.”

https://lionsrugby.co.za/category/podcast" rel="nofollow">

LISTEN TO OUR LATEST PODCAST SESSIONS

https://lionsrugby.co.za/category/hear-me-roar" rel="nofollow">

PERSONAL STORIES FROM MANAGEMENT & STAFF

PROUD SPONSORS OF THE EMIRATES LIONS

https://www.emirates.com/za/english/" rel="nofollow"> Warning: Illegal string offset 'alt' in /home/customer/www/lionsrugby.co.za/public_html/wp-co

Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 2:35pm
So basies wat ek lees is dat die ratings nie akkuraat was nie, maar niks word genoem van die insidente wat vroeer oor berig was nie, soos die hotdogs en oefentruie, ens. Ons weet die oefentrui storie was akkuraat en ek glo ook die ander insidente het gebeur, veral as mens in ag neem dat Mustapha (die general manager) baie siek was daardie toer en toe ander mense sy werk moes probeer doen in sy plek, wat onder andere logistiese beplanning insluit.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 2:41pm
*Team manager

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 2:42pm
https://www.sarugbymag.co.za/lions-coach-linked-japan-move/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/lions-coach-linked-japan-move/

Defence coach Jaque Fourie could reportedly opt out of his new deal with the Lions for an offer from a Japanese club.

According to Sunday newspaper Rapport, Fourie is receiving strong interest from the Far East, where the 2007 World Cup-winning Springbok played between 2011 and 2017.

This, despite the 39-year-old having recently put pen to paper on a new two-year extension with the Lions. His current contract ends in October.

News of Fourie’s extension followed questions over head coach Ivan van Rooyen’s future, and preceded an IOL report that a recent survey of the squad returned a disappointing appraisal of the Lions coaching and management team.

Fourie, along with fellow assistant coach Albert van den Berg, received a passing grade of “between seven and eight out of 10”, while Van Rooyen scored a rating “between three and four”.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 2:43pm
Lyk of Jaque dalk gaan waai en nie meer dit kan uithou by ons amateurs nie

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2023 at 3:59pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Lyk of Jaque dalk gaan waai en nie meer dit kan uithou by ons amateurs nie

Geld help ook gewoonlik.. 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 11:35pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Lyk of Jaque dalk gaan waai en nie meer dit kan uithou by ons amateurs nie

Geld help ook gewoonlik.. 

Lol, dit is glad nie oor geld hierdie nie... Afrigters kry nie naby die geld wat spelers kry nie, so as ons wou kon ons sy offer beat, soos ons bewys met die Cash storie waar ons hom meer as Dobson aanbied.

Weet nie hoekom almal net al ons probleme op geld wil blameer nie.

As ek hy was, sou ek waai vir minder geld net om weg te kom van die tjommel by die Leeus en om by n professionele unie te werk en te leer.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Feb-2023 at 6:37am

Wie weet, miskien het hy Cash se pos gesoek? Hy hernu se kontrak waar daar lankal probleme was.. hy wou dan al gewaai het voor dit, so hoekom nou eweskielik wil hy weer waai? 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Feb-2023 at 7:43am
Omdat hy uiteindelik n offer gekry het om iewers anders te werk? Dalk het hy al lankal terug aansoek gedoen vir die pos... Dit is als spekulasie, maar om bloot te sê dit is geld wat die rede is, is net so groot spekulasie....

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Feb-2023 at 8:33am
In daai media statement doen Rudolf presies wat hy gese het hy nie sal doen nie, vee dinge onder die mat in.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Feb-2023 at 8:35am
Ek het dieselfde idee gekry

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net