Print Page | Close Window

Match 8 - Leeus vs Drake

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11597
Printed Date: 06-May-2025 at 9:23am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 8 - Leeus vs Drake
Posted By: Transvaal
Subject: Match 8 - Leeus vs Drake
Date Posted: 31-Oct-2022 at 3:05pm
Op 27 November 2022 op die park, afskop 4 uur.

Referee: Sam Grove-White (SRU, 29th league game)

AR 1: Cwengile Jadezweni (SARU) 

AR 2: Griffin Colby (SARU)

TMO: Ben Blain (SRU)


Leeus: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruhan Straeuli, 6. Emmanuel Tshituka, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Pieter Jansen van Vuren, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Andre Warner, 22. Gianni Lombard, 23. Zander du Plessis.


Drake:



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Nov-2022 at 5:45am
So daar is darem weer URC hierdie naweek


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Nov-2022 at 8:21am
Hoop maar ons is reg vir hierdie ene, lang breek en die drake is lus om ons n go te gee volgens berigte a paar weke terug.


Posted By: monster
Date Posted: 21-Nov-2022 at 8:46am
Wales se rugby is in een groot gemors —- hulle verloor die naweek teen Georgia was n moerse skok - ons moet maar wag en sien wat die effek op hulle klub spanne gaan wees


Posted By: monster
Date Posted: 21-Nov-2022 at 8:48am
Wat het Ierland reg gedoen oor die laaste 10 jaar teenoor Wat Wales vekeerd gedoen het … Ierland se rugby gaan van krag tot krag en Wales boer agteruit


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Nov-2022 at 9:52am
Weet nie wat aangaan in Wallis nie, daar was mos selfs sprake dat hulle hierdie seisoen wou onttrek aan URC.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Nov-2022 at 10:46am
Gaan ons SA A spelers terug wees?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Nov-2022 at 11:03am
ja ons sin is terug


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Nov-2022 at 11:17am
Sharks en Stormers kan dalk sukkel in hulle wedstryde die naweek, hulle mis heelwat spelers


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Nov-2022 at 8:38pm
Niks minder n bonus punt wen nie, ons moet skep!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Nov-2022 at 12:53pm
Sam Grove-White aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Nov-2022 at 10:46am
Overall URC head-to-head record:
Played 1, Lions won 1.

Did you know?
• Emirates Lions have lost their last two Vodacom United Rugby Championship matches, both at
Emirates Airline Park, against Ulster and the DHL Stormers.

• The Lions have not tasted success in Johannesburg in the Championship since beating Benetton
Rugby there on 30 April.

• Lions only defeat to a Welsh opponent is 13-36 to Scarlets in Llanelli in October 2021.

• Dragons have won their last two BKT United Rugby Championship matches, both at home to Ospreys
and Zebre, and have not won three in succession in the Championship since April 2021.

• Dragons have won only once away from home in the last twelve months, beating Scarlets in Llanelli on
16 April.

• Dragons most recent success against a Soth African opponent was beating Toyota Cheetahs 13-10 at
Rodney Parade in February 2020.

• Dragons are yet to taste victory in five previous visits to South Africa.

• The two sides have met just once before at Rodney Parade in May with the Lions winning 21-11.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Nov-2022 at 1:06pm
Chatting to Francke Horn and Edwill van der Merwe ahead of Dragons clash
https://youtu.be/o34wcNTo0II%20" rel="nofollow - https://youtu.be/o34wcNTo0II


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2022 at 1:30pm
6 veranderings in die begin XV


Posted By: Lion1986
Date Posted: 25-Nov-2022 at 1:32pm
Is Ruan Venter beseer? Of is dit maar net rotasie?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2022 at 1:40pm
Ek het geen idee nie, hulle het nie 'n perskonferensie gehad saam met die span aankondiging nie. Ons was 'n maand af so ek dink nie dis 'n besering nie.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 25-Nov-2022 at 2:09pm
Met al die veranderings en spelers soos Rabz wat nog nie hierdie seisoen gespeel het nie, is dit seker maar rotasie aangesien daar baie games in die volgende paar weke gaan wees. Die Drake is ook maar een van die swakker spanne in die kompetisie, hoop net ons daag op op die dag.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2022 at 2:12pm
Hulle is net 1 plek op die log onder ons..sal 'n fout wees om hulle te onderskat


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 2:59pm
Dit reen kwaai hier by ons die laaste 2 ure of so...weet nie of die park droog is nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 3:01pm
Dis so 20 kilos wes van my huis...weet nie of dit 'n verskil gaan maak nie, kom ons hoop so


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 3:49pm
okay hier by die park is dit kurkdroog, nog geen reen geval nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:01pm
#URC - #Lions 0 vs #Dragons 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:06pm
#URC - #Lions 3 vs #Dragons 0 - 3m - STRAFSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:08pm
Francke Horn is af met 'n enklelbesering, Sangweni in sy plek


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:09pm
#URC - #Lions 3 vs #Dragons 3 - 6m - STRAFSKOP Sam Davies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:15pm
#URC - #Lions 6 vs #Dragons 3 - 12m - STRAFSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:19pm
#URC - #Lions 6 vs #Dragons 6 - 15m - STRAFSKOP Sam Davies


Posted By: valie
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:21pm
Belaglike geelkaart. Wanneer gaan hierdie kak stop?  Die kwaliteit van skeidsregters op die vlak is regtig swak.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:34pm
#URC - #Lions 9 vs #Dragons 6 - 27m - SKEPSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:39pm
#URC - #Lions 14 vs #Dragons 6 - 33m - DRIE Ruhan Straeuli


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:40pm
#URC - #Lions 16 vs #Dragons 6 - 33m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:48pm
#URC - #Lions 19 vs #Dragons 6 - 39m - STRAFSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:50pm
ook die rustyd telling


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:51pm
Moet se ons spelpeil lyk of dit kwaai geval het in die maand wat ons af was


Posted By: valie
Date Posted: 27-Nov-2022 at 4:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Moet se ons spelpeil lyk of dit kwaai geval het in die maand wat ons af was
Ja, ons sal ons vinger uit ons oor moet haal en begin rugby speel. Lyk of elke ou probeer om self te gaan druk, die enkele kere wat ons wel die bal kry. Geen plan op die aanval nie. Ons het ook geen lynspoed op verdediging nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:08pm
#URC - #Lions 19 vs #Dragons 11 - 45m - DRIE Sio Tomkinson


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:13pm
#URC - #Lions 24 vs #Dragons 11 - 50m - DRIE Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:14pm
#URC - #Lions 26 vs #Dragons 11 - 51m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:16pm
Warner is op vir Nohamba


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:18pm
Van Vuren op vir Schoeman


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:21pm
JP Smith op vir Sti


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:33pm
Visagie en Asinathi op vir Botha en Dreyer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:36pm
Lombard op vir Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:38pm
#URC - #Lions 26 vs #Dragons 16 - 68m - DRIE vir die Dragons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:40pm
#URC - #Lions 26 vs #Dragons 18 - 68m - DOELSKOP JJ Hanrahan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:42pm
#URC - #Lions 31 vs #Dragons 18 - 72m - DRIE JP Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:43pm
#URC - #Lions 33 vs #Dragons 18 - 72m - DOELSKOP Gianni Lombard


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:48pm
Zander nou ook op so ons hele bank is op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:49pm
#URC - #Lions 33 vs #Dragons 23 - 79m - DRIE Che Hope


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:50pm
#URC - #Lions 33 vs #Dragons 25 - 79m - DOELSKOP Dragons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 5:55pm
ook die eindtelling maar dit was maar 'n slordige wen teen 'n swakkerige span


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Nov-2022 at 6:02pm
Skeidsregter was baie swak.

Al wat swakker was, was ons ondersteuning by die rucks. Hopeloos te veel strafskoppe afgestaan by rucks. Vaste fasette baie goed.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Nov-2022 at 6:06pm
Ons het gespeel soos n span wat 4 weke terug laas gespeel het....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 27-Nov-2022 at 6:10pm
Stem Tuna Lion maar ons vat die wen dink die stres is ook hoog met die dat ons nog nie n wen op die park het nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Nov-2022 at 6:20pm
Ek is net bly Henco het nie n rooikaart gekry nie. Ons het hom nodig die volgende paar weke. Hoop France is ok, het hom gemis vandag


Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Nov-2022 at 6:37pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ons het gespeel soos n span wat 4 weke terug laas gespeel het....


Ek het bietjie daaroor gedink vandat ek hierdie gepos het en as mens kyk hoe disjointed die Sharks ook lyk. Ons het maar 1 games in die laaste 6 weke / 43 dae gespeel.

Ek is bly ons lynstane begin minder pateties lyk deesdae, maar dit mag ook wees omdat die Drake sulke patetiese span is.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Nov-2022 at 6:49pm
Ek dink dit moet ook genoem word dat Henco nou al 'n paar kaarte gekry het hierdie seisoen. Hy was dalk gelukkig om nie 'n rooi te kry vandag nie. Dit lyk tog of dit net neer kom op oorywerigheid, maar ek hoop hulle het 'n paar woorde met hom om bietjie te fokus. Dit het ons heel moontlik die game teen Ulster gekos (hulle het mos iets soos 3 driee in die tyd gescore wat hy af was) en vandag soos ek sê kon dit baie erger wees met 'n ander ref.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 8:35pm
Lions coach Ivan van Rooyen after URC win over Dragons
https://youtu.be/tbkl2WXM74E%20" rel="nofollow - https://youtu.be/tbkl2WXM74E


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Nov-2022 at 8:39pm
Lions Flyhalf Jordan Hendrikse after URC win over Dragons
https://youtu.be/Vq1cazVV12k%20" rel="nofollow - https://youtu.be/Vq1cazVV12k


Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Nov-2022 at 8:03am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek dink dit moet ook genoem word dat Henco nou al 'n paar kaarte gekry het hierdie seisoen. Hy was dalk gelukkig om nie 'n rooi te kry vandag nie. Dit lyk tog of dit net neer kom op oorywerigheid, maar ek hoop hulle het 'n paar woorde met hom om bietjie te fokus. Dit het ons heel moontlik die game teen Ulster gekos (hulle het mos iets soos 3 driee in die tyd gescore wat hy af was) en vandag soos ek sê kon dit baie erger wees met 'n ander ref.

Waarvoor kry hy die kaarte?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Nov-2022 at 8:29am
Gister se kaart was vir 'n clean by 'n ruck en hy het die ou se kop met sy skouer getref. Moes waarskynlik rooi ipv geel gewees het


Posted By: monster
Date Posted: 28-Nov-2022 at 8:41am
Stem Henco baie gelukig om nie n rooi kaart te kry nie, ons agterlyn spel pla my erg ons gebruik amper glad nie ons agterste 3 nie Quin Horn sal ook moet biedtjie harder moet werk om meer dominerend in die tekkel te wees


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2022 at 12:34pm
Die ding wat ons ook moet onthou is dat ons volgende naweek hulle weer speel by Ellis Park in die Challenge Cup. Ek wonder of ons nie dalk ook sulke basiese aanvals strategiee gebruik het gister nie juis om hulle uit te vang in die game van volgende week.

Ons gaan hulle nog 2 meer keer speel hierdie seisoen.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Nov-2022 at 11:54am
Lionsworld se fotos van die wedstryd op facebook 
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.621710813147989" rel="nofollow - https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.621710813147989



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net