Print Page | Close Window

Match 4 - Edinburgh vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11561
Printed Date: 06-May-2025 at 7:21pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 4 - Edinburgh vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 4 - Edinburgh vs Lions
Date Posted: 03-Oct-2022 at 10:32am
Friday 7 October 2022 in Edinburgh, kickoff at 20:35 SA Time

Referee: Andrea Piardi (FIR, 27th league game)
AR 1: Ru Campbell (SRU) 
AR 2: Jonny Perriam (SRU)
TMO: Stefano Roscini (FIR)

Edinburgh: 15. Henry Immelman, 14. Darcy Graham, 13. Matt Currie, 12. James Lang, 11. Emiliano Boffelli, 10. Blair Kinghorn, 9. Henry Pyrgos, 8. Viliame Mata, 7. Hamish Watson, 6. Luke Crosbie, 5. Grant Gilchrist (c), 4. Glen Young, 3. Luan de Bruin, 2. Stuart McInally, 1. Boan Venter.
Replacements: 16. Dave Cherry, 17. Pierre Schoeman, 18. WP Nel, 19. Marshall Sykes, 20. Ben Muncaster, 21. Charlie Shiel 22. Charlie Savala, 23. Chris Dean.

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Pieter Jansen van Vuuren, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Ruan Smith, 19. Emmanuel Tshituka, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van der Berg, 22. Jordan Hendrikse, 23. Zander du Plessis.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Oct-2022 at 3:49pm
Chatting to Ricardo Loubscher and Francke Horn before URC match vs Edinburgh - 3 October 2022
https://youtu.be/3-2HnP91z4U" rel="nofollow - https://youtu.be/3-2HnP91z4U


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Oct-2022 at 9:10am
wedstryd beamptes opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Oct-2022 at 1:06pm
Span opgedateer, Stean Pienaar en Ruan Venter in vir Edwill van der Merwe en Emmanuel Tshituka


Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Oct-2022 at 6:52pm
Edwill het die harsingskudding so dit maak sin (al verstaan SARugbyMag nie hoekom hy gedrop is nie) en Tshituka speel nou nie presies die wereld aan die band op die stadium nie (nog nie), so ek is happy met die span


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Oct-2022 at 9:23pm
Ons gaan vir Edwill erg mis, hyt ons gat gered met hulle kick-pass stories. Hoop rerig Stean vat sy kans, sal baie beteken as ons die ene ook kan wen.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 06-Oct-2022 at 7:58am
Wat gaan aan met Ruben Schoeman???


Posted By: TunaLion
Date Posted: 06-Oct-2022 at 10:52am
Ek dink ons moet nie te veel verwag van hierdie game nie. Edinburgh is seker naas Leinster en Ulster, die beste oorsese span in die kompetisie, ons speel hulle weg en hulle sal hulself nou extra wil bewys na hule toer na SA wat nie so goed gegaan het nie (maar waar hulle steeds super kompetief was en dalk ongelukkig was om teen die Bulle te verloor).


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Oct-2022 at 6:55pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Wat gaan aan met Ruben Schoeman???

Honeymoon nog.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:26pm
8 punte daar gelos, mens kannie sulke foute maak nie. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:27pm
So ver lyk ons nie te sleg nie, maar dankie tog Andries is Coetzee het terug gekom. Sy koelkop het ons op tye gered in moeilike situasies.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:28pm
Ek weet nie of mens elke mis skop as 'n verlore punt kan tel nie, maar veral die 2 naby die pale moes oor wees.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:28pm
seker maar 'n bietjie van 'n scrappy game maar ons is in dit, jammer van die 8 punte wat Lombard gemis het met skoppe. Wind gaan in 2de helfte teen ons wees


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:32pm
Ek weet hierdie gaan kontroversieel wees, maar Nohamba se skoppe word beter met elke game. Hierdie game is dit Quan wat baie swak chase, anders sou die skoppe ons baie veld en dalk nog meer gewen het.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:41pm
Hierdie Skotse kommentators waarna ek luister is super biased om die minste te sê


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 9:43pm
As mens net die game sou luister en nie die score gesien het nie, sou mens dink hulle is al 30 punte voor


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:19pm
Why is Jordan Hendrikse only getting 5min in the last 3 games??? Does the Lions management know something???


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:23pm
Because Lombard is doing his job, why replace him when he is doing well?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:28pm
Wow!!!!!

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:30pm
wow...22-19 wen vir ons


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:31pm
Wow skok van die jaar verseker ons het briljant gespeel Van Wyk wat die gaps so slaan geen mens hoendervleis shoe wat kan mens se well done manne ek dink julle het ons almal se verwagtenge met verre oortref


Posted By: Lion1986
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:32pm
Well done Lions!!. Goeie attitude op defence. Ons sukkel maar op slotte an haker. Kort n fetcher. Hopelik kom Kriel vinnig reg of een of ander jong fetcher. 

Maar dit gesê, attitude attitude attitude. Ons jong spelers sit alles in.
 As ons hakers en slotte kry, is ons n ander span. Daar is baie hoop vir die span


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:33pm
Iets wat vir my great was vinaand is ons dek verdediging as hulle ons lyn gebreek het was daar heeltyd nog ouens om te ou te tackle


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:36pm
Hierdie span het hope HART!!! Nes ek laas week gesê het, het hulle dubbel so veel hierdie week gewys.

Maar die ding wat net so uitstaan is die compusure op defence. Ons gee nie sommer enige penalties weg nie en dit is waar ons uitblink. Op talle ander plekke doen ons maar average, soos veral ons lynstane, maar ons composure op defence maak die verskil.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:37pm
As ons 'n paar games teen SA spanne kan wen vanjaar, kan ons top8 maak. Dit gaan die maak en breek games wees vir ons.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:38pm
Fourie is regtig n goeie defencive coach. Ons verdediging is baie beter.
Henco het baie by Fourie geleer om die spasie buite toe te maak. Henco gaan nog bok word die jaar. Mense vertaaan nie hoe goed hy is nie. Hy is n slim speler, iets wat SA nie baie van het nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:49pm
Stem Lion1986 hy speel vir my ook baie slim en lees die game baie goed daai breuk hier teen die einde wat ons amper gaan druk het was briljant hy is vir my orals gewees daai wit skrum pet was orals op die veld, selfs Nahamba begin stadig maar seker baie goed raak jaag nog so nou en dan aan goed waaraan hy moet werk dan kan hy verseker n groote raak


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:57pm
Dit is amper tyd vir my om my woorde oor die afrigting te moet begin sluk. Ek was so paar maande terug baie krities op die span en unie se besluite en terwyl ek steeds dink daar baie dom foute/besluite deur die unie gemaak was die laaste paar jaar, dink ek ons afrigters begin bewys hulle verdien hulle plekke en hulle groei in hul rolle.

In die onderhoud na die game met Ivan het hy beklemtoon hoe goed dit was om vir 'n slag weer 'n "off season" te hê saam die spelers. So ver lyk dit of die afrigters daardie tyd baie goed benut het.

Ek wil ook noem, daar was blykbaar meer as 12 internasionale spelers in die Edinburgh span, terwyl ons net 'n paar ou  Bokke het....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Oct-2022 at 10:59pm
Henco van Wyk was skitterend, so ook Francke Horn. Lynstane was 'n groot kopseer en hier teen die einde was die skrums ook nie so waffers nie. Nohamba se skopwerk was baie goed. Ruan Venter het ook die bal goed gedra.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 11:09pm
Op 'n kol het hulle iets genoem van ons lynstaan success rate in die kompetisie is maar 73% (3de laaste van al die spanne) en na vanaand is dit seker swakker.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Oct-2022 at 11:10pm
Net so terloops ek sien Munster het verloor teen Connach 20-11 so hulle coach is seker nie ver daarvan af om gefire te word nie ek sien hulle het sover 1 uit 4 gewen


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 11:13pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Net so terloops ek sien Munster het verloor teen Connach 20-11 so hulle coach is seker nie ver daarvan af om gefire te word nie ek sien hulle het sover 1 uit 4 gewen

Lol, hul ondersteuners was hoeka laas seisoen so krities op Johann Van Graan gewees omdat hulle nie met flair speel en boring wen. Dink hulle is nou baie spyt, want lelik wen is baie mooier as om mooi te verloor.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Oct-2022 at 11:17pm
Ons O21 span het ook teen die Cheetahs O21 span gewen in Bloem (28 - 36)... Hierdie laaste paar weke gee my weer hoop vir die unie....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2022 at 7:01am
Lions Coach Ivan van Rooyen after URC win over Edinburgh on 7 October 2022
https://youtu.be/tdBUjrx1JJA%20" rel="nofollow - https://youtu.be/tdBUjrx1JJA


Posted By: Niela
Date Posted: 08-Oct-2022 at 7:03am

Ons het n paar great jong manne. 

Ek reken Van Wyk en Venter gaan nog baie games vir die Bokke speel. 

Van wyk laat my dink aan Jaco Pretorius , maar met beter ball skills en bietjie sterkter . 

Hy is nog nie eers 21 nie , maar lyk soos pure class. 

Venter is n yster , presies die tiepe ou wat ons nodig gehad het ins ons pak. 

Die grootste verskil die jaar is ons defensive efforts , dit maak n huge verskil, huge!

Dan Het ek Altyd gedink Nohamba is baie goed , maar hy het vir my “arrogant” begin lyk en ek het nie daarvan gehou nie , maar hy speel nou goeie rugby weer . Lekker om krappies en Nohamba te he. Dankie tog Warner is gone !!!!

Dan het ons 2 Great 10s . Hulle Moet net leer pale skop


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Oct-2022 at 10:38am
Die ander ding wat in ons guns tel is dat die softies op defence soos Simelane en EW Viljoen weg is en Maxwane nie speel kans kry nie. Tipiese show ponies wat nie hart wys wanneer dinge bietjie tough raak in games nie en sodoende maklike gapings los of penalties weg gee.

Dinge lyk goed, maar daar is nog baie moeiliker games in die nabye toekoms. Ulster is volgende, eish! Dan Glasgow, wat nie te moeilik behoort te wees en dan die Stormers. Al die games is gelukkig tuis, maar gaan steeds baie taai wees. As ons hierdie games somehow kan wen, gaan dit ons span nog net meer selfvertroue gee!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Niela
Date Posted: 08-Oct-2022 at 1:50pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Die ander ding wat in ons guns tel is dat die softies op defence soos Simelane en EW Viljoen weg is en Maxwane nie speel kans kry nie. Tipiese show ponies wat nie hart wys wanneer dinge bietjie tough raak in games nie en sodoende maklike gapings los of penalties weg gee.

Dinge lyk goed, maar daar is nog baie moeiliker games in die nabye toekoms. Ulster is volgende, eish! Dan Glasgow, wat nie te moeilik behoort te wees en dan die Stormers. Al die games is gelukkig tuis, maar gaan steeds baie taai wees. As ons hierdie games somehow kan wen, gaan dit ons span nog net meer selfvertroue gee!

Agree ,

Ons het n paar tough fixtures wat kom. 

Dis die ding van die URC , elke game is n challenge 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2022 at 4:39pm
ja hel as mens simelane met Henco vergelyk dan kan ons almal bly wees daar is nou 'n gaping vir Henco om te speel. Daar is nog 'n paar ouens in die begin XV wat vir my plek kan maak vir ander, soos Sangeweni wat vir my die heloe tyd lyk of hy min bied, en Van Vuren het ook vir my gelyk of hy met sy groot lyf maar gesukkel het om effektief te verdedig


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Oct-2022 at 8:55pm
Agv beurtkrag, internet issues, werk, ens kon ek nog geen wedstryde kyk nie. So al wat ek kon sien is jul tjol praat na die games.Wink

Die telbord wys dinge gaan baie goed. Beter as wat ek kon droom.Wink


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2022 at 6:21am
hopelik kon jy darem die hoogtepunte op youtube kyk


Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Oct-2022 at 8:04am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Why is Jordan Hendrikse only getting 5min in the last 3 games??? Does the Lions management know something???

About two weeks ago when Lombard was back I wanted to comment and say that the Lions need to manage him and Hendrikse very carefully. Many pundits were talking of Hendrikse as a future bok 10 option with all the injuries the boks had, but now he's not getting any game time for the Lions. It reminds me of the Jantjies-Boshoff-vd Walt days where only Jantjies got decent game time. 


Posted By: AK 
Date Posted: 10-Oct-2022 at 9:18am
Gedink ons was baie goed en het gespeel soos `n span met meer ondervinding as wat ons het. Ons het kop gehou met druk aan die einde.... Was goed ook om Skinstad (op kommentaar) bietjie stil te maak... Hy was op tye bietjie krities.... veral hoe ons jong ouens se entusiasme sal leeg loop en onderviding teen ons sal tel....

As jy ons vergelyk met bulle.... Chalk and cheese.... Baie opgewonder oor ons potensiaal vir die seisoen



Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2022 at 9:19am
Hulle speelstyl is baie dieselfde en moeilik om te kies tussen die twee, maar die een op die bank moet meer speelkans kry as 'n paar minute


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 10-Oct-2022 at 9:31am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Why is Jordan Hendrikse only getting 5min in the last 3 games??? Does the Lions management know something???

About two weeks ago when Lombard was back I wanted to comment and say that the Lions need to manage him and Hendrikse very carefully. Many pundits were talking of Hendrikse as a future bok 10 option with all the injuries the boks had, but now he's not getting any game time for the Lions. It reminds me of the Jantjies-Boshoff-vd Walt days where only Jantjies got decent game time. 
exactly LB, Jordan clearly has aspirations of being a bok and if we can't give him the time he needs to achieve that then he'll go somewhere else.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Oct-2022 at 10:35am
Ek dink Jordan het bietjie van n knock gevat teen die Bulle, dit moes ook n rol gespeel het, het hy nie juis die vorige keer presies so been storie gehad en vir n ruk uit gewees nie? 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Oct-2022 at 12:33pm
Ek sien Gianni Lombaard word nou ook gemerk as een van die spelers wat die Bokke vir die toer wedstryde gaan kies.... So ek weet nie, dit is baie moeilik om tussen die twee te kies.

Na Vrydag se game het Ivan gepraat van hulle wou baie graag Gianni nou game kans gee om kombinasies te vorm met Nohamba, maar ook met Krappies. Dit is dan hoekom hulle Nohamba redelik vroeg in die games se 2de helfte af bring, maar Lombaard dan oplos dat hy kan jol met Krappies vir 'n ruk. Dit nadat Hendrikse laas jaar reeds baie speelkans gekry het met albei skrummies. So ek stem nogals met hul logika en ons wen tans, so kan nie te veel kla nie. En dit is goed om te weet hulle het 'n plan. Mens kan seker maar fout vind met enige plan, ek is net bly daar is ene.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net