Print Page | Close Window

Elite Sports Rugby Programme

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Schools Rugby
Forum Description: Schools Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11557
Printed Date: 16-May-2024 at 6:53am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Elite Sports Rugby Programme
Posted By: Blou
Subject: Elite Sports Rugby Programme
Date Posted: 28-Sep-2022 at 8:46am
My skool werk saam met UXI Sport en die rugby instellings van die Leeus, WP, Cheetahs, Pumas en Griekwas om vir jong rugby seuns wat ook akademies aangele is, om 'n pad met beurse na Amerikaanse Colleges kan oop le.

Die V.S.A. stoot nou nogal rugby groot, en wil veral die 15 man spel uitbrei, so daar is baie geleenthede vir seuns. Hierdie program is veral gemik op individuele spelers, wat selfs tans B span spelers is, om hulle te ontwikkel.

Ons het 'n ope dag volgende vrydag, 7 Oktober as julle dalk van spelers en hul ouers weet wat sal belangstel, kan hulle hier registreer. Ek kan ook 'n presentation kom gee by laerskole as hulle belangstel.

https://zfrmz.com/BFVFo6K81UGSw3jvQGe8









Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Sep-2022 at 11:03am
sal dit vir jou op facebook en twitter ook adverteer


Posted By: Blou
Date Posted: 28-Sep-2022 at 4:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

sal dit vir jou op facebook en twitter ook adverteer

Baie dankie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net