Print Page | Close Window

Match 2 - Ospreys vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11547
Printed Date: 06-May-2025 at 7:23pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 2 - Ospreys vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 2 - Ospreys vs Lions
Date Posted: 21-Sep-2022 at 10:16am
Saturday 24 September 2022 in Swansea, kickoff 20:35 SA Time

Referee: Eoghan Cross (IRFU)

AR 1: Rhys Jones (WRU)
AR 2: Dai Cambourne (WRU)

TMO: Andrew McMenemy (SRU)

Ospreys:

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Edwill van der Merwe, 13. Zander du Plessis, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Ruan Smith, 19. Pieter Jansen van Vuren, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van den Berg, 22. Jordan Hendrikse, 23. Sango Xamlashe.

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2022 at 11:12am
Eoghan Cross aangewys as skeidsregter

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2022 at 2:26pm
Chatting to Albert van den Berg and Marius Louw ahead of URC match vs Ospreys on 21 September 2022
https://youtu.be/JkVzt-tQA2U%20" rel="nofollow - https://youtu.be/JkVzt-tQA2U

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Sep-2022 at 3:30pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Chatting to Albert van den Berg and Marius Louw ahead of URC match vs Ospreys on 21 September 2022
https://youtu.be/JkVzt-tQA2U%20" rel="nofollow - https://youtu.be/JkVzt-tQA2U

Saterdag is nog ver weg.. hoop hulle swem darem nie gedurende die game nie..

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2022 at 3:26pm
Span opgedateer in die eerste pos, 5 veranderings

Posted By: Lion1986
Date Posted: 22-Sep-2022 at 3:30pm
Wonder waar Henco van Wyk is?
Sou vir Sango laat speel het ss hy beseer is

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2022 at 3:32pm
Zander du Plessis het nie sleg gelyk in die rukkie wat hy op die veld was nie. Maar Sango MOET speel, hy het in die Curriebeker gewys hy is beter as enige van ons Curriebeker senters

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Sep-2022 at 3:42pm
Sjoe tjop en change reeds..  

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Sep-2022 at 5:16pm
Hierdie is die veranderings van laas week:

Zander du Plessis vir Henco van Wyk, Gianni Lombard vir Jordan Hendrikse, Sanele Nohamba vir Morne van den Berg, Emmanuel Tshituka vir Ruhan Straeuli en Ruben Schoeman vir Ruan Venter

Posted By: Lion1986
Date Posted: 22-Sep-2022 at 6:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Zander du Plessis het nie sleg gelyk in die rukkie wat hy op die veld was nie. Maar Sango MOET speel, hy het in die Curriebeker gewys hy is beter as enige van ons Curriebeker senters

Ons gebruik nie op die oomblik ons 13's op aanval nie. Geen lyne word gehardloop etc. nie. Maar ask ons doen sal Henco en Sango uitstaan.

Posted By: OomPB
Date Posted: 23-Sep-2022 at 4:30pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Zander du Plessis het nie sleg gelyk in die rukkie wat hy op die veld was nie. Maar Sango MOET speel, hy het in die Curriebeker gewys hy is beter as enige van ons Curriebeker senters
Zander is n goeie speler 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2022 at 7:43pm
Ruhan Straeuli replaces Ruan Venter on the bench. Venter did not recover from a niggle picked up at Thursday's training session.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Sep-2022 at 9:05pm
Honestly hoe kry ons weer so swak ref? Die ouens blaas die grootste klomp snert

Posted By: valie
Date Posted: 24-Sep-2022 at 9:25pm
Is Sangweni regtig die beste 6 wat ons het?

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Sep-2022 at 9:30pm
Goeie vraag Valie ek dink steeds daai Pelser wat nou by Zebre is moes ons nooit verloor het nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2022 at 9:32pm
19-13 vir die Ospreys rustyd. Ek dink nog altyd Sangweni is aan die swak kant en kan nie verstaan hoe hy al so baie caps het nie (34 Leeus caps)

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2022 at 9:40pm
Daai linkervleuel hardloop ons mal

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Sep-2022 at 10:08pm
Ons het kak in ons hande honestly, kan geen druk bou nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2022 at 10:34pm
28-27 wen...dit nie sien kom nie

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 24-Sep-2022 at 10:35pm
YES MANNE!!!!!!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Sep-2022 at 10:35pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

28-27 wen...dit nie sien kom nie

Self, sal dit vat. Ons het man gestaan en bly glo. Ruan en JP beter op 12 en 13 begin volgende week. 

Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Sep-2022 at 10:36pm
Ek is geskok, well done boys!

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Sep-2022 at 10:37pm
Well done boys Nahamba ook n baie beter wedstryd!!

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 25-Sep-2022 at 7:57am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Well done boys Nahamba ook n baie beter wedstryd!!

Behlawe daardie breinpoep wat hy gehad het toe hy die bal uit die Ospreys se haker geslaan het en hulle weer 'n drie gedruk het.

Maar ja baie bly vir die wen, kan ons dalk 'n herhaling hĂȘ van 2016? Miskien nie, maar sal lekker wees nie te min.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 25-Sep-2022 at 9:02am
Hierdie wen gaan baie beteken vir die span... eerstens sal dit die toer lekkerder maak, maar hulle sal ook nou voel "as ons hierdie klas van span weg kan klop, kan ons enige-iemand op die Park klop". Baie belangrike wen. Hierdie Ospreys span was oortrek van internasionale spelers.

Posted By: valie
Date Posted: 25-Sep-2022 at 10:07am
Die manne het mooi in die fight gebly tot die einde toe. Ek dink die feit dat ons vir die eerste keer in 2 jaar na voorseisoen gehad het, help definitief. Dis asof die nuwe manne die gameplan beter verstaan en uitvoer. Ons territory game en verdediging het geweldig opgetel, asook ons fisiekheid. Well done manne en well done ook aan die afrigtingspan.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 26-Sep-2022 at 3:14pm
Welgedaan manne! Lekker om die eerste game op toer te wen. Sal die ouens baie selfvertroue vir die ander games gee.

Ek kon dit game nie kyk nie, en die highlights videos het maar nie veel highlights in gehad nie. Lyk of dit maar 'n swak game was?

Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2022 at 5:46pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Was seker nie die heel opwindendste game om te kyk nie, hoewel ons het n paar big hits gemaak. Ek weet ook nie of ek my verbeel nie, maar sover lyk dit of ons hierdie seisoen nogals die voordeellyn baie meer domineer as die laaste 2 jaar. Dis asof die spelers baie meer fisies voorkom.

Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2022 at 5:46pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Welgedaan manne! Lekker om die eerste game op toer te wen. Sal die ouens baie selfvertroue vir die ander games gee.

Ek kon dit game nie kyk nie, en die highlights videos het maar nie veel highlights in gehad nie. Lyk of dit maar 'n swak game was?

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Sep-2022 at 8:40pm
Die onderhoud met Jaque Fourie praat hy van hoe die ander span dieper en dieper begin speel het. Ons wen verseker die hits die sover

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net