Print Page | Close Window

Warrior's League

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Schools Rugby
Forum Description: Schools Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11522
Printed Date: 16-May-2024 at 7:05pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Warrior's League
Posted By: Blou
Subject: Warrior's League
Date Posted: 01-Sep-2022 at 1:01pm
My O17 sewes rugby span het in hul ouderdomsgroep die Warrior's League gewen.

Ek is nogal trots op die laaities, ons was die under dogs gewees, en niemand het ons 'n kans gegee nie.

Die span wat 2de gekom het wou sommer fight na die eindfluitjie, en hul spelers het geweier om myne se hande te skud. Kry vir julle!





Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Sep-2022 at 1:26pm
Nice Blou. Ek neem aan hulle is oorwegend nog skool laaities?


Posted By: Blou
Date Posted: 01-Sep-2022 at 5:18pm
Ja, meeste het eers 16 geword die jaar. Ek gaan so 3 verloor wat 18 word volgende jaar, maar sal weer jonges by kry om weer O17 span in te skryf volgende jaar.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 06-Sep-2022 at 9:19am
Well done!!!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 06-Sep-2022 at 11:43am
Well done Blou!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net