Print Page | Close Window

Match 12 - Sharks vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=10410
Printed Date: 28-Apr-2024 at 11:45pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 12 - Sharks vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 12 - Sharks vs Lions
Date Posted: 31-May-2022 at 8:43am
Saterdag 4 Junie in Durban, afskop 17:00

Sharks: 15. Nevaldo Fleurs, 14. Marnus Potgieter, 13. Jeremy Ward, 12. Murray Koster, 11. Anthony Volmink, 10. Tito Bonilla, 9. Zee Mkhabela, 8. Mpilo Gumede, 7. Jeandre Labuschagne, 6. James Venter (c), 5. Hyron Andrews, 4. Thembelani Bholi, 3. Lourens Adriaanse, 2. Jason Alexander*, 1. Dian Bleuler.
Replacements: 16. Jacques Marais*, 17. Khwezi Mona, 18. Keagan Glade*, 19. OJ Noa, 20. Nick Hatton, 21. Gerado Jaars*, 22. Jordan Chait, 23. Sivi Zondani*

Leeus: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Matt More, 11. Edwill van der Merwe, 10. Tiaan Swanepoel, 9. Sanele Nohamba, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Vincent Tshituka, 6. Francke Horn, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Sti Sithole, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Jarod Cairns, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Andre Warner, 22. Jordan Hendrikse, 23. Wandisile Simelane.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jun-2022 at 10:11am
Baie dieselfde span as teen WP, net Vincent in op 7 en PJ Botha in op 2, en dan Jordan en Wandi op die bank. En Warner


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jun-2022 at 10:12am

SIGMA LIONS LOOK TO FINISH STRONG IN DURBAN

 

 

 

  • Sigma Lions take on Cell C Sharks in Durban for their final Carling Currie Cup fixture of the season.
  • Vincent Tshituka returns to the starting XV combining with his brother Emmanuel in the loose trio.
  • Fresh from National Sevens duty, Jordan Hendrikse provides cover on the bench. He is joined by Wandisile Simelane.
  • Andre Warner replaces Morne van den Berg on the bench.

 

 

 

Sigma Lions head coach Ivan van Rooyen:

 

“It’s our final game of the season, so naturally we are looking to walk away with a win from this one.”

 

“We’ve had some decent momentum thus far with a victory last weekend however the Cell C Sharks are a tricky side to beat on their home turf.”

 

“Our guys put in tough sessions this week and are determined to make it count tomorrow,” he concluded.

 

Sigma Lions

 

1. JP Smith

2. PJ Botha

3. Ruan Dreyer

4. Ruben Schoeman

5. Reinhard Nothnagel (c)

6. Francke Horn

7. Vincent Tshituka

8. Francke Horne

9. Sanele Nohamba

10. Tiaan Swanepoel

11. Edwill van der Merwe

12. Matt More

13. Henco van Wyk

14. Stean Pienaar

15. Quan Horn

 

Replacements

16. Morne Brandon

17. Sti Sithole

18. Asenathi Ntlabakanye

19. Jarod Cairns

20. Sibusiso Sangweni

21. Andre Warner

22. Jordan Hendrikse

23. Wandisile Simelane

 

Kick-off is at 17:00 on Saturday, 4 June 2022.



Posted By: TunaLion
Date Posted: 03-Jun-2022 at 12:17pm
Dankie tog, laaste game van die seisoen vir ons.

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jun-2022 at 3:11pm
Sharks se span opgedateer


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 03-Jun-2022 at 3:49pm
Horne speel 6 en 8


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jun-2022 at 6:43pm
Dis darem reg in my eerste pos


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Jun-2022 at 8:16pm
Kwaste en Pumas het hul ding gedoen, nou moet die Leeus ook net bietjie wen.. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 04-Jun-2022 at 9:33am
Ons gaan gefokus moet begin, hierdie game gaan nie so maklik wees nie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Jun-2022 at 3:55pm
op watse kanaal gaan hulle dit wys, lyk amper of dit nerens is nie

Sien hy is op 210


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jun-2022 at 4:20pm
op ons stream kanaal is dit 567


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Jun-2022 at 5:48pm
Tiaan het n shocker, die span maak weer baie foute…


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jun-2022 at 5:52pm
Ons ouens lyk nie eers lus vir speel nie. Vincent is nerens. Nohamba...het ons al buyers remorse? Sy passes is swak en met sy geel kaart staan ons 2 driee af


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 04-Jun-2022 at 6:01pm
Ja lyk maar nie baie goed nie ek kyk nou Leinster teen Glasgow 76-14 vir Leinster hulle gaan moeilik gestop word


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Jun-2022 at 6:15pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons ouens lyk nie eers lus vir speel nie. Vincent is nerens. Nohamba...het ons al buyers remorse? Sy passes is swak en met sy geel kaart staan ons 2 driee af

Selfde gedink eish!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Jun-2022 at 6:51pm
So ons URC span sukkel om hulle 2/3de span te wen (met 4 debutante in hul span), wat sê dit van ons?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jun-2022 at 6:52pm
kommerwekkend is al wat ek kan se


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Jun-2022 at 6:53pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

So ons URC span sukkel om hulle 2/3de span te wen (met 4 debutante in hul span), wat sê dit van ons?

True story


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 04-Jun-2022 at 7:04pm
Was baie swak. Kon sien dis game wat niks op die spel was vir ons. Vincent se swakste game vir ons, in sy laaste game. Nohamba en Swanepoel was baie swak.

Vaste 5 was nou weer puik. En v d Merwe- maar hy is altyd uitstekend.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 04-Jun-2022 at 7:27pm
Nohamba was maaar soos wat Krappie is. Een oomblik aan, volgende oomblik af.

Bly vir die wen darem. Die scrum was sterk.  Henco Van Wyk was goed met min bal. Hoop daar is geen ernsithe beserings nie.


Posted By: Lion1986
Date Posted: 04-Jun-2022 at 7:48pm
ernstige*


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Jun-2022 at 10:24pm
Hierdie sukkel vertoning van ons wys dat die Currie Cup dalk nie so afgewater is soos ons dink nie en selfs die ander unies se 2de/3de spanne nogsteeds redelik sterk is.

So wat my pla is dit dat Stormers met 'n klomp average spelers (in my opinie) en minimaal sterre dan 2de kon eindig in die URC, terwyldie Pumas, Griquas en Cheetahs kan op 'n goeie vlak kompeteer. Ek val nie vir die storie dat ons URC span geen talentvolle spelers het nie, veral as mens in ag neem wat ek in my vorige sin geskryf het. In my opinie as mens dit als opweeg, kom als ons power vertonings neer op swak afrigting by die Leeus en 'n baie swak span kultuur/bond.

Dan kom ek weer terug na die Stormers, met hul averager spelers en paar sterre (nes ons omtrent het/gehad het voor hulle nou almal waai), kon hulle hul seisoen omdraai van laaste van die SA spanne einde laasjaar, tot 2de op die log. Hulle het nie ewe skielik nuwe spelers mid seisoen gekry nie. Nee, hulle het geknuckle down, paar tweaks gemaak in hulle patrone (te danke aan die coaches) en dan vir mekaar begin speel. Dink maar terug aan van die comeback wenne in Februarie/Maart (en hul gelykop games) waar hulle net geweier het om te verloor. Verskil tussen hulle en ons -- nie geld nie, net afrigting en speler gees.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 04-Jun-2022 at 10:51pm
Jip, mense wil vir Cash verdedig, nice ou, maar hy is nie goed genoeg as n afrigter nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net