Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are on a break at the moment, next match probably URC in August/September 2022.

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 3839404142>
Author
Message
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1501
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-May-2022 at 9:26pm
Ek love hoe van julle mense net aanneem die Sharks en Bulle vermy die salary cap sonder om enige bedrae te hê van enige salarisse. Die probleem is dat hulle so baie meer geld het as ons, dat ons nie kan verstaan hoe hulle dit kan regkry sonder om die salary cap te "cheat", terwyl die Leeus actually net glad nie naby aan die salary cap enigsins kan kom nie en die Bulle en Sharks geld het om actually spelers te kan teken.

Die enigste span waaroor ek enigsins vraagtekens oor het, is die Stormers want daar is konstant berigte dat hulle naby aan bankrotskap is en tans onder SARU administrasie is, maar somehow het hulle die geld om spelers te kan lok, soos Joseph Dweba wat blykbaar by hulle gaan teken. Die vraag is waar kry hulle skielik die geld. Die antwoord is kinda obvious, soos altyd met die Stormers, en dit is dat SARU hulle obviously soos altyd bevoordeel en baie uithulp.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2423
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 9:44am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek love hoe van julle mense net aanneem die Sharks en Bulle vermy die salary cap sonder om enige bedrae te hê van enige salarisse. Die probleem is dat hulle so baie meer geld het as ons, dat ons nie kan verstaan hoe hulle dit kan regkry sonder om die salary cap te "cheat", terwyl die Leeus actually net glad nie naby aan die salary cap enigsins kan kom nie en die Bulle en Sharks geld het om actually spelers te kan teken.

Die enigste span waaroor ek enigsins vraagtekens oor het, is die Stormers want daar is konstant berigte dat hulle naby aan bankrotskap is en tans onder SARU administrasie is, maar somehow het hulle die geld om spelers te kan lok, soos Joseph Dweba wat blykbaar by hulle gaan teken. Die vraag is waar kry hulle skielik die geld. Die antwoord is kinda obvious, soos altyd met die Stormers, en dit is dat SARU hulle obviously soos altyd bevoordeel en baie uithulp.

Yes die Leeus het nie daai tipe geld om naby die Salary Cap te kom nie, maar daar is verseker vraagtekens en mens sou meer wou weet wat tel en wat tel nie. 

My voorbeeld van laas was, tel die salaris gedeelte van SARU of nie? Dan is daar ook stories wat ek sien van die spelers word gelys teen n "klub" span, beteken dit dan hulle is op die "klub" se boeke en trek miskien n gedeelte van daar af? 



Back to Top
monster View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 493
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 2:02pm
Vir my voel dit al asof die Sharks en Bulls elk n 100 gekontrakteerde spelers het en nie 50 nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 36195
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 3:00pm
Die Sharks het Sadie ook vandag aangekondig
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 845
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 4:06pm
Shoe dis hartseer ek dink n ander fout was om nie die curriebeker ernstiger op te neem nie 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 465
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 7:59pm
Lyk maar beroerd met die huidige bestuur in beheer. 

Behalwe vir Marius Louw en gerugte van Jeremy Ward, is daar enige nuus oor nuw e aanwinste?


Edited by emiel1 - 11-May-2022 at 8:00pm
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 467
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 8:22pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Sharks het Sadie ook vandag aangekondig
die Sharks se moer, ek gaan vir die oorsee se spanne skree.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 467
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2022 at 8:24pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Shoe dis hartseer ek dink n ander fout was om nie die curriebeker ernstiger op te neem nie 
now we know why they were "blooding" the youngsters in the currie cup, they knew that there would be nobody left in the senior squad.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2423
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 8:52am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Shoe dis hartseer ek dink n ander fout was om nie die curriebeker ernstiger op te neem nie 
now we know why they were "blooding" the youngsters in the currie cup, they knew that there would be nobody left in the senior squad.

I wonder how many of the youngsters we are going to also lose..
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 2:12pm
Ek sien die Bulle is agter Kwagga Smith aan en die Stormers probeer om vir Malcolm Marx te kry.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 845
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 2:45pm
Ja valie ek lees n ou op facebook se Rudolph was n groot probleem toe hy ceo van die sharks was of dit waar is weet ek nie ek sien maar net wat die ou se hy se hy het een of ander houvas of dit waar is weet ek nie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 4:18pm
Ja, mens sal nie weet nie. Ek wens ek kan meer inligting kry van iemand met inside info. Miskien is dit tyd dat die unie op raadsaal vlak skoonmaak en nuwe ouens inkry. 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 845
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 4:50pm
Stem Valie dalk vir Kevin smeek om terug te kom en stel hom in Rudolph se plek en dan trek hy 'n paar manne in hy was baie goed gewees vir die Leeus in die tyd wat hy by ons was
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 36195
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 5:07pm
Kevin was die president en dis grootliks 'n serimoniele posisie sonder veel uitvoerende mag. Net soos die huidige president. Die CEO's in Kevin se tyd wat dinge reg geruk het was Manie Booysen en toe Rudolf wat by Manie oorgevat het
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1501
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 7:57pm
Ek is baie bly almal is amper uiteindelik op dieselfde vlak waar ek en Niela al 'n paar maande terug was en begin besef dat daar groot fout by die Leeus is.... Welkom ouens.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 58
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2022 at 11:40pm
Ek dink al wat mense wil hê is eerlikheid van die Unie af. Eerlikheid en 'n plan vorentoe.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4848
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 7:17am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek is baie bly almal is amper uiteindelik op dieselfde vlak waar ek en Niela al 'n paar maande terug was en begin besef dat daar groot fout by die Leeus is.... Welkom ouens.

Neeeee man, moenie so negatief wees nie. Ons het 'n jong belowende span en ons gaan nou bou..Ons moet net al ons goeie outjie hou. Oh, wait.. Wink
Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 92
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 9:20am
As ek so na alles kyk dan wonder ek hoekom niemand iets se nie:

1. Allers...sy belegging is basies niks werd op hierdie stadium nie, wat kry hy...en daar is n stilte.
2. Borge...wat kry hulle uit hulle belegging...die span wen nie (veral op plaaslike vlak die CB), die mense wil tog hulle naam koppel aan n wen produk...sien nie dat daar sprake is van ultimatums aan die unie is nie. Lyk vir my net soos Allers gee hulle nie om oor hulle belegging nie.
3. Waar is die oud spelers...die spelers wat van begin tot einde lojaal was aan die Leeus, hoekom staan hulle nie op en vra dringende vra aan die unie nie.

In my opinie lyk dit asof niemand omgee behalwe die ou "Die Hard" ondersteuners nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 36195
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 9:52am
Die Curriebeker borg is Sigma, wat Allers se maatskappy is
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 10:06am
En dis Covid se skuld dat dinge so sleg gaan by Leeus en ons moet huidige bestuur vertrou...Wink
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 36195
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 11:17am
Covid het 'n massiewe invloed op die finansiele situasie gehad, om anders te dink sou oneerlik wees
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 11:26am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Covid het 'n massiewe invloed op die finansiele situasie gehad, om anders te dink sou oneerlik wees
Stem, maar ek dink ook daar is plek vir verbetering in ons bestuur. Ek dink egter nie noodwendig die antwoord is om die appelkar om te gooi nie. Miskien nog n equity partner of so iets. Om eerder spelers deur die sisteem te bring en self groot te maak is nie verkeerd nie - dit maak finansieel baie sin, maar die unie moet pasop dat hulle hulleself nie bankrot spaar nie, want dit is tans besig om n effek op die produk wat hulle bied, te he, en dit maak dat ons naderhand nie meer kompeterend is nie.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 467
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 12:59pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Covid het 'n massiewe invloed op die finansiele situasie gehad, om anders te dink sou oneerlik wees
...Om eerder spelers deur die sisteem te bring en self groot te maak is nie verkeerd nie - dit maak finansieel baie sin...
it only makes sense if you are able to retain the players that you develop, otherwise we are just an academy for the richer unions, ala Tshituka, Sadie, Venter, Simelane, etc.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 36195
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 1:11pm
it's impossible to retain all players you develop
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4848
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-May-2022 at 2:23pm
Ek stem saam met wat Valie en Red Machine hierbo gese het. 

Covid het almal geaffekteer, nie net die Leeus nie. En tog waai al ons beste spelers, terwyl die ander 3 groot unies die een signing maak na die ander. Selfs die stormers wat supposedly bakrot is. Ja die sharks en bulls het groot sponsors en baie geld. Waarom het ons nie?? 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 3839404142>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.139 seconds.