Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Media statement from Aphiwe Dyantyi
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are on a break at the moment, next match probably URC in August/September 2022.

Media statement from Aphiwe Dyantyi

 Post Reply Post Reply Page  <123
Author
Message
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2423
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 12:50pm
Van Hero to Zero. 
Om van nerens af te gekom het en om so goed te gedoen het net so weg te gooi. Ai.






Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 1:03pm
Dit kan wees soos iemand hier genoem het, dat hy, omdat hy in n wedloop teen tyd was om betyds van sy besering te herstel, hy n berekende kans gevat het en die middels geneem het in die hoop dat hy nog die WB squad sou maak.

Indien n dokter die middel aan hom voorgeskryf het, kan dit interessant raak.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2423
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 1:16pm
Originally posted by valie valie wrote:

Dit kan wees soos iemand hier genoem het, dat hy, omdat hy in n wedloop teen tyd was om betyds van sy besering te herstel, hy n berekende kans gevat het en die middels geneem het in die hoop dat hy nog die WB squad sou maak.

Indien n dokter die middel aan hom voorgeskryf het, kan dit interessant raak.

Dink ook so en daar was baie druk op hom, nie sommer dat mens so vinnig die geleentheid kon kry om WC toe te gaan nie en ek dink dit is onwaar dat Rassie hom nie in sy planne gehad het nie, soos berig was in die week. Ons weet sy vorm was nie so goed nie, maar sekerlik het hy n goeie kans gestaan.






Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 2:13pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Dit kan wees soos iemand hier genoem het, dat hy, omdat hy in n wedloop teen tyd was om betyds van sy besering te herstel, hy n berekende kans gevat het en die middels geneem het in die hoop dat hy nog die WB squad sou maak.

Indien n dokter die middel aan hom voorgeskryf het, kan dit interessant raak.

Dink ook so en daar was baie druk op hom, nie sommer dat mens so vinnig die geleentheid kon kry om WC toe te gaan nie en ek dink dit is onwaar dat Rassie hom nie in sy planne gehad het nie, soos berig was in die week. Ons weet sy vorm was nie so goed nie, maar sekerlik het hy n goeie kans gestaan.






Soos ek verstaan het, was hy nie in Rassie se planne nie agv sy tekort aan game time weens sy besering. Ek glo dat as hy nie beseer geraak het nie, hy die nr1 keuse in sy posisie sou gewees het.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 2:28pm
Ek dink ook hy sou speel, hy is baie beter as mapimpi

dit is sleg dat hy n statement van fair play uit birng as hy weet hy is skuldig. Ek het geen twyfel gehad daaroor nie, die hele 25 Junie vs 2 Julie toets het hom uitgevang.

En net so het ons nou nog een bok minder in die leeu span. Ons het darem dietpte op 11, maar ons gaan baie juniors in die span he in 2020
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 36195
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 2:45pm

Aphiwe Dyantyi anti-doping violation

SA Rugby can confirm being informed by the South African Institute of Drug Free Sport (SAIDS) that an adverse analytical finding had been detected in a sample collected from Springbok wing Aphiwe Dyantyi in a doping test on 2 July 2019.

Dyantyi’s B-sample also tested positive and he has now been formally charged with a doping offence for multiple anabolic steroids and metabolites.

SA Rugby, the Lions Rugby Company and Dyantyi are working with SAIDS, the World Anti-Doping Agency (WADA) and all other relevant authorities on the matter and no further comment can be made at this stage.

Issued by SA Rugby Communications

Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 845
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2019 at 2:49pm
Ek dink ons moet dit nou agter ons sit ek sien uit na more se wedstryd teen die Kwas hopelik kan ons die beste wedstryd die jaar teen hulle en volgende week speel
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1501
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 31-Aug-2019 at 12:43pm
Dalk het die Leeus Unie dit sien kom en dit is hoekom ons Jambo Ulengo gelontrakteer het (asook Matthews)... Maak nogals sin, met dié wat Mahuza en Tambwe ook weg is by ons.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2258
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 31-Aug-2019 at 3:10pm
Hy is goed en sal gemis word maar dink daar is n nuwe ster in wording....Stean Pienaar
Once a Lion always a lion
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <123
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.117 seconds.