The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Maties, Jurie se hofsaak begin in Mei |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 10-Jan-2019 at 6:49pm |
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/maties-jurie-se-hofsaak-begin-in-mei-20190110
Jurie Roux, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), en die Universiteit Stellenbosch (US) sal mekaar uiteindelik in Mei in die hooggeregshof in Kaapstad aanvat. Daar word beweer dat Roux miljoene rande onregmatig na die Maties-rugbyklub gekanaliseer het. Roux was voor sy aanstelling by Saru die US se direkteur van finansiële beplanning en batebestuur. Frikkie Erasmus, sy prokureur, het Donderdag aan Netwerk24 bevestig dat die hofdatum 13 Mei is. Luidens ’n ondersoekverslag deur die ouditfirma KPMG is die bedrag ter sprake R35 miljoen – R21 miljoen aan die rugbyklub, R9 miljoen vir algemene uitgawes en R5 miljoen vir beurse aan studente. KPMG voer in sy verslag aan dat Roux tussen 2002 en 2010 die finansiële stelsels van die universiteit “gemanipuleer” het ter wille van “onregmatige” en “ongemagtigde” besteding. Roux ontken die aantygings. Hy is in 2010 as Saru se uitvoerende hoof aangestel en die beheerliggaam se uitvoerende raad het in 2014 eenparig besluit om sy kontrak tot 2019 te verleng. Dit was ondanks die aantygings teen hom. Rugbybase voer aan dat dit ’n private saak tussen Roux en die US is. |
|
![]() |
|
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As die ou skuldig bevind word van R35m se bedrog, dan moet mens seker wonder hoe eties het hy opgetree die laaste x aantal jare in beheer van SA Rugby.
Ek kan ook nie verstaan hoekom die saak so lang geneem het om tot 'n punt te kom nie. Hy is al 9 jaar weg by Maties
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dink nie hulle wou met half-baked bewyse gaan nie, hy gaan genail word. Kan mens via die tronk SARU run?
![]() |
|
![]() |
|
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
The fact that he was not suspended, or that he voluntarily stood down in the face of these charges, beggars belief.
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Non-accountability is one of the main characteristics of most people in charge of any organization linked with government in SA.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |