Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Rugby Championship (Sanzaar)
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 11 - Bokke vs All Blacks
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks at Ellis Park on Saturday 17 February 2018, kickoff 17:15 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

Match 11 - Bokke vs All Blacks

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
gertjie0000 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 254
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2017 at 10:11pm
Ek stem vaal leeu en die ellendige knaap het daai all black vrek laat geloop wat onnodig was
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16939
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2017 at 7:47am
Marx was vrek goed en dit laat mens net weer wonder hoe AC hom laas jaar die hele jaar uit die beginspan gelos het vir Strauss. Sou hy byvoorbeeld steeds vir Strauss gekies het as hy nie uitgetree het nie? LOL!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2017 at 7:49am
As die Bokke so speel dra ek enige dag my Bok-trui met trots.. ons kan regtig bou op gister. Takties was daar 'n paar blapse en een of twee foute het ons punte gekos, maar die manne het regtig ingeklim en gewys dat ons ingesteldheid positief is (daardie tien minute voor halftyd het die grondslag gelê). Marx was ongelooflik.. om so game te speel teen die All Blacks sit jou sekerlik heel bo in die haker-ranglys. Al wat hom teruggehou het was sy lynstaan-ingooie en dit het gister ook goed verloop. Geen haker in wêreld-rugby kan soos hy speel nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16939
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2017 at 8:08am
Hier is die youtube hoogtepunte

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16939
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2017 at 8:17am
2 van die All Blacks se driee het gekom na skoppe van ons en die 3rde na 'n aangee van ons wat verlore gegaan het. 
Back to Top
Mr-T View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 01-Apr-2016
Location: Goma - DRC
Status: Offline
Points: 500
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Mr-T Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2017 at 8:37am
Dink in die geheel was dit baie goeie game gewees.
Dink ons het ook 2 driee of so verlore laat gaan met verkeerde opsie, bv Ross wat dalk regs kon pass na Jantjies wat ek seker was daai 5m sou kon doen vir die drie.

Crotty se drie is baie 50/50 so dis effe moeilik om te oordeel op daai ene. Dink net Barrett het vir Kriel terug gehou wat seker kon probeer het om by die bal uit te kom. (of was dit my verbeelding)

1 ding wat my pla is, ek dink Dreyer gaan hom uit die span/groep speel. Elke week praat hulle van sy strafskoppe teen ho, die ref praat met hom voor 1 skrum en dan jaag Dreyer weer aan. Ek is nie 'n stut of skrum spesialis nie, maar dink nie hy doen homself enige gunste nie.

Dan is daai senter paar van ons vir my steeds 'n issue..maar dit los ek daar.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1041
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:38am
Originally posted by Mr-T Mr-T wrote:

Dink in die geheel was dit baie goeie game gewees.
Dink ons het ook 2 driee of so verlore laat gaan met verkeerde opsie, bv Ross wat dalk regs kon pass na Jantjies wat ek seker was daai 5m sou kon doen vir die drie.

Crotty se drie is baie 50/50 so dis effe moeilik om te oordeel op daai ene. Dink net Barrett het vir Kriel terug gehou wat seker kon probeer het om by die bal uit te kom. (of was dit my verbeelding)

1 ding wat my pla is, ek dink Dreyer gaan hom uit die span/groep speel. Elke week praat hulle van sy strafskoppe teen ho, die ref praat met hom voor 1 skrum en dan jaag Dreyer weer aan. Ek is nie 'n stut of skrum spesialis nie, maar dink nie hy doen homself enige gunste nie.

Dan is daai senter paar van ons vir my steeds 'n issue..maar dit los ek daar.
Dreyer's issues should have been addressed at the Lions already, and then by Proudfoot. He was pinged in Albany. Proudfoot should have been working on his foot positioning the moment they got back in SA. I know it takes time to change years of bad habits, but when Dreyer got it right, he was very good. But the opposing prop can with a little adjustment to his bind with his hooker, make a tighthead look bad. And its extremely hard for the ref to pick it up and for the tighthead to combat it.
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 695
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 1:05pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by Mr-T Mr-T wrote:

Dink in die geheel was dit baie goeie game gewees.
Dink ons het ook 2 driee of so verlore laat gaan met verkeerde opsie, bv Ross wat dalk regs kon pass na Jantjies wat ek seker was daai 5m sou kon doen vir die drie.

Crotty se drie is baie 50/50 so dis effe moeilik om te oordeel op daai ene. Dink net Barrett het vir Kriel terug gehou wat seker kon probeer het om by die bal uit te kom. (of was dit my verbeelding)

1 ding wat my pla is, ek dink Dreyer gaan hom uit die span/groep speel. Elke week praat hulle van sy strafskoppe teen ho, die ref praat met hom voor 1 skrum en dan jaag Dreyer weer aan. Ek is nie 'n stut of skrum spesialis nie, maar dink nie hy doen homself enige gunste nie.

Dan is daai senter paar van ons vir my steeds 'n issue..maar dit los ek daar.
Dreyer's issues should have been addressed at the Lions already, and then by Proudfoot. He was pinged in Albany. Proudfoot should have been working on his foot positioning the moment they got back in SA. I know it takes time to change years of bad habits, but when Dreyer got it right, he was very good. But the opposing prop can with a little adjustment to his bind with his hooker, make a tighthead look bad. And its extremely hard for the ref to pick it up and for the tighthead to combat it.
Ek het opgelet dat die Allblacks se hele voorry, net nadat hulle gesak het, so effens links beweeg, wat maak dat die kontakpunt in die skrum skuif omdat hulle nie 100% reguit skrum nie, dwing hulle die vaskop dan binnetoe - veral as hy baie laag sak, soos wat Dreyer doen, dan lyk dit die heeltyd asof hy (Dreyer) inskrum.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1041
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 1:59pm
What I did notice was that their loosehead tended to scrum in a touch, forcing Dreyer to follow him, and scrum inwards a lot more. As a result, the ref pinged Ruan, because he looked like he was scrumming illegally.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2302
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 3:01pm
Dit kannie altyd die opposisie se tricks wees wat veroorsaak dat Dreyer gestraf word nie. Op daardie vlak moet hy sterk genoeg wees en tegniek goed genoeg wees om enige tricks te kan counter. So baie as wat ek van hom hou en wil he hy vir die bokke moet speel, moet ek self erken dat hy erg sukkel. Hoop hy kan dit regstel. Help asb Balie Swart?

Kyk net hoe het Van Rooyen sy gat gesien op 3 teen JC hierdie naweek. Mens kon van die eerste scrum af sien Van Rooyen was nie gemaklik nie en JC het hom laat les op se. 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.047 seconds.