The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Lions Super Rugby Squad - 2019 |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Author | |||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Snaaks, wonder waarom die SA spanne so laks is om squads aan te kondig?
|
|||||
![]() |
|||||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Kan iemand dalk onthou wat die Unie gesê het oor Cyle Brink? Wanneer hy reg sal wees? Ek kry dit nou nêrens nie...
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Al wat ek het is dat dit langtermyn is
|
|||||
![]() |
|||||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Begin Februarie is gerapporteer dat hy teen die 2de or 3de rondte sal reg wees 7 Feb:
maar op 19 Feb:
https://www.iol.co.za/sport/rugby/super-rugby/fit-again-kwagga-chomping-at-the-bit-to-start-against-stormers-19376638 Die nuutste ivm Ross egter, 'n dag later, is dat hy binne a week of twee kan reg wees
https://rugby365.com/tournaments/super-rugby/news-super-rugby/bok-scrummie-easing-into-action Lyk my nie enigiemand weet rerig nie
Edited by GoLions - 20-Feb-2019 at 5:07pm |
|||||
![]() |
|||||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Dankie.
|
|||||
![]() |
|||||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
With Warren now out for 6-8 weeks what does our stock look like ar loose forward? Kwagga, Marnus, Dyamani, ???
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Brink is supposed to be back soon as well, but probably not this weekend already
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Len Massyn was also in the squad last year, but I think he is currently injured. Then there is James Venter and Pikkie de Villiers as well, and Driaan Bester
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
And of course Robert Kruger can play Lock and Loosie
|
|||||
![]() |
|||||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ek hou regtig van James Venter. As hy vorentoe gaan dan is hy moeilik om te stop. Hys ook vining. Ek het gedink hulle moet hom op Senter probeer soos Trokkie omdat hy so sterk hardloop en beweeglik is. Enige kommentaar? D
|
|||||
db
|
|||||
![]() |
|||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Nee ek hou nie daarvan om spelers uit posisie te kies nie, hy is 'n goeie flank en moet daar bly
|
|||||
![]() |
|||||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ek sal dalk vir Kruger nou speel in Whitley se plek,Dyamani Kan Nog van die bank speel.......
|
|||||
Once a Lion always a lion
|
|||||
![]() |
|||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Wel hulle het met Franco laasjaar daar gekarring. So hoekom nie?
|
|||||
![]() |
|||||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ons sal iemand soos Robert Kruger moet inbring om die lostrio meer balans te gee.. Kwagga, Schoeman en Dayimani is te eenders en te lig. Wat van Kwagga (6), Kruger (7), Dayimani (8), Marnus van die bank af? Kwagga was baie goed teen die Stormers en Dayimani speel meer soos 'n 8 as 'n 7, terwyl Robert goed sal inskakel op 7. Schoeman was nog altyd baie goed wanneer hy opkom vd bank af en sal die game lekker vinnig maak in die laaste 20 minute wanneer die bulle dalk so bietjie die jetlag kan voel.
|
|||||
![]() |
|||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Teen die jags was Schoeman uitstekend, en teen Wp was Kwagga uitstekend. En ek dink Schoeman was baie onregverdig gestraf deur Seconds.. So ek dink hulle verdien om nog 'n paar games saam te begin.
|
|||||
![]() |
|||||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||||
Ek hou ook baie van Kruger, verstaan nie hoekom hy so mis speelkans kry nie. Baie spelers rate ek weer glad nie, maar hul speel heeltyd. So duidelik is my opinies stupid...
|
|||||
Up the Vaal!
|
|||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |