The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Lions on the hunt for new blood |
Post Reply ![]() |
Page 123> |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 23-Aug-2021 at 8:42am |
https://www.citizen.co.za/sport/rugby/2596007/lions-hunt-new-blood-coach-ivan-van-rooyen/?utm_term=Autofeed&utm_medium=Social&utm_source=Twitter#Echobox=1629638405
Lions coach Ivan van Rooyen admitted after another chastening defeat against the Sharks at the weekend that the franchise is going to have to get some reinforcements to ensure they are competitive in the United Rugby Championship that is set to start next month. The Lions bowed out of the Currie Cup at Ellis Park […]Lions coach Ivan van Rooyen admitted after another chastening defeat against the Sharks at the weekend that the franchise is going to have to get some reinforcements to ensure they are competitive in the United Rugby Championship that is set to start next month. The Lions bowed out of the Currie Cup at Ellis Park with a dismal 56-14 hiding at the hands of the Sharks, which has condemned them to last place on the log. Having won just two of the nine matches they took the field for, concerns have been expressed over whether the Lions are going to be slaughtered by the even tougher European sides. ALSO READ: Abrahams grabs hat-trick as Sharks thump Lions “The most logical thing will be to pull players from elsewhere and there are discussions about that going on,” Van Rooyen said. “There is an opportunity for the company to get some additional hands in the squad. We are understaffed so we have to do it and there is a lot of work going on behind the scenes.” It is, however, looking likely that Van Rooyen will no longer be at the helm of the side for the URC with the Lions administration openly talking about “restructuring”. Van Rooyen’s contract, and that of his assistant coaches, ends in October and last place in the Currie Cup is not a good look for someone trying to get a renewal. While there has been speculation that Lions CEO Rudolf Straeuli, a former Springbok coach, will take over the coaching reins, weekend reports suggested that former Springboks Victor Matfield and Jaque Fourie, a Lions legend, were also being looked at as potential replacement coaches. |
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ten minste n eerlike erkenning. Nie weer n we are building relaas nie...
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek voel effe jammer vir Cash. Met so baie beserings aan die squad (voor die WP game het ons op 26 gestaan), was dit altyd n opdraende stryd. Wedstryde wat gekanselleer is op tye wat ons n bietjie momentum gehad het, en hier en daar n twyfelagtige referee call het dinge nie makliker gemaak nie.
Wat die bou relaas betref, dit is soos dit is. Ons het al ons bokke en top spelers verloor. So n span val eenvoudig nie uit die lug nie, so ek weet nie hoe n afrigter in so n situasie nie deur n herbou proses kan gaan nie. Bygese, die resultate was baie swak, en daar moes lankal iets gedoen gewees het om die situasie aan te spreek. Ek dink ook hoe die unie vir Cash aan die diepkant ingegooi het, was ook verkeerd. Ek sou wou sien dat daar n erkende hoofafrigter aangestel was vir die senior span, met Cash wat dalk eers die leisels by die o21 as hoofafrigter kon vat, totdat hy genoeg ervaring as hoofafrigter het. |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
The Lions Rugby Co are excited to welcome the following players to the Pride for the tournament:
- Morgan Naude (Prop)
- Eddie Fouche (Flyhalf)
- Matt More (Centre)
- Pieter Jansen van Vuren (Lock)
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Al 4 Pumas. Ek weet ook nie of hierdie die beste 4 Pumas is nie. Eddie Fouche was by die Leeus as onder 20 speler so waarom is hy laat gaan as ons hom dan net weer terugvat nou?
|
|
![]() |
|
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sien blykbaar Christopher Hollis vd Griekwas kom glo ook, en leeus probeer Stefan Ungerer ook kry
|
|
![]() |
|
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
ons kan net budget spelers bekostig
![]() |
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Soos ek verstaan is die puma spelers net op n leen basis.
En dat daar nog n paar griquas spelers is wat nog moet besluit of hul wil kom. Weet nie of dit net as loan spelers is nie, maar Ungerer, sal n goeie kopie wees. Adre Smith sal ook great wees. Ons het n paar baie goeie u/20 spelers. Hul het gesê van hulle gaan kans kry. Hopelik verloor ons hulle nie.
Edited by Lion1986 - 06-Sep-2021 at 3:42pm |
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek ken nie al hierdie mense nie maar jinne dis lekker om te lees dat daar darem erens iets gebeur. Een of twee ou manne sal dalk nie te sleg wees nie...
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek weet nie of enige van die 4 regtig 'n verskil gaan maak nie. Dalk die slot
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek hoop regtig hul kry n haker iewers of gee vir Morne Brandon kans.
Om vir PJ Botha daar te sien, breek my moed. Eerste ding wat ons moet uitsorteer is die lynstane.
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Eddie Fouche was een van die beter jong loskakels in die Curriebeker, maar die ander drie het nie veel indruk gemaak in die wedstryde wat ek gesien het nie. Griekwas se sukses het meestal gedraai om hulle drie losvoorspelers (Steenkamp, van der Merwe en Sirgel). Sal nie omgee om enige van daai drie te kry nie. Nie 'n groot Ungerer fan nie, maar beslis 'n verbetering op Warner en Cronje
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem. Ons kort 'n paar ou hardebaarde, ouens soos Willem Alberts en Jannie Dup wat al in Europa gespeel het. "n groep jong outjies gaan nie die mas opkom nie
|
|
![]() |
|
LIONS4EVA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jannie du P was een van die slegste investments tot dusver. Maak erg en onnodife foute. As hy niks in SA bygedra het n nie gaan hy niks vir ons in Europa doen nie. Net hier vir n pay cheque.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem, hy staan baie strafskoppe af op vaskop, die ander ouens wat daar diens doen, doen beter
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het bedoel ouens SOOS Jannie... Soos wat die bulle doen moet: Marcell Coetzee, Duane, Bismarck en 'n klomp leeu spelers
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja hy lyk na n besige speler. Heelwat spelers gevat om hom te tackle.
|
|
![]() |
|
LIONS4EVA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-Aug-2021 Location: JHB Status: Offline Points: 18 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem, ek sal Jannie laat gaan. Hy voeg niks tot die span nie. Lyk lui en onfiks. Hoe vinniger hy gaan hoe beter. Nodig beter kwaliteit as ons na ouer spelers kyk.
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hierdie nuwe manne gaan broodnodige diepte verskaf. Die Pumas het beter gevaar as ons in die CC, dus is hul spelers beter as ons spelers. Enige leenspeler van hul af is dus beslis 'n verbetering.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem 100% saam!
|
|
Lions4life
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Daai hakker van die Pumas sou ek beslis vir 'n seisoen of twee betrek todat ons jong hakkers ondervinding kan opdoen.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het iets gelees van dat hy oorsee gaan speel
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jammerte
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |