Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Corne Fourie
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Corne Fourie

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 9:13am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 
As ek reg onthou, het die Leeus so 2 jaar terug in 'n  redelike paar SA o/20 spelers bele. Ons sit met baie jong talent op ons boeke. Die challenge is om hulle almal gametime te gee. Die lockdown help ons nie eintlik nie. Meeste van ons spelers se kontrakte strek ook tot volgende jaar, as ek nou reg onthou, so ons kan nie net spelers se kontrakte beeindig om nuwes te koop nie. Dit bekommer my ook dat SA se ander unies al die top spelers opkoop, terwyl ons tans net aangaan met die spelers wat ons het.
Ons gaan moet begin van die jong talent deurbring, of van hulle begin ontslae raak en in huidige bokke begin bele.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 11:40am
So hoe het die ander unies geld maar ons nie??


Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 514
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 12:04pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 

Bulls, Stormers and Sharks have been buying for years, with very little to show for it. Throwing money at a problem is rarely a solution. What is very concerning however is the turnover of our best senior and junior players the last couple of years. No one can build success on such high turnover.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 12:59pm
Sharks en Bulle het onlangs GROOT beleggings gekry. Stormers spaar seker Siya se salaris so hulle kan dit gebruik
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 1:48pm
Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.
Up the Vaal!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 1:52pm
Tot ons nie regtig gaan geld in kry deur die TV regte ens nie, dink ek nie daar gaan geld uitgehaal word nie.. wat ek voel is die regte besluit in hierdie onsekerheid. Seisoen 1 van die Pro16 kan ons maar bietjie sukkel, daarna as dit regtig n ding is, kan mens weer kyk waar ons staan en wat ons kort. Die Bulle koop en koop, teen wie gaan al hierdie groot name speel, more oor more is alles weer af, dan sit jy met al daai mense op jou boeke en ek dink nie ons het geld om te mors nie..
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 1:57pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.

Ek dink dit het iewers van 'n lening na 'n belegging verander
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 2:00pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.

Ek dink dit het iewers van 'n lening na 'n belegging verander

Ek weet nie of almal dit weet nie, maar sonder hierdie belegging/ lening was daar 10-teen-1 nie meer 'n Leeus vandag nie. So dit was van kardinale belang.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 2:03pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Tot ons nie regtig gaan geld in kry deur die TV regte ens nie, dink ek nie daar gaan geld uitgehaal word nie.. wat ek voel is die regte besluit in hierdie onsekerheid. Seisoen 1 van die Pro16 kan ons maar bietjie sukkel, daarna as dit regtig n ding is, kan mens weer kyk waar ons staan en wat ons kort. Die Bulle koop en koop, teen wie gaan al hierdie groot name speel, more oor more is alles weer af, dan sit jy met al daai mense op jou boeke en ek dink nie ons het geld om te mors nie..

Probleem is ons word dan vasgevang in 'n vicious cycle. Doen ons sleg in die eerste jaar van pro14 gaan sponsors nie regtig opline om ons geld te gee nie ne.. En ster spelers gaan ook nie aan die deur klop om te wil deel wees van 'n sukkelende span nie. 

Om staat te maak op jong plaaslike talent alleenlik, en hulle deur te bring en te ontwikkel is ook nie die antwoord in my opinie nie. Kyk maar na die Vrystaat as voorbeeld. Daar is nie 'n ander provinsie wat meer bokke opgelewer het as hulle nie, maar al daai ouens maak naam by FS en dan die vlg jaar raap een van die "groot" unies hom op. En waar sit FS nou?

Ek se nie ons moet 'n wenspan gaan staan en koop nie. Al wat ek se is ons gaan agter gelaat word as ons nie voortdurend as squad aanvul met goeie spelers nie. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 2:48pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 

Bulls, Stormers and Sharks have been buying for years, with very little to show for it. Throwing money at a problem is rarely a solution. What is very concerning however is the turnover of our best senior and junior players the last couple of years. No one can build success on such high turnover.
That's true. What one must also remember, is that by 2018, most of our top players had already been with the union for 4 to 5 years. We didn't rise to the top because we had all of  the best talent, - we became successful because we had continuity together with a great coaching team and good enough, underestimated players, as well as great youngsters coming through the ranks. It takes time to build a championship squad - something we don't necessarily have, as the cheetahs are waiting for 1 team to under perform, on whom they can build a case for a future promotion/relegation challenge.

Edited by valie - 19-Apr-2021 at 2:50pm
Back to Top
Chris View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 18-Mar-2021
Location: Limpopo
Status: Offline
Points: 58
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Chris Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 3:15pm
Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Apr-2021 at 3:53pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.
Ja, ek kan ook nie sien hoe ons die een gaan wen nie, en dit nog sonder Elton ook, maar die bulle het ons al in die verlede onderskat net om hul gat te sien. Dit kan seker weer gebeur, hoewel dit redelk onwaarskynlik is.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Apr-2021 at 9:28am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.
Ja, ek kan ook nie sien hoe ons die een gaan wen nie, en dit nog sonder Elton ook, maar die bulle het ons al in die verlede onderskat net om hul gat te sien. Dit kan seker weer gebeur, hoewel dit redelk onwaarskynlik is.
Jammer om weer die drol te wees, maar ek het nie eers geweet ons speel die naweek nie. Waar rugby-koors altyd hoog geloop het tussen my vriende en familie in die verlede het amper almal se belangstelling erg gekwyn. Ek moes tot budget vir ekstra airtime om al my WP-pelle in die Kaap gas te gee.

Hopelik is die Pro16 net wat ons nodig het om die belangstelling weer aan te wakker. 
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-Apr-2021 at 11:06am
Attie, ek voel dieselfde. NOG games teen die sharks/bulls/wp maak my regtig nie meer excited nie. Inteendeel, ek stel amper gladnie belang nie. Maar games teen ander Pro16 spanne, teen wie ons nog nooit gespeel het nie, sal ek definitief nie mis nie!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.