Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Breaking News – Ulengo sign with Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Breaking News – Ulengo sign with Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jul-2019 at 6:34pm
Stem, ons mors geld. Verstaan dit nie.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jul-2019 at 8:35pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Valie, 

ek stem nie saam nie. 

Geld is min, ons is under druk. 

Waar jy goeie diepte het (soos wat ons op vluel het), dan kry jy n youngster en jy laat hom leer by Skosan, Dyanti (Soos die geval met green)

Waar jy n tekort aan goeie senior spelers het kan jy koop . Ons moet geld spandeer op ervare slotte , scrummies. 

Ons moet great youngsters kry wat kan leer by die ander ouens.
Ja, die geld is min, maar as jy dink jy gaan al ons probleme uitsort deur net op slot en op scrummie aan te vul, maak jy n fout.

Eerstens weet ons nog nie eers of die gerug waar is nie, so om nou al die unie te wil kritiseer oor n "dom kopie" of "geld mors" terwyl ons nie eers weet of dit wel waar is nie, is dalk n bietjie vroeg
 
Verder weet ons nie wat sy prys is nie. 

Soos wat dit is, lyk dit of ons 2 springbok agterspelers verloor in Commies en Mapoe. Ja daar is talentvolle spelers wat deurkom, maar die IP en ervaring van 2 bokke vervang jy nie sommer oornag met n jong talentvolle outjie nie.

Om hom kans te gee en te toets in die CC is nie vir my verkeerd nie, en indien hy dan sy sout werd is, kan die unie verder met hom praat.

Verder moet ons eerlik met mekaar wees - daar is nie tans goeie slotte in die mark nie, anders glo ek ons sou lankal een bekom het. Scrummies ook nie.

Dis een ding om talent te he, maar in SR het jy ondervinding ook nodig. Jy sal nooit n SR toernooi wen, as jy nie ten minste 6 of 7 internasionale spelers in jou span het nie.

Indien die wel waar is, kan ek julle verseker dat die unie nie net spring en nou al wat n speler koop wat op die mark kom nie. Ek glo hulle sal darem eers hulle huiswerk ordentlik doen voor hulle n speler n aanbod maak.

Soos ek vroeer genoem het, kyk almal net vas in die sterre wat ons gehad het, wat weg is, maar wat meeste mense uit die oog verloor, is dat ons hordes spelers deur die system gesit het om daai ster spelers te kry, - spelers wat by hulle unies nie goed genoeg geag is nie. Sommiges het dit gemaak, en bokke geword, maar baie het nie die cut gemaak nie, en speel tans elders.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jul-2019 at 9:15pm
Indien Ulengo beskou  word as n speler van ansionale belang, soos uiteengesit word in die nuwe kontrakterings model van SARU, sal dit sin maak om hom n kans te gee, aangesien SARU dan sy salaris gaan betaal, en nie die unie nie. Die Unie sal dan slegs verantwoordelik wees om sy salaris op te top indien nodig.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.137 seconds.