The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
Match2 - Lions vs WP |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Author | ||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 25-Jun-2021 at 11:01am |
|
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het nou die eerste helfte van die wedstryd op you tube gekyk. Dillon en Fred het baie beter gelyk as teen die pumas. Fred se balverspryding was goed, en dit lyk of hy skielik spasie baie goed raaksien.
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() ![]() |
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Valie hy klink baie soos die blou bul ondersteuners, toe die leeus so goed gedoen het toe lyk dit of die bulle geen ondersteuners het nie nou die laaste twee jaar begin hulle weer uitkryp
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() |
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Think he (Schoeman)is much more than the typical "enforcer" type lock (Bakkies Botha & Etsabeth comes to mind). Reminds me much more of Mostert, tough, skillful and mobile, and I think he is also a natural leader who leads by example.
Edited by emiel1 - 24-Jun-2021 at 10:08am |
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Schoeman made a huge difference to the team, he gave us some grunt and intimidation factor. I felt that, that the big moment in the Pumas game when Alberts went off because we lost those aspects.
Fantastic win, some lucky calls (going our way for a change), but those 7min at the end almost cost us the game.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem. Name en shame hom Tvl! |
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Valie ek stem saam jou het ook die highlight gekyk en vir my het wp ook daai scrum gedraai van die word go af en daai aangee na Paul de Wet het vir my ook vorentoe gelyk maar vat die wen ons pak was uitstekend hopelik met ouens dalk soos Odendaal terug help dit maar welgedaan manne
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2790 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kan ons hom nie bietjie troll nie?
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy moes obviously van voor af begin skryf
![]() |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is regtig baie bly oor die wen, welgedaan manne!
Kom ons hoop nou dit is nie weer 'n geval van een tree vorentoe en vyf tree agteruit nie. Maak nou 'n gewoonte daarvan om te wen!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het nou die highlights gekyk. Ek kan sien hoekom almal oor die skeidsregter kla. Dit lyk of hy n massive vorentoe aangee gemis het met Paul de Wet se drie. Daai strafdrie was ook debatteerbaar. WP het daai skrum geswaai van die word go af....
Edited by valie - 24-Jun-2021 at 7:36am |
||
![]() |
||
Chris ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Mar-2021 Location: Limpopo Status: Offline Points: 58 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wonder wat se daardie se skrywer se artikel nou
![]() |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kan regtig nie glo ons het gewen nie...
WP moes ons baie onderskat het of dit was maar weer net 'n "flash in the pan"...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Groot verskil was ons intensiteit (op aanval en verdediging) en hierdie keer het ons die "collisions" deurentyd gewen so ons kon op die voorvoet kom en hulle nie. Dis 'n begin en die groot vraag is of ons hierop kan bou en elke wedstryd so honger kan wees. Hopelik is dit nie weer net een goeie wen en dan 'n insinking nie.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Welgedaan, great!
Ek wil nie piepie op ons oorwinning nie, maar WP het ons beslis onderskat en was baie swak vir die oorgrote meerderheid van die wedstryd. Ons was ook lucky gewees met ñ paar goedjies hier en daar wat ons momentum gegee het. Buiten dit was ons voorspelers baie goed (veral lynstane) en het Zeilinga sy spel goed afgewissel met goeie diens van Smit af. Vleuls en Rass was goed en Viljoen het ñ paar balle mooi gevang agter, maar was nie baie betrokke.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Cash praat van 15 of 16 spelers wat terugkom...maar hulle sal Vrydag regtig eers weet wie van hulle sal beskikbaar wees. Sti sal terug wees se hy, Jaco Kriel ook.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Groot verbetering , veral deur die vaste vyf (met Ruben Schoeman aan die voorpunt) op vorige wedstryd. Weet nie of hierdie een diminsionele spel ons veel in die sak gaan bring teen die Britse Leeus nie.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40317 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek kan net nog steeds nie verstaan dat dieselfde ouens so swak teen die Pumas was nie. Net Schoeman en Dreyer was ingebring, die ander 13 was dieselfde beginners
|
||
![]() |
||
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
jekker kry hy op sy moer !!! like dit !
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het gesien hulle laai baie van die wedstryde op youtube partymal vinnig ander kere na 24uur die wat die hoogtepunte wil kyk gaan verseker more bietjie kyk tot op 67 minute
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |