The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
LIONS LOSE THEIR COACH |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Soveel as wat ons as ondersteuners soms kla oor spankeuses is dit nie reg dat iemand soos altmann inmeng daarmee nie. AS dit is wat hier gebeur het..
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Beslis, AS dit die geval is.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Nee ouens, julle maak verkeerde aannames, NADAT Swys terug gekeer het SA toe is besluit om eerder met Marx en Jantjies te begin omdat hulle meer ervare is, niemand het inggemeng in die spankeuse nie
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Online Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Mense op r365 ook vol “stories”, die spankeuse van die jags game waar hy en Dolf kop gestamp het, stories van sy kontrak en nou die. Iewers is daar iets fout
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Totdat die waarheid uitkom, is die alles net spekulasie waarop ek nie enige energie wil mors voordat my afgekoude vingernaels uitgegroei het nie.
Edited by valie - 19-Apr-2019 at 7:13pm |
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Mr-T ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 01-Apr-2016 Location: Goma - DRC Status: Offline Points: 577 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Watter jaar was Joey Mongalo aangestel as verdedigings afrigter?
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
2018 - Nadat JP weg was, so dit is sy 2de jaar vanjaar van SR
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien Swys het onderhoud met Rapport gehad. Môre word die stilte verbreek.
|
|||
![]() |
|||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
as hy dit dien en dit gaan oor klagtes wat hy het met unie is dit sensasie soek hoop nie dis waar nie, want dan verloor ek alle respek vir hom rapport en huisgenoot is sensasie soek media, hioelij is dit iets anders
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Julle ouens moet maar post asb, kry nie die rapport hier by ons nie. Ek is verlig die stilte word vinnig gebreek en mens spekuleer nie verder nie
|
|||
![]() |
|||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
So Swys is siek.
|
|||
![]() |
|||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Volgens die Rapport opskrif:
"Druk laat Swys swig Swys de Bruin het Woensdag eers sy vrou, Marilize, in Suid-Afrika gebel en met haar oor sy mediese toestand gepraat, voordat hy die Leeus se uitvoerende hoof, Rudolf Straeuli, oor die erns van sy toestand ingelig het." |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/druk-laat-swys-swig-20190421
Swys de Bruin het Woensdag eers sy vrou, Marilize, in Suid-Afrika gebel en met haar oor sy mediese toestand gepraat, voordat hy die Leeus se uitvoerende hoof, Rudolf Straeuli, oor die erns van sy toestand ingelig het. Hy het toe ook vir Rob Collins, die Leeus se spandokter, oor sy toestand geraadpleeg. Straeuli het in die lig van De Bruin se welstand, en die behandeling wat hy hier sou kon kry asook die genesende omgewing van sy gesin, die Leeus se afrigter aangesê om dadelik uit Nieu-Seeland terug te vlieg Suid-Afrika toe. Geeneen van die partye met wie Rapport gister gepraat het, wou De Bruin se mediese toestand uitklaar nie. Rapport se inligting is dat dit ’n senutoestand is wat volg op langdurige druk. Die Leeus het in die laaste tyd deur ’n moeilike tyd gegaan ná ’n paar treurige vertonings, veral met die wedstryd wat hulle teen die Haaie verloor het. De Bruin het gister op vrae van Rapport vir die eerste keer sedert sy terugkeer die sluier gelig oor sy dramatiese vertrek uit Nieu-Seeland net enkele dae voordat die Leeus die Chiefs in ’n Superwedstryd sou aandurf. “Ek gee jou my 100%-waarborg dat daar geen breuk tussen my en enigeen by die unie of in my span is nie,” het De Bruin aan Rapport gesê. “Daar is geen inmenging (met spankeuses), geen voorskrif en geen druk van hul (De Bruin se werkgewers se) kant af nie.” “My span besef waardeur ek gaan en ondersteun my ten volle. Dit is deur en deur ’n persoonlike, mediese saak waarvoor ek professionele hulp kry. “Dit was juis ons spandokter wat, nadat ek met my vrou en Rudolf heel eerste gepraat het, aanbeveel het dat ek huis toe kom om hier die nodige professionele hulp te kry. Dit sou in daardie stadium die beste vir my en vir die span gewees het.” Ek moet na myself omsien indien ek enigsins ‘n goeie leier vir my span op die pad vorentoe wil wees. De Bruin het gevra dat sy besluit om nie dadelik sy mediese redes bekend te maak nie, gerespekteer word. Ivan van Rooyen sal volgende week in De Bruin se afwesigheid steeds aan die stuur van sake staan wanneer die Leeus Vrydag in ’n wegwedstryd teen die Crusaders te staan kom. “Ek is ongelooflik dankbaar teenoor Rudolf en Altmann Allers (visepresident en ’n aandeelhouer van die Leeus) wat my onmiddellik, onvoorwaardelik ondersteun het en dit vir my moontlik gemaak het om huis toe te kom sodat ek hulp kan kry.” De Bruin sê die spelers het begrip vir sy situasie. “Die band tussen my en die spelers is van so aard dat ek nie een oomblik glo van hulle dink ek het hulle gedrop nie. Inteendeel, hul ondersteuning, gebede en positiewe boodskappe dra my deur dié tyd. Die passie waarmee hulle Vrydag gespeel het, behoort dit ook te bevestig. “Ek is ongelooflik trots op elke speler en bestuurslid.” De Bruin het sy woord gegee dat daar geen geraamtes in die kas is vir sy besluit om uit die bloute terug te keer huis toe nie. “Ek moet na myself omsien as ek enigsins ’n goeie leier vir my span op die pad vorentoe wil wees.” In De Bruin se afwesigheid het Van Rooyen beheer van die span geneem. Die Leeus het die Chiefs sonder De Bruin ’n skok-nederlaag toegedien. Joey Mongalo moet tot Julie vir ’n appèldatum wag nadat ’n hof in Sydney hom verlede week skuldig bevind het aan onsedelike aanranding. Die Leeus se verdedigingsafrigter is met 2 000 Australiese dollar beboet nadat hy op 23 April 2018 deur ’n hotelwerker in Sydney van onsedelike aanranding aangekla is. Die appèldatum is nog nie bepaal nie. Tot die appèl-uitspraak sal hy nie ’n kriminele rekord in Nieu-Suid-Wallis hê nie. Sy vonnis van 18 maande se gemeenskapdiens is ook opgeskort. Wen Mongalo die appèl, word die vonnis en skuldigbevinding geskrap. Rudolf Straeuli, uitvoerende hoof van die Leeus, het bevestig Mongalo (34) sal binnekort voor ’n interne tugverhoor van die Leeus verskyn. Die Leeus sal geen verdere kommentaar lewer tot die saak eers afgehandel is nie. Mongalo het die week saam met Swys de Bruin en Courtnall Skosan uit Nieu-Seeland na Suid-Afrika teruggekeer. |
|||
![]() |
|||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Thanks Transvaal.
Swys kan dus 'n ruk lank buite aksie wees Ek's bly om te lees dat dit nie oor probleme in the unie/span gaan nie
Edited by GoLions - 21-Apr-2019 at 7:40am |
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek wens nou dit was eerder ñ admin issue. Ai, baie sterkte.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Net 'n nota vir die van julle wat dit nie weet nie, met outline.com kan mens enige iets lees sonder om 'n subscriber te wees. Dis hoe ek dit goed lees elke dag
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Online Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Baie dankie!! Wou nie weer betaal vir 1 artikel nie
|
|||
![]() |
|||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Tx
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Indien dit n senu toestand is, soos wat in die artikel vermoed word, is dit belangrik dat hy die regte hulp gou kry. My vrou het agv baie druk en trauma met haar gesondheid, Fibromyalgia ontwikkel. Die beste is dat die toestand eerder behandel word, voordat dit op n punt kom waar dit nie meer genees kan word nie. Mens moet luister as jou liggaam jou waarsku.
My vrou se toestand is ongeneeslik en kan slegs met medikasie bestuur word. Sy is n haarkapster met n suksesvolle besigheid. Agv chroniese pyn kan sy minder as die helfte doen van wat sy moet. Die sleg ding is dat ongeskiktheids polisse nie uitbetaal nie omdat hulle so n toestand nie as n siekte sien nie. Die medikasie wat baie duur is, word ook nie deur die chroniese voordeel van n mediese fonds gedek nie.
Dis wonderlik dat hy die ondersteuning van Rudolph en Altmann het. Alle sterkte aan Swys en sy familie. |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sjoe, dit is nou nie wat ek verwag het nie! Dit is nie baie goed vir sy toekoms as n top afrigter nie. Ja ons het n paar slegte verlore gehad, maar nog niks soos wat fleck of du preez al moes deurgaan nie.
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Alle sterkte aan jou en jou vrou Valie. |
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |