The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 50 - Lions vs Sharks |
Post Reply ![]() |
Page <1 567 |
Author | ||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nog niks gesien nie, en hulle vertrek more (Dinsdag)
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek begin ook te dink dat daar op afrigters vlak veranderinge gaan nodig wees. Ook moet ons besef dat dit nie saak maak oor hoe goed n speler op die grond is of hoe goed hy link of hoe goed wat ookal, jy nie Superrugby kan speel met n ligte pak nie. Die manne maak hulle tackles maar elke keer verloor ons n meter of twee as ons kleiner spelers die tackle maak. Somehow is die span se balans nie lekker nie. Ek kritiseer niemand maar elkeen vervul sy sterkpunt net as daar manne is wat sy swakpunte dek...
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink die span is baie beter as wat die telling aandui. Selfs jong Herbst het 'n paar baie goeie wedstryde gehad die jaar. Die spannetjie het ook karakter getoon die jaar (veral teen die Rebels), maar Vrydag het hulle na 'n loslootjie teen 'n span gespeel wat op die dag meeste ander top spanne blou oog sou gee.
Dink persoonlik die probleem le by die bestuur (en miskien die administrateurs). Soos julle opmerk, te veel rond geskommel in spankeuses, te veel spelers uit posisies, geen gevestigde gameplan waar spelers weet wat hulle rol in die span is nie, swak kontraktering (has beens soos Groom, Kankowski en twee slotte in ons groep, geen gevestigde reserwe haker nie, maar ons kontrakteer slotte links en regs)
Edited by emiel1 - 08-Apr-2019 at 10:28am |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem, ons verdediging het baie agteruit gegaan sedert Ferreira weg is.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder nou. Toe die Stormers pakslae gekry het teen die Bulls was daar groot konsternasie in die kaap. Ex spelers soos Toks, Rob Louw, Paulse etc het almal baie lawaai gemaak en met die top bestuur van WP gaan vergader. Dit was erg gewees..
Ons kry net so helse pakslae teen die sharks, op ons tuisveld, maar almal aanvaar dit maar net.. Waar is die oud leeu spelers en waarom vra hulle nie ook wat aangaan nie? Al wat ek gesien het is Jaco Kriel op twitter wat gese het dit lyk of die spelers klaar op die vlug Aus toe was..
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit was 'n baie slegte verloor.. seker die ergste in die laaste vyf jaar. Tog gebeur sulke goed in sport en ons is op die oomblik ekstra kwesbaar met so baie top spelers wat weg of beseer is en klomp jong en nuwe spelers. Sport is snaaks.. as die momentum die dag erg teen jou draai is dit moeilik om dit te stuit en ons huidige span het eenvoudig nie geweet wat hulle tref of hoe om die weghol trein te keer nie. Wat nou belangrik is, is hoe hulle reageer... daar moet eenvoudig 'n groot reaksie wees in ons volgende wedstryd. Gebeur dit nie, het ons baie groot probleme en gaan ons definitief steeds op 4 wenne na 10 weke wees. Swys en kie het beslis introspeksie om te doen en daar moet regstellings wees, maar kom ons gee hulle kans om dinge reg te stel teen die Brumbies. Indien dit weer so geploeter is, moet Swys-hulle maar vat wat na hulle kant kom en dalk sal 'n paar oud Leeus-spelers dan ook hul stemme begin dik maak.
|
||
![]() |
||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het ook 'n eiertjie te lê. Ek dink ons Coaches maak droog om spelers uit posisie te kies. Sover ek dink het ons ten minste 5 x senters in die groep. Mapoe; Naude; Simelane; Vorster en Rass. Hoekom 'n vleuel dan kies? Is Combrinck deesdae so swak dat hy nie die span kan maak nie? Wat maak Groom daar? Ek kan in my kewe nie onthou dat ek ooit 'n skrumskakel in die wêreld gesien het wat 'n ball teen die pale uitgee nie. Is Venter en Hanko De Villiers so swak dat jy eerder met slotte in hulle posisie speel? Lewies kan nou maar oorsee vertrek. Dyamani hoort nie eers op die bank nie. Hys 'n show pony. Jantjies?? Wat het van die regte een geword? Hy draf skuins; val nooit die voordeel lyn meer aan nie; gooi net die bal sonder om te kyk na wie en verkoop ander spelers. Ons aanvals en verdedigings coaches is uit hulle diepte uit. Hoe moet 'n spesialis speler voel (al is jou spelpeil af) as daar 'n voorspeler in jou posisie gekies word? Kies die ouens wat wil speel en hou op om blerrie doellose skoppe te skop wat geen waarde heg nie!! D
|
||
db
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Daar is nie rerig een ding wat ons kan na verwys wat die probleem is nie, daar is verskeie! Hoe maak mens dit reg in n week?
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 567 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |