The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Swys de Bruin commits for further two years |
Post Reply ![]() |
Author | ||
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 02-Apr-2019 at 12:39pm |
|
Volgens die Lions se facebook page
Rudolf Straeuli, CEO of the Lions Rugby Company, can confirm that Emirates Lions coach Swys de Bruin has committed to the LRC for another two years.
“Swys (de Bruin) will remain at the Lions and has extended his contract until 2021 with the Franchise. Lions Rugby remains a system driven Franchise focused on stability within the structures of our players and coaches,” Straeuli said. |
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Good news. He is building his own brand and the guys are starting to understand his method.
At least that is what it seems like from the outside
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is bly dis nou afgehandel. Ons soek nie afleidings soos 'n unie en 'n afrigter wat vassit oor 'n kontrak nie.
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Goeie nuus. Was die naweek groot sensasie en nou skielik nie meer nie. Wonder soms oor hoe die media hulle perdjies ry...
|
||
![]() |
||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Its good news. Now he can build. There probably was a bit of a sticking point, but it seems as if it was finally sorted.
|
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Rapport is maar eens 'n Blou Bul koerant seker gehoop hy teken vir die Bulle
![]() |
||
Lions4life
|
||
![]() |
||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Coach!!!!Ons soek daai Bekers!!
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kyk, ek het al baie gekerm en kla oor hom, en hierdie week weer oor 'n paar seleksies. Maar ek dink tog dit is goed dat hy aanbly, daar is nou maar netnie ander plaaslike afrigters wat beter as hy sal kan doen nie.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Plaaslik rate ek vir Dobson en sal ook graag wil sien hoe Stonehouse doen met 'n beter span as die Pumas, maar ek dink hulle maak Sean Erasmus groot om oor 2 jaar oor te vat.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ekt eintlik gedink Swys is in die Bokke se planne na die WC ook, maar lyk nie of dit meer sal wees as wat dit nou is nie.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat ek gelees het van Sean is net positief, so dit sal goed wees as hy voorberei word vir die hoof pos. Stonehouse dink ek is goed ja, maar ek dink hy is n moeilike ou om mee te werk?
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop ek is verkeerd en dat dit tog die regte besluit is dat hy aanbly. Ek dink net dit sou dalk 'n goeie idee gewees het om eers te kyk hoe die seisoen verder verloop voor ons hom prys of stenig... Dinge het beroerd gegaan in die begin en so ietwat verbeter, maar ons groot uitdagings kom nog, dan sal ons kan sien.
Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy het darem n 60% wen rekord, en mens moet seker in ag neem al die spelers wat ons oor die laaste 2 jaar verloor het. Maar ja ons het n paar lelike wobbles geslaan, grootste daarvan die verlore teen SA opposisie. Sekerlik as hy en die span flop van hier af kan die unie steeds plan maak en iemand anders aanstel. Hopelik sal dit nie nodig wees nie.. "Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek." - Soos?
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stonehouse is seker die eerste naam wat opkom, maar daar is ander soos Brent janse van Rensburg, Dobson, Peter Engledow. Ek brand ook om te sien hoe Andre Pretorius vaar as afrigter. Die Pukke het goed gedoen onder hom en as ek reg verstaan is hy nou die Luiperds se afrigter.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jonathan Mokouena? Hy was mos ook op 'n stadium die pukke se afrigter as ek reg onthou, en het die beker gedurende sy eerste seisoen gewen?
Die ding is net, mens weti hoe hul sal vaar met n super rugby span nie, dit is darem n hele paar trappies op van varsity rugby af. So jy vat 'n helse kans om so persoon dadelik hoof afrigter te maak. Ek hou daarvan om eerder iemand soos Sean voor te berei om oor 2 jaar oor te neem..
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Het vergeet van Mokuena ook ja. Ek praat eintlik meer van afrigters wat al jare redelik sukses met baie min hulpbronne behaal het op ten minste Currie Beker vlak, soos Stonehouse en tot 'n sekere mate selfs Engledow. Stonehouse het baie duidelik 'n oog vir talent en dit lyk of sy spelers hom respekteer en VIR hom speel, baie soos Ackermann... Ek bedoel, hoeveel van ons staatmakers die afgelope 6 jaar was onder Stonehouse se hande. Ek kan regtig nie glo dat geen Super Rugby franchise hom al 'n kans wou gee nie... Hel John Mitchell het al by 2 franchises gedraai...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nee wat ek kies enige dag Swys bo enige ander afrigter veral bo Stonehouse wat baie arrogant is! Dit is ook hoekom Rassie Swys agterlyn afrigter gemaak het. Swys het 'n briljante oog vir jong talent en om die beste uit hulle te kry! En sy lojaliteit is ook 'n belangrike faktor wat mens nie kan se van baie afrigters kyk wat het Johan Ackerman gedoen.
|
||
Lions4life
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Baie van Ackerman se sukses is aan Swys te danke. Swys het baie van die sg. "no name" spelers se potensiaal raakgesien en hulle geback. Ackers het self ook al onder Swys gespeel, en hy weet hoe n goeie afrigter Swys is, dis hoekom hy hom destyds betrek het, toe hy by John Mitchell oor gevat het.
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Toe ek 1996 op die PUK was het my kamermaat van die Bluff Durban my vertel van Swys de Bruyn, hy het my die verhaal vertel dat hy n skool in Natal afgerig het wat nie bekend was vir hulle rugby nie . Hy het klomp klein en maer laaitjie gevat en van hulle streek wenners gemaak. My kamermaat het my vertel dat Swys daai laaitjie een belangrike ding geleer het en dit is om in hulle self te glo. Hy sê daai laaitjies het geen gebrek in selfvetroue gehad nie ...
|
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ook nog altyd gedink dat Swys die brein agter Johan Ackerman se sukses was!
|
||
Lions4life
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |