The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 106 - Lions vs Stormers |
Post Reply ![]() |
Page <1 345 |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hoogtepunte
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wonderlik Leeus. Voorry was puik, so ook Kwagga en Tshituka. Orie se besluitneming was beter.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Met die bal het ons ook gespeel met baie meer ritme en almal het heeltyd gelyk of hul weet wat om te doen. Of dit was omdat die Stormers net nie opgedaag het nie, weet ek nie. Maar ons het weer gelyk of ons kan speel. Paar dom dinge gedoen hier en daar, maar dit het klein of geen impak gehad. Wonder of Rassie gesien het wat met sy Springbok stutte gebeur het...
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Brink was bietjie stil in die game gewees, maar Kwagga en Tshituka was regtig vrek goed.Dink ons moet nou hou by die kombinasie. Ek is regtig baie opgewonde oor Tshituka se toekoms. Hy verras met sy allround spel.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
petri ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem. Maar ek dink ons moet Brink kans gee om weer sy vorm en vertroue te vind. Ons weet wat in hom steek, en hy bring nogsteeds goeie werk in die vas, en is rotsvas op verdediging. Hierdie kombinasie kan ver kom, met Venter op die bank. Dyamani bied ook vir my baie meer as impakspeler. Dink eerlikwaar dat WW moet oorweeg of aftree nie 'n beter roep is vir sy loopbaan nie. Hy kan vroeg in die afrigtingswereld inklim, en kan homself opwerk. Een van die grootste probleme hierdie jaar was juis ons onstabiliteit in die lostrio, en dis een van ons sterkpunte gewees. Kom ons bou hierdie kombinasie, en laat WW coach in die agtergrond.
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Weet julle manne ons het maar n sukkel seisoen maar ons is darem stukke beter as die proteas wat n skande om te dink waar was ons krieket nou kan ons nie eers vir bangladesh wen nie
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Mylpale: Skosan se 70 ste SR wedstryd vir ons en sy 33 ste SR drie
Kwagga het verby 100 punte in SR gegaan en staan nou op 105 (21 driee) Marnus Schoeman se 30ste SR wedstryd vir die Leeus Nic Groom se 20ste SR wedstryd vir die Leeus
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Daar was nog 'n paar foute, maar dit was ook Dyanti se beste wedstryd in 'n lang tyd.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 345 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |