The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 111 - Lions vs Hurricanes |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Author | ||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Edited by valie - 08-Jun-2019 at 9:17pm |
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit was een van die swakste games van n ref wat ek nog gesien het. Hulle het met moord weggekom by die rucks. Geen daylight nadat hulle iemand tackle, not supporting body weight, not entering from gate, playing ball on floor, etc etc
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Peyper was baie kreatief in sy manier waarop hy die rucks en on-kantlyne geblaas het, maar dis nie waar ons verloor het nie.
Ons het so sleg verloor agv gebrek aan effektiewe voorbereiding deur afrigtingspan en swak konsentrasie deur die spelers(sagte oomblikke waarvan ons elke week praat). Die spelers probeer regtig hard en speel met hart, maar die raamwerk waarin hulle dit doen werk nie. Ten spyte van alles glo ek steeds ons het die spelers gehad om die SA konferensie te wen. Maar hier ons probleme op Ellis Park. Ek begin dink Swys is nie so goeie ontleder en strateeg soos wat ons dink nie. Almal het vooraf geweet hoe die 'Canes teen ons gaan speel en steeds ploeter ons aan, want dit gaan nie oor wen nie. Ek begin dink JP moes veel meer lof gekry het... |
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink as ons moet eerlik wees was gister n eerlike en regverdige weergawe van die Leeus die jaar. Ons is rerig n mid table span die jaar, n skaduwee van wat ons was. Ek weet nie of mens n deel van die setup kan uitsonder nie, almal was swak die jaar, die voorspelers het op individuele performances staat gemaak, die agterlyn was baie stagnant met min of geen penetrasie vermoe. Die verdediging was swak, die beplanning was swak. Die Stormers game was n uitskieter, ons het gister die realtiteit gesien. Ek weet nie hoe maak mens reg nie...
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nie een van ons kan met sekerheid sĂȘ watse afrigting die spelers kry nie.. ons almal bespiegel maar. Wat wel seker is, is dat die spelers nie afgerig is om 'n lot onnodige, ongevorseerde foute te maak nie.. soos om 'n standaard afskop net na halftyd mis te vang wat vir die Hurricanes binne 5 sekondes 7 punte en al die momentum pasella gee. Daar moet die spelers vir 'n slag die skuld kry en verantwoordelikheid vat vir die verloor. Die game plan en afrigting kon nie so vrot gewees het as die halftyd telling 10-10 was nie. Onnodige speler-foute teen 'n span wat weet hoe om jou te straf is wat ons hierdie wedstryd gekos het. Wie weet Attie, dalk is jy reg oor die afrigting... maar ons manne het dit darem maar maklik vir die opposisie gemaak met al die basiese foute en as professionele, ervare spelers moet die spelers verantwoordelikheid vat vir wat hulle op die veld doen.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
D's waar dat daar baie eksterne faktore is waarvan ons nie bewus is wat afrigtingspan se planne affekteer. Maar as mens die medium termyn resultate (+-2 jaar wat de Bruin in die saal is) in aanmerking neem, voel dit nie asof ons vordering maak nie. Dit is beslis nie alles die afrigtingspan se skuld nie. Ek dink regtig ons kort iemand met kundigheid, visie en 'n sterk persoonlikheid (Kitch Christie, Louis Luyt, Johan Ackerman) erens aan die stuur van die unie.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die een maul wat ons held up was, het hulle hakker van die kant afgekom. Die een lynstaan op die 5m waar hulle Aphiwe uitgevat het, het hulle die bal by hom gerip, toe kry hulle die lynstaan. Altwee was aan seconds se kant. Hulle het die canes eenkeer geblaas waar die agterlyn opbeweeg het voor die bal uitwas by die skrum, hulle het dit elke keer gedoen. Ek verbeel my daar waar hulle gekyk het na die hoogvat deur Hacjivah voor die canes gescore het, moes hulle ook gekyk het of die ou nie uitwas nie, want hy was ver uit. Ons was oraait in die eerste helfde, maar ons moeilikheid het begin met daai sagte drie in die tweede. Agtervoet en so het die wiele afgekom.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die fout word by die verkeerde plek gesoek. Die afrigtingspan kan nie elke keer die skuld kry as spelers foute maak op die veld nie. Die stats itv driee teen ons, vertel ook nie die ware verhaal nie. Ja, ons verdediging deur die seisoen, wat nie die beste nie, maar ook glad nie so swak soos wat die stats ons wysmaak nie. Ons het vanaf laasjaar baie driee begin afstaan, oor ons nie respek vir die bal het nie. In die laaste 3 games het ons 5 driee op n skinkbord weggegee, waar verdediging nie n faktor was nie. Teen die sharks was daar 2 onderskep driee, teen die stormers was daar ook n sagte drie, en teen die Canes vang ons die bal mis van n afskop af en hulle gaan druk. Jantjies skop n strafskop nie uit nie, en hulle gaan score van die teenaanval af. Selfs die Crusaders staan driee van broken play af, want dis baie moeiliker om teen n teenaanval te defend as in gestruktureerde spel.
Ek dink ons gaan dalk die kwart eind haal, maar ek dink ons het net te veel beserings om verder te gaan.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Mylpale:
Was Harold se 60ste SR wedstryd vir ons Kwagga se 50ste SR wedstryd vir ons Elton se 120ste SR wedstryd vir ons
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem beslis dat ons spelers gereeld, moer-baie ongedwonge foute maak.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
We had 2 really soft moments, i.e
Orie's drop form the kick off and Elton's missed touch kick. Players will always make errors, in tight games that could easily end up being the difference. But Jaco Peyper was shocking, critical calls going against us. When Hanson made his comments around SA refs in SA, the first thing I thought was , We will struggle against the canes. Overall we were pretty average on the day, but take away the two soft moments and we probablycould have won as well. |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Problem is, we have these "soft" moments every game now. We can't say after every single loss ja we would've won if it wasn't for 1 or 2 soft moments.. The scoreboard says we lost, and for that the players and coaches must take responsibility.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink weer die Canes was in 'n ander klas as ons, hulle het nooit uit 2de rat gekom nie, maar ons nog steeds gerieflik geklop. Was beslis nie net as gevolg van 'n paar sagte oomblikke aan ons kant nie, hulle was gerieflik beter as ons
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het ook vroeg al die gevoel gekry ons sukkel net om by te bly. Ja 'n paar "sagte" oomblike het ons duur te staan gekom, maar ek dink die Canes is maar net 'n beter span as ons en ons sou elkgeval verloor
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
It was 10 all half time
They looked tired and we had our tails up, Peyper was especially bad in the 2nd half. When Savea came on , he got away with murder. Never support his body weight , not did he join the ruck from the hind most feet. We conceded 10 point very early (of which 7 was really soft) and the whole dynamic of the game changed. I do agree that you will always have soft moments, but that mistake from Orie was a real downer for us
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Seemed obvious that Canes were playing a tactical game of containment based on defense and good tactical kicking in the first half before bringing the likes of Coles and Savea on in the second half. Think the difference was that they (the Canes), unlike us, had a gameplan and player resources to compete against us without their two top forwards. Once Kwagga limped off, it basically was game, set and match. Whining about referees is not going to solve our problems.
Edited by emiel1 - 10-Jun-2019 at 5:03pm |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die van julle wat bietjie ouer is as die res sal onthou in die ou dae op Ellispark het die manne lekker naartjies gegooi as hulle ontevrede met die skeidsregter was. Ek het maar net daaraan gedink Saterdag, dit sou naartjies gereen het op Peyper met 'n paar van sy beslissings
|
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem saam oor Peyper hy het ten volle die Hurricanes bevoordeel. Sulke klein beslissings maak 'n groot verskil in 'n wedstryd. Ons sal dalk miskien nog verloor het maar die telling sou baie kleiner gewees het met 'n paar meer driee aan ons kant en 'n bonus punt. Peyper hou maar nou net nie van die Leeus.
Twee jaar terug in die einstryd tussen die Crusaders en Lions sou 'n ander skydsregter ook omtrent verseker nie 'n rooi kaart gegee het inaggenome dat dit 'n einstryd was en dat die Crusader speler oor sy eie speler geval het. Kan nog die 2007 einstryd onthou toe Habana begin van die wedstryd Steyn uit die lug getackle het en nie eers 'n geel kaart gekry het nie juis omdat dit 'n einstryd was. Peyper is so bang dat NZ hom weer gaan sleg se en sy inkomste kwyt gaan wees. Vir die Leeus is dit beter dat ons 'n oorsese skydsregter as hom kry want Peyper het nog altyd teen die Leeus geblaas.
|
||
Lions4life
|
||
![]() |
||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem. Peyper het 'n shocker gehad. Vergeet die naartjies - ek sou hom met 'n bottle gegooi het. Kan iemand asb in Swys se oor fluister om NIE vir Jantjies Saterdag op senter teen die BB te speel nie. Ek kry net die gevoel hy gaan vir Jantjies of vir Reynolds op senter kies. Jantjies hoort ook nie eintlik op die bank nie. D
|
||
db
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |