The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 99 - Sharks vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Author | ||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
WTF was Dyanti thinking there???
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
The scrums are going backwards and Cyle Brink refuses to put his head in the scrum and push.... WTF????????????
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons het gesukkel in die skrums die hele 1ste helfte en lyk skieleik beter in die laaste 2 skrums...wat gaan aan?
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ekndink met die dat die jags, Sharks en stormers gewen het is ons seisoen amper verby
|
||
![]() |
||
Mr-T ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 01-Apr-2016 Location: Goma - DRC Status: Offline Points: 577 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ja swaer....
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So loop hy, twee intercepts en die game was anders.
|
||
![]() |
||
Billy3 ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So nog geen SA span gewen die seisoen!
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Span het moedig probeer. Wanneer 'n afrigter besluit om 'n fisiese span soos die Sharks aan te durf sonder sy mees fisiese speler, en bonop met twee klein losvoorspeler te begin, gaan jy altyd in die los en skrums geboelie word, en dit was wat gebeur het. Hulle het goed verdedig en op ons foute geteer.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink darem dit was 'n baie beter effort as op Ellis Park. Gedink dit gaan omtrent sop 10 punte wees!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Meeste van ons foute die seisoen is nie agv druk nie, maar ons eie stront wat ons aanvang. En sinnelose spankeuses. Dayimani wil nie speel nie so moet hom nie meer kies nie. Orie ook absoluut pateties. Groom was beter as wat ek verwag het, maar het steeds heelwat foute gemaak. Hy was beslis nie die rede dat ons verloor het nie. Ons agterlyn was baie goed. Brink se spel nie op standaard.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Mr-T ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 01-Apr-2016 Location: Goma - DRC Status: Offline Points: 577 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Verseker, en dan verseker 7 weggegooi toe MApoe self wou gaan druk het met 2 oop spelers aan sy binnekant (maar behalwe vir daai en sy 1ste knock dink ek Mapoe het goeie game gehad)
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons het eintlik goed gespeel. Die verskil was die 2 onderskep driee. Ons het op al die stats gewen. Net nie op die telbord nie.
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
When you consider that at least 21 points went against us (2x intercepts and Mapoe being selfish) the game could've been very different, also Kwagga losing the ball when only meters from the tryline.
Our backline was very good yesterday, we lost the game up front, our forwards were very poor.
|
||
![]() |
||
rooitrui ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 17-Apr-2016 Status: Offline Points: 237 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ons het groot probleme op 3. As sadie weg is sien ek probleme.
Ons het marx baie gemis.enige 3 sal goed lyk met marx langs hom.vat hom weg en ons het moeilikheid.jonker moet werk aan sy algemene spel.draf die hele veld vol maar doen niks.dylan smith begin weer sy ou self te word
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Mylpale:
Was Boeboes se 90ste SR wedstryd vir die Leeus. Mapoe se 30ste SR drie vir die Leeus Marvin Orie se 30ste SR wedstryd vir die Leeus Reinhard Nothnagel se Super Rugby debuut vir die Leeus Shaun Reynolds se 10 SR wedstryd vir die Leeus
|
||
![]() |
||
Tiny ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wil nie te veel se nie want dan gaan ek baie vloek.
Wil net se op papier lyk ons glad nie swak nie. Hoekom ons so sukkel verstaan ek nie. Dis net of ons oorgretig is en wragtig om elke keer uit on 22 te wil hardloop is totaal baie dom en al so afgesaag as ons punte aanteken en die oposisie teken dadelik weer punte teen ons aan. |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Transvaal het mos so ruk terug vir Swys daaroor gevra en hy het mos gese ons gaan aanhou uit ons 22 hardloop. Dit is sulke dinge wat ons as ondersteuners die josie in maak, want dit is rugby 101.
|
||
![]() |
||
Tiny ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wel dan moet Swys sy pille drink want as ons dit teen die stormers gaan try gaan ons ons gate sien. Weet die manne nie hoe ver is 78 meter om te hardloop vir die voories nie. Dan dit ook te wil doen vir 80minute. Hopelik het Swys n goeie plan vir die Stormers.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |