The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Haai-slot moet Mostert se plek in Leeu-agttal vul |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 02-Dec-2018 at 6:43pm |
Die Leeus het Stephan Lewies as ’n versekeringspolis vir Franco Mostert uitgeneem ná die Bok-slot se vertrek Engeland toe. Lewies sal met sy terugkeer uit Japan, waar hy klubrugby vir Kamaishi Seawaves speel, in die Superreeks vir Swys de Bruin se span beskikbaar wees. Daarna kan hy soos Mostert sy loopbaan by ’n Engelse klubspan voortsit met Harlequins wat hoop om die 26-jarige slot te kontrakteer. Lewies se vertrek is ’n slag vir die Haaie, maar Ruan Botha het hom die afgelope tyd as die Durbaniete se eerstekeuse-vyfslot gevestig. Die Haaie het ook die Bulle se Ruben van Heerden gekontrakteer. In Johannesburg kan Lewies met ’n tikkie geluk reguit in die beginspan instap. Hy en nog ’n Springbok, Marvin Orie, kan selfs met tye die slotpaar vorm. Andries Ferreira, nog ’n sterk aanspraakmaker op ’n plek in die beginspan én ’n jarelange staatmaker vir die Leeus, sal eers binne die volgende week of twee mediese toetse moet slaag voordat hy sy kontrak met die Leeus verleng. Hy en die Leeus praat wel al oor ’n moontlike verlenging. ’n Groot bekommernis vir die Leeus is dat nog een van hul slotte, Lourens Erasmus, sy enkel gebreek het. Onsekerheid bestaan of hy vir die Superreeks beskikbaar is. ’n Speler soos die 22-jarige Rhyno Herbst bied die Leeus wel diepte op slot.
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek voel dis goeie nuus. Met die regte afrigting en dissipline gaan n goeie aanwins wees. Ek sukkel maar om baie vertroue in Orie te kry...
|
|
![]() |
|
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
dit beantwoord die vraag oor andries Ferreira
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Eish! Behalwe vir Marx lyk ons vaste 5 maar lig in die broek. So ek dink ook hierdie is n goeie aanwins
|
|
![]() |
|
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Good news, especially in the light of the uncertainty around Ferreira and Erasmus' injury. Herbst is a good upcoming youngster. I think we need to build some depth from the junior ranks here.
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie nuus. Net jammer oor Makou wat sy enkel gebreek het.
|
|
![]() |
|
LeeuRugby ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 15-May-2018 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 48 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hulle moes daai Roets slot gevat het. maar nou ja
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kwota vrye, minder geweldadige misdaad, dollar gebasseerde joef leeek vrye Australia teenoor Joburg? Dink nie daar was n kans nie...
|
|
![]() |
|
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja almal kyk in geld vas, maar ons weet dat die media nie die volle waarheid sal vertel ivm. spelers se besluite om hulle en hulle families hier weg te kry nie
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek weet nie van rugby daar speel nie, maar bly is oraait ;)
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |