The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 19 - Lions vs Bulls |
Post Reply ![]() |
Page <1 8910 |
Author | |||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
by die rucks sukkel ons cleaners ook partykeer om die swaerder ouens te clean, wat hulle genoeg tyd gee om ons balle stadig te maak. Meer balans in die pak sal defnitief help. Kyk, ek is ook nie n Groom fan nie, maar gee ons backs die tipe bal wat die bulle saterdag gekry het, en ons het amok gemaak.
|
|||
![]() |
|||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
The good thing is that Brink will be back either this week or next week. As has been mentioned already, he will bring balance and some much needed bulk into the pack. As strong as, and as mobile as our 2 terriers are, when the opposition put some players into the ruck, Kwagga and Marnus just don't have the bulk to be able to hold the counter ruck, or even to counter ruck themselves. Brink will bring this dynamic back. That will leave the other 2 loosies to either scavenge for the ball (Marnus and Kwagga), or to play a bit wider (Kwagga and Hacjivah). We have a tremendous amount of pace in our loose trio, with both Kwagga and Hacjivah quicker than many wings, so its a bit of a waste to use them in the trenches at ruck time. They need to be given licence to roam when the game calls for it, and having Brink back will give them this licence. Again, Swys will have to be very clever with his rotations here.
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
When Brink is back, would you keep Hacjivah or rather move Kwagga to 8? If I remember correctly he has played there before? Other than being fast Hacjivah has thus far not brought much to the table..
|
|||
![]() |
|||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Leeubok, interesting question. Kwagga is definitely a starter. Dayimani has huge potential. I remember on his debut last year, how he forced a turnover. The Sharks were on attack and he grabbed onto the ball, and the big men of the Sharks could not budge him. Turnover won, Lions won the game, eventually the conference and made the finals. If he can learn when to get stuck into the rough stuff and when to play loose, he can become one of the great no 8's. I would start, Kwagga, Cyle and Marnus, and bring Hacjivah on as an impact player.
|
|||
![]() |
|||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek praat nie net van skrums nie. Verdedigingslyne is te georganiseerd en jy sien bitter min eerstefase agterlyn driee van enige spanne. Ons het nog nooit vanaf 1ste fase bal by skrums juis amok gemaak maar eerder van die daaropvolgende vastelos. Dink baie mooi terug hoe vinnig Faf destyds die bal gespeel het...dit is die tipe voorvoetbal waarvan ek praat. Jy kan so goed skrum as wat jy wil, jou “point of impact” sal op 12 bly. Dalk 13 as jy baie vinnig die bal beweeg. Ons retensie/balbeskerming en veral die VINNIGE beskikbaarstelling en dan ‘n 9 wat sy gat 7-8 keer in ry roer om die bal vinnig uit te kry is waaraan ons moet aandag gee imo.
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Every time Kwagga played at 8 things didn't go so well, if I remeber correctly.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
kan nie goed wees nie want ek hoor hy is op 8 teen die Jaguares
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Skies Rooihart,maar jy praat van 2 verskillende dinge hier, jyt eers gepraat van voorspelers en dan praat jy van Faf wat so vinnig skoon gemaak het met jou volgende reply. Ek stem 100% saam dat Groom nooit geteken moes word nie en glad nie inpas by ons span nie. Hy is heel te stadig en sy besluite wat hy maak is baie keer nie die regte een nie. Ek stem ongelukkig nie saam met wat jy sê oor die voorspelers nie. Terwyl hulle nie dieselfde pak as laasjaar is nie en glad nie op dieselfde voak is nie. Teen Stormers het hulle ook in die algemene spel glad nie terug gestaan nie, dan kom n jong outjie op (Lombaard) en lyk ewe skielik goed terwyl die ander senters op daardie stadium nie veel beteken het in die hele wedstryd nie. As dit die voorspelers was, hoekom het hy dan redelik goed gedoen? En hierdie is net een voorbeeld. En as jou nommer 12 (Harold Vorster) soos jy noem meeste van die tyd die point of impact gaan wees soos jy noem, dan help dit mos nie jy het n nommer 12 wat bang is vir kontak en beseer word nie. Of hoe? Kyk maar bietjie hoe speel Harold deesdae, hy briek altyd voor impak en mens kan duidelik sien na al sy beserings is hy maar bitter bang vir nog ene. So ja, as jou 9 en 12 op sulke swak vorm is, help dit nie jy het die All Blacks pak nie, die agterlyn bewegings gaan glad nie perform met daardie twee wat sukkel nie. En dan moet ook bygesê word dat Elton ook nie homself lyk vanjaar nie, maar weereens daar voel ek dit is oor Groom se swak besluite, stadigheid en swak aangeë.
Edited by TunaLion - 07-Mar-2019 at 10:17am |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek praat van voorvoet bal. Lees
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek het
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die rede dat Groom nie so vinnig soos Faf is nie, is nie voorvoetbal nie, dit is dat hy Groom is, wie stadig is en sy naam nie Faf is nie.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 8910 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |