The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 42 - Blues vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <1 345 |
Author | ||
Lions777 ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Het dieselfde gedink. Die suspension kan ons tyd gee om ons huis in orde te kry.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem! |
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Lions777 ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
@ Transvaal, kan jy dalk uitvind watter konsultante ons gebruik om Cash by te staan? Hulle het mos gese dat Cash bygestaan gaan word met specialist konsultante toe hulle hom aangestel het. Kan jy uitvind wat gaan hulle doen omtrent die verdediging?
|
||
![]() |
||
Leeu1975 ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons probleme ek dink is 'n kombinasie van onervare coaching en spelers, ook gebrek aan kwaliteit/ervare spelers.
|
||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die oorsaak van daai probleme blyk uit kantore te kom eerder as tussen 4 lyne.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is glad nie voorstander van hierdie storie van om amper 10 afrigter te hĂȘ nie .... Leeus se afrigtings span die afgelope 5 jaar is nog altyd maar klein en meer vaart belyn .... die ding van groot afrigtingspanne kom van die Bulle af en dit het nog glad nie vir hulle gewerk nie ..... my gevoel is as jy so groot afrigtings span het jy n baie sterk hoofseun nodig om almal in dieselfde rigting te lei.... ons span lyk verwar op verdedging en aanval .... Dit lyk nie vir my of Cash die regte persoonlikheid het om al die baie toutjies bymekaar te sit en te hou nie
Edited by monster - 16-Mar-2020 at 9:17am |
||
![]() |
||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hoekom kan ons nie ons Aanvals- en Verdedigingsafrigter Nieu Zeeland to stuur vir 3 x maande om te gaan leer nie? Ons Afrigters is vrot en is definitief nie op standaard nie. Ek stem saam met Monster - ons Afrigting span is te groot en te lomp. Wie is die huidige Analis? Die ou wat ons wedstryde moet analiseer soos JP? d
|
||
db
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is nie seker nie, maar ek is net bly dit is nie my werk nie... Wil nie graag meer as een keer na die gemors kyk nie
![]() |
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
As ek dit nie mis het nie is die analis Wynand Ellis
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
we certainly have waaaaaay to many chefs in the kitchen.
(I hope I am wrong by) It looks like every coach gets 10% of the available time to cap h the players , we end up spending 10% of our training our defense , yet we defend for 50% of a game... |
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 345 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |