The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Current log - 2019 |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ok net om dit maklik vir myself te maak:
QF1: 1 v 8 QF2: 4 v 5 QF3: 2 v 7 QF4: 3 v 6 Ons kan net 5de of 7de eindig. Ek sou se om 5de te eindig en die brumbies te speel is mos baie beter as om Arg toe te gaan.
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Het ek ietsie gemis? Is die konferensie wenners nie verseker van een van die top 3 plekke nie? So Hurricanes is dan 4de...
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
1
Crusaders (Q) 16 11 3 2 240 58 2 Jaguares (Q) 15 10 0 5 67 46 3 Brumbies (Q) 15 9 0 6 51 43 4 Hurricanes (WC) 15 11 1 3 82 49 5 Bulls (wc) 15 7 2 6 20 36 6 Chiefs (wc) 16 7 2 7 -14 36 7 Highlanders (wc) 16 6 3 7 49 36 8 Lions (wc) 15 8 0 7 -56 35 9 Stormers 15 7 1 7 -19 34 10 Rebels 16 7 0 9 -72 34 11 Sharks 15 6 1 8 5 33 12 Waratahs 16 6 0 10 -48 30 13 Blues 15 5 1 9 -17 29 14 Reds 15 6 0 9 -40 28 15 Sunwolves 15 2 0 13 -248 12 |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Finale log opgedateer, ons is 9de en klaargespeel in 2019
The following teams qualify for the playoffs:
Quarter Final 1: Crusaders vs Highlanders Quarter Final 2: Jaguares vs Chiefs Quarter Final 3: Brumbies vs Sharks Quarter Final 4: Hurricanes vs Bulls |
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Op die ou end was daardie wedstryd wat die Crusaders en Highlanders nie gespeel het nie en elkeen toe twee punte gekry het die verskil tussen ons en agtste plek. Nie dat dit pret sou gewees het om nou Christchurch toe te vlieg vir 'n slagting nie. Dalk kan ons hierdie jaar ordentlik slyp voor die Curriebeker en skerp wees wanneer dit begin (anders as die laaste drie jaar).
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons het die 8ste meeste driee gedruk en het die 2de meeste driee afgestaan. Let that sink in. Gemiddelde driee gedruk per wedstryd 2019- 3.31 2018- 4.81 2017- 5.40 2016- 4.73 2015- 2.06 Gemiddelde driee afgestaan per wedstryd 2019- 4.00 2018- 3.44 2017- 1.80 2016- 2.80 2015- 2.56
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die klomp driee wat ons in die laaste 10 minute teen die Jaguares in Jhb afgestaan het, het ons ook 'n bonuspunt gekos (en dan Seconds se beslissings teen ons op Nuweland).
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |