The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Pote: S贸 knoop jy 鈥檔 Jaguar se stert |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 21-Feb-2019 at 2:07pm |
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/Super-Rugby/pote-so-knoop-jy-n-jaguar-se-stert-20190221
Speel vroeg die Jaguares se ondersteuners stil. Die Bulle sal laat Saterdagaand (SA tyd) di茅 doel voor o毛 h锚 wanneer hulle in Buenos Aires teen die Suid-Amerikaners te staan kom in die Superreeks. Pote Human, hoofafrigter van die Bulle, s锚 die skare in die Estadio Jos茅 Amalfitani het al in die verlede gewys hulle kan 鈥檔 groot invloed op 鈥檔 wedstryd h锚. 鈥淎s hulle ondersteuners agter die span begin staan en hulle raak opgesweep, speel die Jaguares met baie geesdrif en kom met alles vir jou. Jy moet ook die ondersteuners in toom hou. 鈥淗ulle het verlede jaar toe ons daar gespeel het n谩 rustyd momentum gekry en ons van die veld af gespeel.鈥 Die Bulle is in daardie kragmeting uiteindelik met 54-24 afgeransel. Ook die ander Suid-Afrikaanse franchises, die Leeus (35-49), die Haaie (13-29) en die Stormers (14-25), het in 2018 in die Argentynse hoofstad nederlae gely. Die Bulle het trouens sedert die Jaguares se toetrede tot Superrugby in 2016 nog nooit in Buenos Aires gewen nie. Human s锚 egter sy span het baie selfvertroue geput uit die sege oor die Stormers. 鈥淣iemand het gedink dit sal so goed gaan nie. 鈥淥ns het die regte spelpatroon teen die Stormers gehad en dit goed uitgevoer. Ons sal weer akkuraat en klinies moet wees.鈥 Die Bulle-kaptein, Lood de Jager, s锚 as hulle 鈥渒an aanhou om die belangrike dinge reg te doen, kan ons 鈥檔 moeilike span wees om te klop鈥. 鈥淥ns het dit die afgelope naweek gesien, so ons weet wat die verwagtinge is Saterdag.鈥 Daar word re毛n voorspel en Human s锚 hulle is daarop voorbereid om meer takties te speel. Handr茅 Pollard, die Bulle se Springbok-losskakel, was Saterdag teen die Stormers 鈥檔 wedstrydwenner met sy skopvoet. Selfs die heelagter Warrick Gelant het die Stormers 鈥檔 keer of wat laat omdraai en in hul halfgebied vasgepen. 鈥淒it sal nie 鈥檔 ontwrigting vir ons wees as dit op 鈥檔 taktiese tweestryd uitloop nie. 鈥淧ollie (Pollard) is uitstekend op dreef en is in die stadium in 鈥檔 eie klas.鈥 Human s锚 die Jaguares sal n谩 hul tuisnederlaag in die eerste ronde teen die Leeus vuur en vlam wees om nie 鈥檔 tweede keer by die huis aan die verloorkant te wees nie. |
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Easy game man
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jammer dit skop so laat af...ek het maar gesukkel om wakker te bly vir die Leeus se wedstryd laas week so weet nie of ek die uithouvermoe gaan he om die een te maak nie....LOL!
|
|
![]() |
|
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dink die bulle gaan verloor
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |